Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 10
  • Vraag 3: Wie het die Bybel geskryf?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 3: Wie het die Bybel geskryf?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 3: Wie het die Bybel geskryf?

VRAAG 3

Wie het die Bybel geskryf?

“Moses het . . . alles neergeskryf wat Jehovah gesê het.”

Eksodus 24:4

“Daniël [het] ’n droom gehad en visioene gesien terwyl hy op sy bed gelê het. Toe het hy die droom neergeskryf. Hy het ’n volledige verslag neergeskryf.”

Daniël 7:1

“Toe julle God se woord ontvang het, wat julle by ons gehoor het, het julle dit nie as die woord van mense aanvaar nie. Nee, julle het dit aanvaar vir wat dit waarlik is, die woord van God.”

1 Tessalonisense 2:13

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om te onderrig.”

2 Timoteus 3:16

“Profesieë het nooit deur die wil van ’n mens ontstaan nie, maar mense het God se woorde bekend gemaak terwyl hulle deur heilige gees gelei is.”

2 Petrus 1:21

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel