Inhoudsopgawe
22 Mei 1992
Hulp vir alkoholiste en hulle gesinne
Die alkoholis het hulp nodig. Die huweliksmaat is dalk verswelg deur die drinker se probleme. Sy het hulp nodig. Die kinders is die onskuldige slagoffers. Hulle het hulp nodig. Party kinders word dalk seksueel misbruik; ander dalk mishandel; baie emosioneel verwaarloos. Hulle oorleef dalk die trauma maar dra die wonde as volwassenes. Kan hulle gehelp word?
8 Hulp vir volwasse kinders van alkoholiste
17 Ongelooflike insekte steek die mens se lugmasjiene in die skande
24 Die waarheid het my vrygemaak
31 “Sodat niks verlore gaan nie”
32 Wat is die grondslag van ware geluk?
Is dryfnetvissery besig om te verdwyn? 14
Hierdie nette, wat gordyne van die dood genoem word, hang 11 meter diep en is 50 kilometer lank. Hulle vang nie net die verlangde pylinkvisse nie, maar ook ander visse, seevoëls, seesoogdiere en seeskilpaaie wat die vissers nie wil hê nie.
Waarom het ek so ’n streng aandklokreël? 21
Jou ouers verwag dat jy teen ’n redelike tyd tuis sal wees. As jy hulle laat weet waarheen jy gaan, saam met wie jy gaan wees en wanneer jy terug sal wees, sal hulle jou waarskynlik groter vryheid gee.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Photo: Steve Ignell, ABL