Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Prediker PREDIKER OORSIG 1 Alles is nutteloos (1-11) Aarde bestaan vir ewig (4) Kringlope in natuur (5-7) Niks nuuts onder son (9) Mens se wysheid beperk (12-18) Gejaag na wind (14) 2 Salomo se projekte (1-11) Mens se wysheid van min waarde (12-16) Nutteloosheid van harde werk (17-23) Eet, drink en geniet werk (24-26) 3 ’n Tyd vir alles (1-8) Om lewe te geniet, is gawe van God (9-15) Ewigheid in mens se hart (11) God oordeel almal met geregtigheid (16, 17) Mense sowel as diere sterf uiteindelik (18-22) Almal keer na stof terug (20) 4 Onderdrukking erger as dood (1-3) Gebalanseerde beskouing van werk (4-6) Waarde van vriend (7-12) Twee is beter as een (9) Heerser se lewe kan nutteloos wees (13-16) 5 Nader God met gepaste vrees (1-7) Hoë amptenare dopgehou deur dié wat hoër is (8, 9) Nutteloosheid van rykdom (10-20) Dié wat geld liefhet, nooit tevrede nie (10) Werker se slaap is soet (12) 6 Besittings, maar dit word nie geniet nie (1-6) Geniet wat jy nou het (7-12) 7 Goeie naam en sterfdag (1-4) Wyse man se teregwysing (5-7) Uiteinde beter as begin (8-10) Voordeel van wysheid (11, 12) Goeie dae en slegte dae (13-15) Vermy uiterstes (16-22) Opmerkings van byeenbringer (23-29) 8 Onvolmaakte heerskappy van mense (1-17) Gehoorsaam koning se bevele (2-4) Mens heers oor mens tot sy nadeel (9) Wanneer mense nie gou gestraf word nie (11) Eet, drink en wees vreugdevol (15) 9 Dieselfde uiteinde vir almal (1-3) Geniet lewe voordat jy sterf (4-12) Dooies weet niks (5) Geen bedrywighede in Graf nie (10) Tyd en onverwagse gebeure (11) Wysheid nie altyd waardeer nie (13-18) 10 Bietjie dwaasheid bederf wysheid (1) Gevare van onbekwaamheid (2-11) Treurige toestand van dwase (12-15) Dwaasheid onder heersers (16-20) Voël kan oorvertel wat gesê is (20) 11 Gryp geleentheid aan (1-8) Stuur brood uit op die water (1) Saai saad van oggend tot aand (6) Geniet jeug, maar wees verstandig (9, 10) 12 Dink aan Skepper voordat jy oud word (1-8) Byeenbringer se slotsom (9-14) Wyse woorde soos osprikkels (11) Vrees ware God (13)