Inhoudsopgawe
8 September 1992
Ruimte-verkenning Wat is die voordele? Wat hou die toekoms in?
Wat het die mens tot dusver in die ruimte tot stand gebring? Watter praktiese voordele het daaruit voortgespruit? Sal die Verenigde State en die Russiese Statebond saamwerk wat ruimtevaart betref aangesien die Koue Oorlog nou iets van die verlede is? Sal die mens ooit op Mars land? Wat sê die Bybel hieroor? Die eerste reeks artikels beantwoord hierdie vrae.
5 Ruimteverkenning—Hoe ver het die mens al gegaan?
11 Ruimteverkenning—Wat hou die toekoms in?
16 Die Kelte—Hulle invloed word steeds ondervind
My soektog na ’n beter wêreld 20
Eugenia María Monzón was ’n opregte Katoliek en ’n non. Sy het gedink dat geregtigheid deur revolusie teweeggebring kan word. Lees haar boeiende verhaal oor hoe sy ware geregtigheid gevind het.
“Die tugroede”—Is dit ouderwets? 26
Wat behels dit om ’n kind te dissiplineer? Wat bedoel die Bybel wanneer dit van “die tugroede” praat?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
NASA photo
The Bettmann Archive
Cover: NASA photo: Successful launch of the Challenger space shuttle, October 5, 1984