Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 2/22 bl. 32
  • Hoe hierdie huwelik gered is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe hierdie huwelik gered is
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 2/22 bl. 32

Hoe hierdie huwelik gered is

“Die toepassing van die raad in die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou het my huwelik gered”, het ’n waarderende leseres in Suid-Afrika geskryf. “Hoofstuk vyf, ‘’n Vrou wat innig bemin word’, het my oë oopgemaak. Ek het nooit in my stoutste drome gedink dat ek onbewus so baie probleme kon veroorsaak nie. Baie, baie dankie. My huwelik was op die rotse, en nou, na maande, is dit terug in die stil hawe van geluk.”

As jy graag hulp wil hê om jou huwelik gelukkiger te maak, kan jy by hierdie boek baat vind. Ontvang ’n eksemplaar deur die koepon in te vul en te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou posvry aan my. Ek sluit R2,50 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel