Inhoudsopgawe
22 Februarie 1991
Kan die kerke verenig?
Wat is die Rooms-Katolieke Kerk se verwantskap met die ekumeniese beweging? Kan hy werklik eenheid met ander kerke nastreef sonder om homself op die randjie van ’n dilemma te plaas? Hierdie en ander vrae sal in die openingsartikels van hierdie nommer bespreek word.
4 Belangrike datums in die geskiedenis van die ekumeniese beweging
6 ’n Dilemma vir die Katolieke Kerk
9 Is Christelike eenheid moontlik?
12 Wat weet jy van temperatuur?
16 Ontmoet die ontwykende koedoe
18 Ons het Indië ons tuiste gemaak
24 Hy was gereed om ander te help
31 Vigs en ’n valse gevoel van veiligheid
Kleurblindheid—’n eienaardige gebrek 21
Watter soorte kleurblindheid is daar? Waardeur word dit veroorsaak? En hoe kan mense hulle daarby aanpas?
Waarom moet ek kinderoppasser wees? 25
Waarom hou baie jongmense nie daarvan om kinders op te pas nie? Wat kan hulle help om ’n positiewe beskouing van hierdie verantwoordelikheid te ontwikkel?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
British Tourist Authority Photograph
Photo: Godo-Foto