Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Efesiërs EFESIËRS OORSIG 1 Groete (1, 2) Geestelike seëninge (3-7) Alles bymekaargebring in die Christus (8-14) “’n Administrasie” op vasgestelde tye (10) Verseël met gees as “’n waarborg” (13, 14) Paulus dank God vir Efesiërs se geloof en bid vir hulle (15-23) 2 Lewend gemaak saam met Christus (1-10) Skeidsmuur is vernietig (11-22) 3 Mense van die nasies ook deel van heilige geheim (1-13) Mense van die nasies mede-erfgename saam met Christus (6) God se ewige voorneme (11) Gebed dat Efesiërs insig verkry (14-21) 4 Eenheid in die liggaam van Christus (1-16) Gawes in die vorm van mense (8) Ou en nuwe persoonlikheid (17-32) 5 Rein spraak en gedrag (1-5) Lewe as kinders van lig (6-14) Word met gees gevul (15-20) “Die beste gebruik van julle tyd” (16) Raad aan mans en vrouens (21-33) 6 Raad aan kinders en ouers (1-4) Raad aan slawe en meesters (5-9) Volle wapenrusting van God (10-20) Groete (21-24)