Inhoudsopgawe
8 Augustus 1990
Menseheerskappy in die weegskaal
Mense eksperimenteer al baie eeue lank met regerings. Maar wat vind ons alte dikwels nadat hierdie regerings geweeg is? Is daar enige rede om optimisties te wees en te hoop dat ’n beter regering aan die kom is? Kom ons werp die soeklig op regering terwyl ons na betroubare antwoorde soek.
5 Het ons werklik regering nodig?
8 Menseheerskappy in die weegskaal—Waarom?
16 Die vlieënde dokter red lewens in die Australiese binneland
22 ’n Sangloopbaan wat blywende geluk bring
31 Die 1990s’—’n dekade van onsekerheid
[Foto-erkenning op bladsy 5]
Voorblad (Napoleon): Painting after David, Musée national du château de Versailles et de Trianon, France.