Koning van die wêreld—Wie is jou keuse?
Hy moet onomkoopbaar wees. En onbevooroordeeld. Hy moet in staat wees om die kritieke probleme op te los wat volksleiers al 6 000 jaar lank, nie kan oplos nie: oorlog, misdadigheid, siekte, honger. Onmoontlik?
Daar is een leier wat aan die vereistes voldoen. Lees sy getuigskrifte, die verslag van wat hy reeds gedoen het en waarom hy eintlik oor die aarde gaan heers.