Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 19
  • Vraag 9: Hoekom ly mense?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 9: Hoekom ly mense?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 9: Hoekom ly mense?

VRAAG 9

Hoekom ly mense?

“Die vinniges wen nie altyd die wedloop nie en die sterkes wen nie altyd die geveg nie, die wyses het nie altyd die kos nie en die slimmes het nie altyd die rykdom nie, en dié wat kennis het, is nie altyd suksesvol nie, want tyd en onverwagse gebeure tref hulle almal.”

Prediker 9:11

“Sonde het . . . deur een mens in die wêreld ingekom en die dood deur die sonde, en die dood het so na alle mense versprei omdat hulle almal gesondig het.”

Romeine 5:12

“Die Seun van God is geopenbaar met die doel om die werke van die Duiwel te vernietig.”

1 Johannes 3:8

“Die hele wêreld is in die mag van die Duiwel.”

1 Johannes 5:19

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel