Inhoudsopgawe
22 Oktober 1991
Hulp vir die sterwendes
Ons sal dalk eendag verstandige, waarlik praktiese besluite moet neem oor ’n geliefde wat ernstig siek is. Ons is dit dus aan ons en aan ons geliefdes verskuldig om insig in hierdie saak te verkry. Jy sal in die volgende artikels, wat deur ’n dokter opgestel is, belangstel.
3 Hulp vir die sterwendes in ons hedendaagse tyd
4 Hoe moet terminale pasiënte versorg word?
7 Die beste hulp is beskikbaar!
10 Van invalide tot bedrywige lower van God
15 Daikoe san bou ’n droomhuis
18 Die mossie—Vriend of vyand?
19 Godsdiens se verdeelde huis
22 Die Wêreldraad van Kerke—Samewerking of verwarring?
31 Betaal dit om eerlik te wees?
Radon—’n Gevaar in jou huis? 11
Wat is radon? Hoe dring dit jou huis binne? Waarom is dit nou moontlik ’n groter gevaar as vroeëre jare? Hoe groot is die gevaar?
Mexiko se verlede beïnvloed vandag sy godsdiens 20
Besoekers aan die Nasionale Antropologiese Museum is dikwels verbaas om te sien hoeveel die Katolieke Kerk in Mexiko vandag deur die stamgodsdienste van vorige eeue beïnvloed is.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Photo credit bottom left and page 20: Courtesy of the Ministry of Public Education - INAH - Mexico