Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Kolossense 2:1

Kruisverwysings

  • +Flp 1:30
  • +Kol 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 3-4

Kolossense 2:2

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:6
  • +Kol 3:14
  • +Ef 3:18
  • +1Kor 2:1, 7; Ef 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 3-4

    1994/12/15, bl. 13-18

    Verkondigers, bl. 713

Kolossense 2:3

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:30; 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 3-7

    1994/12/15, bl. 15

Kolossense 2:4

Kruisverwysings

  • +Ro 16:18; Ef 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/12/15, bl. 16-18

Kolossense 2:5

Kruisverwysings

  • +Han 17:16; 1Kor 5:3
  • +1Kor 14:40
  • +1Kor 15:58; Heb 3:14; 1Pe 5:10

Kolossense 2:6

Kruisverwysings

  • +Joh 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/6/1, bl. 9-10, 14

Kolossense 2:7

Kruisverwysings

  • +Ef 3:17
  • +Ef 2:20
  • +Mt 7:24; Jud 20
  • +Ef 5:20; 1Te 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/6/1, bl. 9-14

Kolossense 2:8

Kruisverwysings

  • +Heb 13:9
  • +1Kor 2:13; 2Pe 1:16
  • +Ef 5:6
  • +Ga 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/6, bl. 2-7

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    2001/8/1, bl. 8

    1998/6/1, bl. 12-13

    1994/12/15, bl. 16-18

    Mensdom se soeke na God, bl. 264-265

    Redenering, bl. 136

Kolossense 2:9

Kruisverwysings

  • +Ef 1:23; Kol 1:19
  • +Han 17:29
  • +Joh 1:16; Ro 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 4-5

    Redenering, bl. 111

Kolossense 2:10

Kruisverwysings

  • +Ef 1:21; Kol 1:16; 1Pe 3:22

Kolossense 2:11

Kruisverwysings

  • +Mt 5:19
  • +De 10:16; Ro 2:29; Flp 3:3
  • +Ro 6:6

Kolossense 2:12

Kruisverwysings

  • +Ro 6:4; 1Kor 15:29
  • +Ef 2:6; Kol 3:1
  • +Ef 2:8
  • +Ef 1:19
  • +Han 2:24

Kolossense 2:13

Kruisverwysings

  • +Ef 2:1, 5, 13
  • +Han 2:38

Kolossense 2:14

Kruisverwysings

  • +Eks 34:27; De 31:24; 2Kn 23:2; Ef 2:14; Heb 7:18
  • +Han 3:19
  • +De 4:8; Ef 2:15
  • +Ro 7:10; Ga 3:10
  • +Ga 3:13; Heb 9:15; 1Pe 2:24
  • +Joh 20:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/2/1, bl. 31

Kolossense 2:15

Kruisverwysings

  • +Ef 6:12
  • +1Jo 5:4; Op 3:21
  • +Ps 68:24; 2Kor 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/11/15, bl. 27-28

Kolossense 2:16

Kruisverwysings

  • +Ro 14:17
  • +Ro 14:6
  • +Ps 81:3
  • +Ga 4:10
  • +Ro 14:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1992/11/8, bl. 21

    Redenering, bl. 358

Kolossense 2:17

Kruisverwysings

  • +Eks 25:40; Heb 8:5; 10:1
  • +Joh 14:6; Heb 9:23
  • +Heb 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 17

    Ontwaak!,

    1992/11/8, bl. 21

    “Hele Skrif”, bl. 228

Kolossense 2:18

Kruisverwysings

  • +Flp 3:14
  • +Ro 16:18; Ef 5:6; 2Pe 2:14; 1Jo 2:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/11, bl. 25-29

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    1991/12/1, bl. 16

    1991/7/15, bl. 27

Kolossense 2:19

Kruisverwysings

  • +Ef 1:22
  • +Ef 2:21
  • +Ef 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/12/15, bl. 25

Kolossense 2:20

Kruisverwysings

  • +Ga 4:3
  • +Joh 17:16; 1Jo 2:15
  • +Ga 2:20
  • +Ef 2:15; Kol 2:14

Kolossense 2:21

Kruisverwysings

  • +Le 7:23
  • +Le 5:2

Kolossense 2:22

Kruisverwysings

  • +Jes 29:13; Mt 15:9

Kolossense 2:23

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:3
  • +Ro 13:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    2006/8/1, bl. 32

    1991/7/15, bl. 27

    Ontwaak!,

    1995/3/8, bl. 11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Kol. 2:1Flp 1:30
Kol. 2:1Kol 4:16
Kol. 2:22Kor 1:6
Kol. 2:2Kol 3:14
Kol. 2:2Ef 3:18
Kol. 2:21Kor 2:1, 7; Ef 3:6
Kol. 2:31Kor 1:30; 2:16
Kol. 2:4Ro 16:18; Ef 5:6
Kol. 2:5Han 17:16; 1Kor 5:3
Kol. 2:51Kor 14:40
Kol. 2:51Kor 15:58; Heb 3:14; 1Pe 5:10
Kol. 2:6Joh 17:21
Kol. 2:7Ef 3:17
Kol. 2:7Ef 2:20
Kol. 2:7Mt 7:24; Jud 20
Kol. 2:7Ef 5:20; 1Te 5:18
Kol. 2:81Kor 2:13; 2Pe 1:16
Kol. 2:8Ef 5:6
Kol. 2:8Ga 4:3
Kol. 2:8Heb 13:9
Kol. 2:9Ef 1:23; Kol 1:19
Kol. 2:9Han 17:29
Kol. 2:9Joh 1:16; Ro 1:20
Kol. 2:10Ef 1:21; Kol 1:16; 1Pe 3:22
Kol. 2:11Mt 5:19
Kol. 2:11De 10:16; Ro 2:29; Flp 3:3
Kol. 2:11Ro 6:6
Kol. 2:12Ro 6:4; 1Kor 15:29
Kol. 2:12Ef 2:6; Kol 3:1
Kol. 2:12Ef 2:8
Kol. 2:12Ef 1:19
Kol. 2:12Han 2:24
Kol. 2:13Ef 2:1, 5, 13
Kol. 2:13Han 2:38
Kol. 2:14Eks 34:27; De 31:24; 2Kn 23:2; Ef 2:14; Heb 7:18
Kol. 2:14Han 3:19
Kol. 2:14De 4:8; Ef 2:15
Kol. 2:14Ro 7:10; Ga 3:10
Kol. 2:14Ga 3:13; Heb 9:15; 1Pe 2:24
Kol. 2:14Joh 20:25
Kol. 2:15Ef 6:12
Kol. 2:151Jo 5:4; Op 3:21
Kol. 2:15Ps 68:24; 2Kor 2:14
Kol. 2:16Ro 14:17
Kol. 2:16Ro 14:6
Kol. 2:16Ps 81:3
Kol. 2:16Ga 4:10
Kol. 2:16Ro 14:3
Kol. 2:17Eks 25:40; Heb 8:5; 10:1
Kol. 2:17Joh 14:6; Heb 9:23
Kol. 2:17Heb 9:11
Kol. 2:18Flp 3:14
Kol. 2:18Ro 16:18; Ef 5:6; 2Pe 2:14; 1Jo 2:26
Kol. 2:19Ef 1:22
Kol. 2:19Ef 2:21
Kol. 2:19Ef 4:16
Kol. 2:20Ga 4:3
Kol. 2:20Joh 17:16; 1Jo 2:15
Kol. 2:20Ga 2:20
Kol. 2:20Ef 2:15; Kol 2:14
Kol. 2:21Le 7:23
Kol. 2:21Le 5:2
Kol. 2:22Jes 29:13; Mt 15:9
Kol. 2:231Ti 4:3
Kol. 2:23Ro 13:14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Kolossense 2:1-23

Kolossense

2 Want ek wil hê dat julle moet besef wat ’n groot worstelstryd+ ek het ten behoewe van julle en van dié in Laodiseʹa+ en van almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie, 2 sodat hulle harte vertroos kan word,+ sodat hulle harmonies saamgevoeg kan wees in liefde+ en met die oog op al die rykdom van die volle versekerdheid van hulle begrip,+ met die oog op juiste kennis van die heilige geheim van God, naamlik Christus.+ 3 In hom is al die skatte van wysheid en van kennis sorgvuldig verborge.+ 4 Dit sê ek sodat geen mens julle met oorredende argumente mislei nie.+ 5 Want al is ek afwesig in die vlees, is ek tog in die gees+ by julle, terwyl ek my verbly en julle goeie orde+ en die vastheid van julle geloof+ in Christus sien.

6 Aangesien julle Christus Jesus, die Here, dan aangeneem het, moet julle voortgaan om in eenheid met hom te wandel,+ 7 terwyl julle in hom gewortel is+ en opgebou word+ en in die geloof standvastig gemaak word,+ net soos julle geleer is, terwyl julle oorloop van geloof in danksegging.+

8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie; 9 want in hom woon die hele volheid+ van die goddelike+ hoedanigheid+ liggaamlik. 10 Daarom besit julle ’n volheid deur middel van hom, wat die hoof van alle regering en gesag is.+ 11 Deur gemeenskap+ met hom is julle ook besny+ met ’n besnydenis wat sonder hande uitgevoer is, deur die aflegging van die liggaam van die vlees,+ deur die besnydenis wat by die Christus behoort, 12 want julle is saam met hom in sy doop begrawe,+ en deur gemeenskap met hom is julle ook saam opgewek+ deur julle geloof+ in die werking+ van God, wat hom uit die dode opgewek het.+

13 Verder het God julle, hoewel julle dood was in julle oortredings en in die onbesnede staat van julle vlees, saam met hom lewend gemaak.+ Hy het ons al ons oortredings goedgunstig vergewe+ 14 en die handgeskrewe dokument+ teen ons uitgewis,+ wat uit verordeninge bestaan het+ en wat teen ons was;+ en Hy het dit uit die weg geruim deur dit aan die folterpaal+ te nael.+ 15 Hy het die regerings en die owerhede+ ontbloot en hulle in die openbaar as oorwonne ten toon gestel+ en hulle deur middel daarvan in ’n triomftog+ meegevoer.

16 Laat niemand julle dan in verband met eet en drink+ of met betrekking tot ’n fees+ of ’n viering van die nuwemaan+ of van ’n sabbat+ oordeel nie;+ 17 want dié dinge is ’n skaduwee+ van die toekomstige dinge, maar die werklikheid+ behoort aan die Christus.+ 18 Moet julle nie van die prys+ laat beroof+ deur iemand wat behae skep in ’n skynnederigheid en ’n vorm van engeleaanbidding nie, “wat stelling inneem oor” die dinge wat hy gesien het en sonder gegronde rede opgeblase is deur sy vleeslike gesindheid, 19 terwyl hy nie vashou aan die hoof nie,+ aan die een uit wie die hele liggaam, wat deur middel van sy gewrigte en ligamente van die nodige voorsien en harmonies saamgeheg word,+ aanhou groei met die groei wat God gee.+

20 As julle saam met Christus ten opsigte van die elementêre+ dinge van die wêreld+ gesterf het,+ waarom onderwerp julle julle dan nog, asof julle in die wêreld lewe, aan die verordeninge:+ 21 “Moenie hanteer, of proe,+ of aanraak nie”,+ 22 met betrekking tot dinge wat almal tot vernietiging bestem is deurdat hulle opgebruik word, in ooreenstemming met die gebooie en leringe van mense?+ 23 Juis dié dinge het wel ’n skyn van wysheid in ’n selfopgelegde vorm van aanbidding en skynnederigheid, ’n streng behandeling van die liggaam;+ maar hulle het geen waarde in die bestryding van die bevrediging van die vlees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel