Inhoudsopgawe
8 April 1991
Wanneer mens en dier in vrede lewe
Baie mense hou van mak diere as troeteldiere. Maar wat van wilde diere? Sal hulle ooit in ware vrede met mense saamleef sonder om in hokke opgesluit te wees?
3 Struikelblokke in die weg van vrede tussen mens en dier
5 Kan mens en dier in vrede lewe?
19 Narkolepsie—die slaapsiekte
Voorkom dat slegte gewoontes terugkeer 13
Het jy al slegte gewoontes te bowe gekom en gevind dat hulle maar net weer ’n houvas op jou kry? Hoe kan jy dit verhoed?
Die Colosseum—eertydse Rome se “vermaaklikheidsentrum” 24
Hoe is dit gebou? Wat was sy doel? Het eertydse Christene daar gesterf?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Cover, 2, 10: Illustration of girl with cubs based on a photo courtesy of Hartebeespoortdam Snake and Animal Park