Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Tessalonisense 1:1

Kruisverwysings

  • +Han 15:27; 2Te 1:1; 1Pe 5:12
  • +Han 16:1
  • +Joh 17:21
  • +1Ti 1:2

1 Tessalonisense 1:2

Kruisverwysings

  • +Ef 1:16; 2Te 1:11

1 Tessalonisense 1:3

Kruisverwysings

  • +Heb 6:10
  • +1Pe 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 6

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 4

1 Tessalonisense 1:4

Kruisverwysings

  • +Kol 3:12; 2Te 2:13

1 Tessalonisense 1:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 2:4
  • +Kol 4:12
  • +1Kor 9:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bedieningskool, bl. 194

    Die Wagtoring,

    2000/3/1, bl. 16-17

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 3-4

1 Tessalonisense 1:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:1; Flp 3:17; 2Te 3:9
  • +1Pe 2:21
  • +1Te 2:14
  • +Han 13:52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 3-4

1 Tessalonisense 1:8

Kruisverwysings

  • +Jes 39:5; 66:5; 1Pe 1:23
  • +2Te 1:4
  • +Ro 1:8; 10:18

1 Tessalonisense 1:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:14; 12:2; Ga 4:8; 1Jo 5:21
  • +Han 14:15; 1Ti 4:10
  • +Joh 17:3; 1Kor 8:4

1 Tessalonisense 1:10

Kruisverwysings

  • +Tit 2:13
  • +Han 1:11
  • +Han 2:24
  • +1Te 5:2; 2Pe 3:12; Op 6:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 1:1Han 15:27; 2Te 1:1; 1Pe 5:12
1 Tess. 1:1Han 16:1
1 Tess. 1:1Joh 17:21
1 Tess. 1:11Ti 1:2
1 Tess. 1:2Ef 1:16; 2Te 1:11
1 Tess. 1:3Heb 6:10
1 Tess. 1:31Pe 1:3
1 Tess. 1:4Kol 3:12; 2Te 2:13
1 Tess. 1:51Kor 9:19
1 Tess. 1:51Kor 2:4
1 Tess. 1:5Kol 4:12
1 Tess. 1:61Kor 11:1; Flp 3:17; 2Te 3:9
1 Tess. 1:61Pe 2:21
1 Tess. 1:61Te 2:14
1 Tess. 1:6Han 13:52
1 Tess. 1:8Jes 39:5; 66:5; 1Pe 1:23
1 Tess. 1:82Te 1:4
1 Tess. 1:8Ro 1:8; 10:18
1 Tess. 1:91Kor 10:14; 12:2; Ga 4:8; 1Jo 5:21
1 Tess. 1:9Han 14:15; 1Ti 4:10
1 Tess. 1:9Joh 17:3; 1Kor 8:4
1 Tess. 1:10Tit 2:13
1 Tess. 1:10Han 1:11
1 Tess. 1:10Han 2:24
1 Tess. 1:101Te 5:2; 2Pe 3:12; Op 6:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Tessalonisense 1:1-10

1 Tessalonisense

1 Paulus en Silvaʹnus+ en Timoʹteus+ aan die gemeente van die Tessalonisense in eenheid+ met God die Vader en die Here Jesus Christus:

Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê.+

2 Ons dank God altyd wanneer ons van julle almal melding maak in ons gebede,+ 3 want ons dink onophoudelik aan julle getroue werk+ en julle liefdevolle arbeid en julle volharding weens julle hoop+ op ons Here Jesus Christus voor ons God en Vader. 4 Want ons weet, broers vir wie God lief is, dat hy julle uitgekies het,+ 5 omdat die goeie nuus wat ons verkondig, nie met woorde alleen tot julle gekom het nie, maar ook met krag+ en met heilige gees en sterk oortuiging,+ net soos julle weet watter soort mense ons om julle onthalwe vir julle geword het;+ 6 en julle het navolgers+ van ons en van die Here+ geword, aangesien julle die woord onder groot verdrukking+ met vreugde van die heilige gees aangeneem het,+ 7 sodat julle ’n voorbeeld vir al die gelowiges in Masedoʹnië en in Agaʹje geword het.

8 Ja, nie net het die woord van Jehovah+ van julle af in Masedoʹnië en Agaʹje weerklink nie, maar op elke plek het julle geloof+ in God oral bekend geword,+ sodat ons nie nodig het om enigiets te sê nie. 9 Want hulle self hou aan vertel van die manier waarop ons aanvanklik onder julle ingegaan het en hoe julle julle van julle afgode+ tot God gekeer het om ’n lewende+ en ware+ God as slawe te dien 10 en om te wag+ op sy Seun uit die hemele,+ wat hy uit die dode opgewek het,+ naamlik Jesus, wat ons verlos van die komende gramskap.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel