Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Kolossense 4:1

Kruisverwysings

  • +Le 25:43; De 15:13
  • +Ef 6:9

Kolossense 4:2

Kruisverwysings

  • +Lu 18:1; Ro 12:12; Ef 6:18
  • +Kol 3:15; 1Te 5:18

Kolossense 4:3

Kruisverwysings

  • +Ro 15:30
  • +1Kor 16:9
  • +Ef 6:19
  • +Flp 1:7

Kolossense 4:4

Kruisverwysings

  • +Ef 6:20

Kolossense 4:5

Kruisverwysings

  • +Mt 10:16; 1Te 4:12; Jak 3:13
  • +Ef 5:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/7/1, bl. 18-23

Kolossense 4:6

Kruisverwysings

  • +Kol 3:16
  • +Mt 5:13; Mr 9:50
  • +1Pe 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 22

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 20-24

    1999/1/15, bl. 22-23

    1991/9/1, bl. 27-28

    1991/3/1, bl. 25

    1986/9/15, bl. 15-20

    Koninkryksbediening,

    2008/1, bl. 8

    Bedieningskool, bl. 66, 69

    Ontwaak!,

    1999/2/22, bl. 4

    Gesinsgeluk, bl. 36, 186

    “Hele Skrif”, bl. 228

Kolossense 4:7

Kruisverwysings

  • +Ef 6:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/7/15, bl. 8

Kolossense 4:8

Kruisverwysings

  • +Ef 6:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/7/15, bl. 8

Kolossense 4:9

Kruisverwysings

  • +Flm 10

Kolossense 4:10

Kruisverwysings

  • +Han 19:29; 20:4; 27:2; Flm 24
  • +Han 12:12; 15:37
  • +Ro 15:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 8

    2000/12/15, bl. 17

    1997/9/15, bl. 31

    1989/10/15, bl. 12

    Getuig, bl. 121

Kolossense 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/15, bl. 13

    2004/5/1, bl. 18-21

    2000/12/15, bl. 17-19

    1999/12/15, bl. 27

    1997/9/15, bl. 31

Kolossense 4:12

Kruisverwysings

  • +Kol 1:7
  • +1Kor 15:58; Kol 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/2/15, bl. 3-4

    2000/12/15, bl. 15-16, 19-24

    1997/5/15, bl. 31

Kolossense 4:13

Kruisverwysings

  • +Op 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/2/15, bl. 3-4

    1997/5/15, bl. 31

Kolossense 4:14

Kruisverwysings

  • +Lu 1:3; Han 1:1
  • +Flm 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 25-26

    Ontwaak!,

    1991/11/22, bl. 6-7

Kolossense 4:15

Kruisverwysings

  • +Ro 16:5; 1Kor 16:19

Kolossense 4:16

Kruisverwysings

  • +1Te 5:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    1990/11/15, bl. 26

Kolossense 4:17

Kruisverwysings

  • +Flm 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/15, bl. 6-7

Kolossense 4:18

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:21; 2Te 3:17
  • +Flp 1:7; Flm 9; Heb 13:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Kol. 4:1Le 25:43; De 15:13
Kol. 4:1Ef 6:9
Kol. 4:2Lu 18:1; Ro 12:12; Ef 6:18
Kol. 4:2Kol 3:15; 1Te 5:18
Kol. 4:3Ro 15:30
Kol. 4:31Kor 16:9
Kol. 4:3Ef 6:19
Kol. 4:3Flp 1:7
Kol. 4:4Ef 6:20
Kol. 4:5Mt 10:16; 1Te 4:12; Jak 3:13
Kol. 4:5Ef 5:16
Kol. 4:6Kol 3:16
Kol. 4:6Mt 5:13; Mr 9:50
Kol. 4:61Pe 3:15
Kol. 4:7Ef 6:21
Kol. 4:8Ef 6:22
Kol. 4:9Flm 10
Kol. 4:10Han 19:29; 20:4; 27:2; Flm 24
Kol. 4:10Han 12:12; 15:37
Kol. 4:10Ro 15:7
Kol. 4:12Kol 1:7
Kol. 4:121Kor 15:58; Kol 1:23
Kol. 4:13Op 3:14
Kol. 4:14Lu 1:3; Han 1:1
Kol. 4:14Flm 24
Kol. 4:15Ro 16:5; 1Kor 16:19
Kol. 4:161Te 5:27
Kol. 4:17Flm 2
Kol. 4:181Kor 16:21; 2Te 3:17
Kol. 4:18Flp 1:7; Flm 9; Heb 13:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Kolossense 4:1-18

Kolossense

4 Here, hou aan om julle slawe regverdig en billik te behandel+ in die wete dat julle ook ’n Heer in die hemel het.+

2 Hou vol met gebed,+ bly wakker daarin met danksegging,+ 3 en bid terselfdertyd ook vir ons,+ dat God vir ons ’n deur vir die woord sal oopmaak,+ om oor die heilige geheim+ omtrent die Christus te spreek, waarvoor ek trouens in gevangenisboeie is;+ 4 sodat ek dit openbaar sal maak soos ek behoort te spreek.+

5 Gaan voort om in wysheid te wandel teenoor dié wat buite is,+ terwyl julle die geleë+ tyd vir julleself uitkoop. 6 Laat julle woorde altyd aangenaam wees,+ smaaklik gemaak met sout,+ sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.+

7 Tiʹgikus,+ my geliefde broer en getroue dienaar en medeslaaf in die Here, sal al my aangeleenthede aan julle bekend maak. 8 Juis sodat julle die dinge aangaande ons kan weet en sodat hy julle harte kan vertroos,+ stuur ek hom na julle toe 9 saam met Oneʹsimus,+ my getroue en geliefde broer, wat uit julle midde is. Hulle sal al die dinge hier aan julle bekend maak.

10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom), 11 en Jesus, wat Justus genoem word, manne wat besnedenes is. Net hulle is my medewerkers vir die koninkryk van God, en juis hulle het vir my ’n versterkende hulp geword. 12 Eʹpafras,+ wat uit julle midde is, ’n slaaf van Christus Jesus, stuur vir julle groete en span hom altyd in vir julle in sy gebede, sodat julle uiteindelik in volkomenheid en met vaste oortuiging in die hele wil van God kan staan.+ 13 Ek getuig inderdaad van hom dat hy groot moeite doen vir julle en vir dié in Laodiseʹa+ en vir dié in Hiëraʹpolis.

14 Lukas,+ die geliefde geneesheer, stuur vir julle groete, en so ook Demas.+ 15 Dra my groete oor aan die broers in Laodiseʹa en aan Nimfa en aan die gemeente in haar huis.+ 16 En wanneer hierdie brief by julle gelees is, moet julle reël dat dit ook in die gemeente van die Laodisense gelees word+ en dat julle ook die een uit Laodiseʹa lees. 17 Sê ook vir Argipʹpus:+ “Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het, dat jy dit vervul.”

18 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+ Hou voortdurend my gevangenisboeie+ in gedagte. Mag die onverdiende goedhartigheid met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel