Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Tessalonisense 5:1

Kruisverwysings

  • +Da 2:21; 7:25; Han 1:7; Ro 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 17

1 Tessalonisense 5:2

Kruisverwysings

  • +Sef 1:14
  • +Mt 24:36; 2Pe 3:10; Op 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 8-9

    2019/9, bl. 9

    God se Koninkryk, bl. 222

    Die Wagtoring,

    2012/9/15, bl. 3-4

    2010/7/15, bl. 5

    2009/5/1, bl. 14

    2008/5/15, bl. 15-16

    1988/11/1, bl. 6

    1986/10/1, bl. 17-18, 19-20

1 Tessalonisense 5:3

Kruisverwysings

  • +Jer 8:9
  • +Jer 8:11
  • +Ps 37:10; 2Te 1:9
  • +Ps 48:6; Ho 13:13
  • +Heb 2:3; 12:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 8-9

    2019/9, bl. 9-10

    God se Koninkryk, bl. 222-223

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 12-13

    2013/1/1, bl. 7

    2012/9/15, bl. 3-4

    2010/7/15, bl. 5

    2008/5/15, bl. 15-16

    2004/2/1, bl. 20-21

    1997/6/1, bl. 9-10

    1995/4/15, bl. 25

    1994/8/1, bl. 6

    1991/9/15, bl. 16

    1991/9/1, bl. 5-6, 7-8

    1991/4/15, bl. 7

    1988/11/1, bl. 6

    1987/9/1, bl. 18-20, 23

    1987/5/15, bl. 18-19

    1986/10/1, bl. 18-20

    Ontwaak!,

    2008/4, bl. 7

    1993/2/22, bl. 32

    Openbaring se klimaks, bl. 250-251

    Aanbid God, bl. 182

    Gee God om, bl. 21

    Doel van die lewe, bl. 28

    Mensdom se soeke na God, bl. 371-372

    Ware vrede, bl. 5-7, 85

    Oorlewing, bl. 185-186

1 Tessalonisense 5:4

Kruisverwysings

  • +Ro 13:12; Kol 1:13; 1Pe 2:9
  • +Job 24:14

1 Tessalonisense 5:5

Kruisverwysings

  • +Joh 12:36
  • +Han 26:18; Ro 13:12; Ef 5:8
  • +Joh 8:12

1 Tessalonisense 5:6

Kruisverwysings

  • +Ef 5:14
  • +Ro 13:11; 1Kor 11:30
  • +Mt 24:42
  • +1Pe 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 10-11

    2003/1/1, bl. 11

    1989/10/1, bl. 30

1 Tessalonisense 5:7

Kruisverwysings

  • +Ef 5:14
  • +Ro 13:13

1 Tessalonisense 5:8

Kruisverwysings

  • +Ef 6:14
  • +Ef 6:16
  • +Ef 6:17
  • +Ro 8:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 232

    ‘God se liefde’, bl. 202-203

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 11

    2008/12/15, bl. 6-7

    2006/10/1, bl. 29

    2003/1/1, bl. 20-22

    2000/6/1, bl. 9-10

    1993/4/15, bl. 11-13

    1991/1/15, bl. 22

    1989/7/15, bl. 19

    Ontwaak!,

    2004/4/22, bl. 12

1 Tessalonisense 5:9

Kruisverwysings

  • +Ro 9:22
  • +2Te 2:13
  • +2Ti 2:10

1 Tessalonisense 5:10

Kruisverwysings

  • +Ro 5:8; 1Kor 15:3
  • +2Kor 5:15; 1Te 4:17

1 Tessalonisense 5:11

Kruisverwysings

  • +Jes 35:3; Ro 1:12; 15:2
  • +Ro 15:14; 1Te 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 48

    Koninkryksbediening,

    2005/9, bl. 7

1 Tessalonisense 5:12

Kruisverwysings

  • +Ro 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 24-28

    1999/6/1, bl. 18

    1991/8/15, bl. 19

    1988/10/1, bl. 15-16

1 Tessalonisense 5:13

Kruisverwysings

  • +Jes 32:2; Flp 2:29; 1Ti 5:17; Heb 13:7
  • +Mr 9:50; 2Kor 13:11; Heb 12:14; 1Pe 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1999),

    1999/6/1, bl. 18-19

    1991/8/15, bl. 19

    1988/10/1, bl. 15-16

1 Tessalonisense 5:14

Kruisverwysings

  • +Le 19:17; 2Ti 4:2
  • +Jes 61:2; Heb 12:12
  • +1Kor 13:4; Ga 5:22; Ef 4:2; Kol 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 10

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 8

    2013/8/15, bl. 22

    2010/6/15, bl. 12-13

    2004/5/1, bl. 21

    2001/11/1, bl. 17-18

    1995/10/1, bl. 15-16

    1990/3/15, bl. 26-28

    Nader aan Jehovah, bl. 102-103, 166-167

    Ontwaak!,

    2013/10, bl. 14

    2009/7, bl. 7-9

    Gesinsgeluk, bl. 36-37

1 Tessalonisense 5:15

Kruisverwysings

  • +Spr 20:22; Mt 5:39; Ro 12:19
  • +Ro 12:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/3/15, bl. 28

1 Tessalonisense 5:16

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:10; Flp 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/12/15, bl. 8-10

1 Tessalonisense 5:17

Kruisverwysings

  • +Lu 18:1; Ro 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 9

    2003/9/15, bl. 15-20

    1990/5/15, bl. 16

1 Tessalonisense 5:18

Kruisverwysings

  • +Ef 5:20; Kol 3:17

1 Tessalonisense 5:19

Kruisverwysings

  • +Ef 4:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/1, bl. 10

    1989/12/1, bl. 21

1 Tessalonisense 5:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:1

1 Tessalonisense 5:21

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:1
  • +Heb 10:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/5/15, bl. 17

    Ontwaak!,

    1996/2/8, bl. 6

1 Tessalonisense 5:22

Kruisverwysings

  • +Job 2:3

1 Tessalonisense 5:23

Kruisverwysings

  • +Ro 15:33
  • +Heb 2:11; 1Pe 1:2
  • +1Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 29

    1993/5/1, bl. 11

1 Tessalonisense 5:25

Kruisverwysings

  • +Ro 15:30

1 Tessalonisense 5:26

Kruisverwysings

  • +Ro 16:16; 1Kor 16:20; 2Kor 13:12

1 Tessalonisense 5:27

Kruisverwysings

  • +Kol 4:16; 2Pe 3:15

1 Tessalonisense 5:28

Kruisverwysings

  • +Ro 16:20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 5:1Da 2:21; 7:25; Han 1:7; Ro 13:11
1 Tess. 5:2Sef 1:14
1 Tess. 5:2Mt 24:36; 2Pe 3:10; Op 3:3
1 Tess. 5:3Jer 8:9
1 Tess. 5:3Jer 8:11
1 Tess. 5:3Ps 37:10; 2Te 1:9
1 Tess. 5:3Ps 48:6; Ho 13:13
1 Tess. 5:3Heb 2:3; 12:25
1 Tess. 5:4Ro 13:12; Kol 1:13; 1Pe 2:9
1 Tess. 5:4Job 24:14
1 Tess. 5:5Joh 12:36
1 Tess. 5:5Han 26:18; Ro 13:12; Ef 5:8
1 Tess. 5:5Joh 8:12
1 Tess. 5:6Ef 5:14
1 Tess. 5:6Ro 13:11; 1Kor 11:30
1 Tess. 5:6Mt 24:42
1 Tess. 5:61Pe 5:8
1 Tess. 5:7Ef 5:14
1 Tess. 5:7Ro 13:13
1 Tess. 5:8Ef 6:14
1 Tess. 5:8Ef 6:16
1 Tess. 5:8Ef 6:17
1 Tess. 5:8Ro 8:24
1 Tess. 5:9Ro 9:22
1 Tess. 5:92Te 2:13
1 Tess. 5:92Ti 2:10
1 Tess. 5:10Ro 5:8; 1Kor 15:3
1 Tess. 5:102Kor 5:15; 1Te 4:17
1 Tess. 5:11Jes 35:3; Ro 1:12; 15:2
1 Tess. 5:11Ro 15:14; 1Te 4:10
1 Tess. 5:12Ro 12:8
1 Tess. 5:13Jes 32:2; Flp 2:29; 1Ti 5:17; Heb 13:7
1 Tess. 5:13Mr 9:50; 2Kor 13:11; Heb 12:14; 1Pe 3:11
1 Tess. 5:14Le 19:17; 2Ti 4:2
1 Tess. 5:14Jes 61:2; Heb 12:12
1 Tess. 5:141Kor 13:4; Ga 5:22; Ef 4:2; Kol 3:13
1 Tess. 5:15Spr 20:22; Mt 5:39; Ro 12:19
1 Tess. 5:15Ro 12:17
1 Tess. 5:162Kor 6:10; Flp 4:4
1 Tess. 5:17Lu 18:1; Ro 12:12
1 Tess. 5:18Ef 5:20; Kol 3:17
1 Tess. 5:19Ef 4:30
1 Tess. 5:201Kor 14:1
1 Tess. 5:211Jo 4:1
1 Tess. 5:21Heb 10:23
1 Tess. 5:22Job 2:3
1 Tess. 5:23Ro 15:33
1 Tess. 5:23Heb 2:11; 1Pe 1:2
1 Tess. 5:231Kor 1:8
1 Tess. 5:25Ro 15:30
1 Tess. 5:26Ro 16:16; 1Kor 16:20; 2Kor 13:12
1 Tess. 5:27Kol 4:16; 2Pe 3:15
1 Tess. 5:28Ro 16:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Tessalonisense 5:1-28

1 Tessalonisense

5 En wat die tye en die tydperke betref,+ broers, het julle nie nodig dat iets aan julle geskryf word nie. 2 Want julle weet self heel goed dat Jehovah se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+ 3 Wanneer hulle+ ook al sê: “Vrede+ en veiligheid!” dan sal skielike vernietiging+ oombliklik oor hulle kom net soos die barenswee oor ’n swanger vrou;+ en hulle sal hoegenaamd nie ontkom nie.+ 4 Maar julle, broers, julle is nie in die duisternis+ sodat daardie dag julle sal oorval soos vir diewe nie,+ 5 want julle almal is kinders van die lig+ en kinders van die dag.+ Ons behoort nie tot die nag of tot die duisternis nie.+

6 Laat ons dan nie voortslaap+ soos die res nie,+ maar laat ons wakker+ en nugter van verstand bly.+ 7 Want dié wat slaap,+ is gewoond om in die nag te slaap,+ en dié wat dronk word, is gewoonlik in die nag dronk. 8 Maar wat ons betref wat tot die dag behoort, laat ons nugter van verstand bly en die borsplaat+ van geloof+ en liefde aanhê en as ’n helm+ die hoop op redding;+ 9 want God het ons nie tot gramskap bestem nie,+ maar tot die verwerwing van redding+ deur middel van ons Here Jesus Christus.+ 10 Hy het vir ons gesterf,+ sodat ons, hetsy ons wakker bly of slaap, saam met hom sou lewe.+ 11 Hou dus aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou,+ net soos julle ook reeds doen.+

12 En ons versoek julle, broers, om respek te hê vir dié wat hard onder julle werk en onder julle die leiding neem+ in die Here en julle ernstig vermaan; 13 en om weens hulle werk meer as buitengewone agting aan hulle te betoon in liefde.+ Wees vreedsaam teenoor mekaar.+ 14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal. 15 Sorg dat niemand ’n ander kwaad vir kwaad vergeld nie,+ maar streef altyd na wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+

16 Wees altyd bly.+ 17 Bid onophoudelik.+ 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle. 19 Moenie die vuur van die gees blus nie.+ 20 Moenie profetiese uitsprake met veragting bejeën nie.+ 21 Maak seker van alles;+ hou vas aan wat goed is.+ 22 Onthou julle van elke vorm van goddeloosheid.+

23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+ 24 Hy wat julle roep, is getrou, en hy sal dit ook doen.

25 Broers, hou aan om vir ons te bid.+

26 Groet al die broers met ’n heilige kus.+

27 Ek lê julle by die Here die plegtige verpligting op dat hierdie brief vir al die broers gelees word.+

28 Mag die onverdiende goedhartigheid+ van ons Here Jesus Christus met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel