Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 26-27
  • Vraag 15: Hoe kan jy geluk vind?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 15: Hoe kan jy geluk vind?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 15: Hoe kan jy geluk vind?

VRAAG 15

Hoe kan jy geluk vind?

n Gelukkige dogtertjie gee vir haar pa ’n prentjie wat sy vir hom geteken het

“’n Bak groente waar daar liefde is, is beter as ’n vetgemaakte bul waar daar haat is.”

Spreuke 15:17

“Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel, die Een wat jou lei op die weg wat jy moet volg.”

Jesaja 48:17

“Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het, want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle.”

Matteus 5:3

“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Matteus 22:39

“Net soos julle wil hê dat mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen.”

Lukas 6:31

“Gelukkig is dié wat die woord van God hoor en dit gehoorsaam!”

Lukas 11:28

“Selfs wanneer iemand ’n oorvloed het, hang sy lewe nie van sy besittings af nie.”

Lukas 12:15

“As ons dan kos en klere het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.”

1 Timoteus 6:8

“Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee as om te ontvang.”

Handelinge 20:35

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel