Inhoudsopgawe
8 Augustus 1991
Wat jy kan doen as jy jou werk verloor
“Hulle het vir my gesê om my lessenaar leeg te maak. Ek was weg, sommer net so.” Wat kan jy op finansiële en emosionele gebied doen as jy jou werk sou verloor? Wat is selfs noodsaakliker as geld? Die inleidende artikels sal hierdie vrae ondersoek.
3 Ontslag—Die werknemer se nagmerrie
6 Sonder werk—Wat se oplossings is daar?
18 Ek laat vaar ’n lewe van geweld
26 “Eetversteurings”—Ons lesers reageer
Baie jongmense begin rook ondanks die skade aan hulle gesondheid. Maar daar is ’n beter rede om op te hou rook.
Wanneer rommel hand-uit ruk 21
Is daar te veel goed in jou huis? Wat kan jy doen om hierdie probleem te beheer?