Waar het Kain sy vrou gekry?
As alle mense van Adam en Eva afstam, waar het hulle eerste seun, Kain, sy vrou gekry?
Die antwoord op hierdie vraag word in die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? verskaf. Sien bladsye 90 en 91. Hierdie interessante publikasie verskaf ook antwoorde op baie ander vrae wat dikwels deur Bybelkritici geopper word.
Indien jy graag hierdie voortreflike publikasie wil ontvang, moet jy asseblief die bygaande koepon invul en dit pos.
Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Die Bybel—God se woord of die mens s’n ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5).