Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 5/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 5/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Mei 1991

Loterykoors​—Wie wen? Wie verloor?

Loterykoors beïnvloed miljoene mense wêreldwyd. Hulle verwagtinge en droombeelde hang af van die gereelde nommertrekking. Wat is die kanse om te wen? Wie wen eintlik? Wie verloor?

3 Loterykoors​—die wêreld se dobbelspel

4 Loterye​—Waarom so gewild?

7 Loterye​—Wie wen? Wie verloor?

13 Op die spoor van die albatros

18 Jongmense vra . . .

Wat is verkeerd daarmee as jy flankeer?

21 1492​—Nie net ’n ontdekking nie

22 Katolieke pelgrimsreis​—Gegrond op feite of mites?

26 Die Bybelse beskouing

Wat is verkeerd met poligamie?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Waarom doen hulle dit dan?

Wêreldbekersokker​—Sport of oorlog? 10

Sokker is die wêreld se gewildste sport. Die Wêreldbekerstryd in Italië het weer eens die invloed van nasionalisme en ’n fanaties mededingende sport op die voorgrond gebring. Wat is die gebalanseerde beskouing van alle soorte sport?

Die ghitaar​—Wat jy daarin sit, is wat jy daaruit kry 14

Die ghitaar, wat al eeue lank gebruik word om musiek te maak en mense se stemming te verander, is ’n instrument waarvan die vervaardiging liefdevolle aandag verg. Hoe word dit gemaak? Watter faktore beïnvloed die kwaliteit?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Photo Agenzia Giuliani

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel