Inhoudsopgawe
22 Junie 1991
Christene en Jode—Kan die breuk geheel word?
Christene en Jode het ’n gemeenskaplike godsdienstige erfenis gehad, met inbegrip van ’n verhewe beskouing van die huwelik, sedes en gesinslewe. Maar nou is daar ’n geweldige gaping tussen hulle. Wat het dit teweeggebring, en kan dit ooit oorbrug word?
3 ’n Nuwe era vir Jode en Christene?
9 Jode, Christene en die Messiaanse hoop
23 “Ek is sy oë en hy is my voete”
24 Kenia se unieke grotbewoners
31 Hoe dokters hulle teen Vigs beskerm
Het jy lugversorging nodig? 17
Wat is die voordele en gebruike van lugversorging? Wat is party van die metodes om die lug te verkoel, en hoe kom die beginsel waarop ’n moderne lugversorger werk ooreen met dié van ’n huishoudelike yskas?
Uit die kake—die groot bedrieër 20
Watter ongesteldheid van die kaakgewrig is verantwoordelik vir verskeie soorte pyn? Wat veroorsaak die probleem en wat kan ’n mens doen om dit te verlig?