Inhoudsopgawe
22 Maart 1991
Betoon jy eer aan bejaardes?
’n Eeu gelede het die bejaardes 1 persent van die bevolking in Europa uitgemaak; vandag maak hulle 17 persent daarvan uit. Daar is 90 miljoen Chinese wat as bejaard beskou word. In die Verenigde State was die ouer bevolking twee keer vinniger aan as die res van die bevolking. Hulle getalle styg wêreldwyd; hulle versorging word al hoe meer kritiek.
3 “Eer jou vader en jou moeder”
4 Versorging van bejaardes—’n toenemende probleem
14 Die houtkerwers van Kavango
31 “Molmense”
Die asbesverhaal—van lewensredder tot doodsbedreiging 10
Dit het twee keer omwentelinge in die boubedryf teweeggebring: ten eerste, om dit in geboue in te kry, en ten tweede, om dit daaruit te kry
’n Moordenaar word vasgevat 21
Deur die eeue heen het pokkies sy merk op baie nasies gelaat en miljoene gedood. Is dit vandag nog ’n bedreiging?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
WHO photo