Het jy dié nommer gelees?
Waarom is daar soveel wegloopkinders?
Geslane vrouens
’n Kykie agter geslote deure
Vigs ’n Wêreldwye doder
Hoe kan jy jouself beskerm?
Gaan alle goeie mense hemel toe?
Wat sê die Bybel oor egskeiding?
Wanneer kinders kinders kry
Waarom moet ons dankbaar wees?
Is geld jou sleutel tot geluk?
Hierdie is maar ’n paar van die onderwerpe wat hierdie afgelope jaar in Die Wagtoring en Ontwaak! bespreek is, en soortgelyke onderwerpe sal in die komende jaar bespreek word.
LEES ELKE NOMMER DIE VOLGENDE 12 MAANDE.
Dit maak deel uit van ’n wêreldwye Bybelopvoedkundige werk wat deur vrywillige skenkings ondersteun word.
Ek wil graag ’n jaarintekening op Die Wagtoring en ontwaak! ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting.)