Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 4/8 bl. 32
  • “Hulle het my lewenswyse beïnvloed”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Hulle het my lewenswyse beïnvloed”
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 4/8 bl. 32

“Hulle het my lewenswyse beïnvloed”

’n Man van Wes-Afrika het die volgende oor Die Wagtoring en Ontwaak! gesê: “Ek kan met sekerheid sê dat hierdie tydskrifte my hart vir Christus gewen het. Hulle bevat noodsaaklike informasie oor Christus en redding. Toe ’n vriend my die eerste keer hierdie tydskrifte gewys het, het ek gedink dat hulle vervelig sou wees. Eienaardig genoeg, hoe meer ek gelees het, hoe meer het ek hulle geniet. Hulle het my lewenswyse beïnvloed. Ek het gevind dat hulle interessant en uiters leersaam is.

“Stuur my asseblief elke maand nommers van hierdie interessante tydskrifte”, het die man ten slotte gesê. Die Wagtoring en Ontwaak! kan ook by jou huis afgelewer word. Stuur slegs R24 en jy sal albei tydskrifte (vier nommers per maand) ’n jaar lank ontvang.

Stuur asseblief ’n jaarintekening op Die Wagtoring en Ontwaak! aan my. Ek sluit R24 in. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtakke vir inligting)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel