Inhoudsopgawe
8 Maart 1992
“Die Nuwe Wêreld” 500 jaaroud
Vyfhonderd jaar gelede het drie klein skepies by die Bahamas anker gegooi. Columbus se epiese ontdekkingsreis het aan sy doel beantwoord, en die wêreld sou—ten goede of ten kwade—nooit weer dieselfde wees nie. Wat het Columbus aangespoor om die onbekende te gaan verken? Wat was die gevolge van die dramatiese botsing tussen twee beskawings?
3 Die soektog na speserye, goud, bekeerlinge en roem
11 Die ware Nuwe Wêreld wag om ontdek te word
16 Hoe om ’n vlinder af te neem
25 Zuluspreuke—’n kykie na Afrika
31 Kerk se belydenis openbaar diepe verdeeldheid
32 Kardinale verduidelik waarom Katolieke die kerk verlaat
Die sakewêreld verstewig sy greep 21
Sedert 1914 het die sakewêreld, aangedryf deur die winsoogmerk, ’n aandeel in oorloë, besoedeling en uitbuiting gehad. Dit het ook al persoonlikhede, miskien joune, verander.
Die Christendom het eeue lank die verborgenheid van die Drie-eenheid verkondig. Die indruk wat geskep word, is dat slegs teoloë God werklik kan verstaan. Is dit waar?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
Cover: Christopher Columbus, courtesy of the Museo Naval, Madrid, Spain
All rights reserved