Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 17:1

Kruisverwysings

  • +Le 22:20; De 15:21; Mal 1:8

Deuteronomium 17:2

Kruisverwysings

  • +De 4:23; 13:6; Rig 2:20

Deuteronomium 17:3

Kruisverwysings

  • +De 4:19; Jer 8:2; Ese 8:16
  • +Jer 7:18; 19:5

Deuteronomium 17:4

Kruisverwysings

  • +De 13:14; Joh 7:51

Deuteronomium 17:5

Kruisverwysings

  • +De 13:10

Deuteronomium 17:6

Kruisverwysings

  • +Nu 35:30; Mt 18:16; Joh 8:17; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19; Heb 10:28
  • +De 19:15

Deuteronomium 17:7

Kruisverwysings

  • +De 13:9
  • +De 13:5; 1Kor 5:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 213

Deuteronomium 17:8

Kruisverwysings

  • +De 1:17
  • +Nu 35:11
  • +1Kn 3:28; Jes 1:17; Jer 5:28
  • +1Kn 3:16
  • +De 12:5; Ps 122:2, 5

Deuteronomium 17:9

Kruisverwysings

  • +De 19:17; 21:5; Hag 2:11; Mal 2:7
  • +1Sa 7:16
  • +De 19:17; 21:5

Deuteronomium 17:11

Kruisverwysings

  • +Mal 2:7
  • +De 5:32; 12:32; Jos 1:7; Spr 4:27

Deuteronomium 17:12

Kruisverwysings

  • +Ps 19:13; Spr 11:2; Ho 4:4
  • +Heb 10:28
  • +De 13:5; 1Kor 5:13

Deuteronomium 17:13

Kruisverwysings

  • +Nu 15:31; De 13:11; 19:20

Deuteronomium 17:14

Kruisverwysings

  • +De 7:1; Jos 1:3; Ps 44:2
  • +1Sa 8:5, 20; 10:19

Deuteronomium 17:15

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:17; 10:24; 16:12

Deuteronomium 17:16

Kruisverwysings

  • +De 20:1; 2Sa 8:4; Ps 20:7; Spr 21:31
  • +Jes 31:1; 36:9; Ese 17:15

Deuteronomium 17:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:3; Ne 13:26
  • +Job 31:24; Ps 62:10; 1Ti 6:9

Deuteronomium 17:18

Kruisverwysings

  • +De 31:9, 26; 2Kn 22:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 20

    1995/5/1, bl. 12-13

    “Hele Skrif”, bl. 36

Deuteronomium 17:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:18
  • +De 11:18; Ps 1:2; 119:97

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/6/15, bl. 12-17

    2000/10/1, bl. 8-9

    1995/5/1, bl. 12-13

Deuteronomium 17:20

Kruisverwysings

  • +1Sa 15:17; 2Kr 32:25; Ps 131:1; Mr 10:42; 1Pe 5:5
  • +De 5:32; 1Sa 13:13; 1Kn 15:5
  • +Spr 10:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/5/1, bl. 12-13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 17:1Le 22:20; De 15:21; Mal 1:8
Deut. 17:2De 4:23; 13:6; Rig 2:20
Deut. 17:3De 4:19; Jer 8:2; Ese 8:16
Deut. 17:3Jer 7:18; 19:5
Deut. 17:4De 13:14; Joh 7:51
Deut. 17:5De 13:10
Deut. 17:6Nu 35:30; Mt 18:16; Joh 8:17; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19; Heb 10:28
Deut. 17:6De 19:15
Deut. 17:7De 13:9
Deut. 17:7De 13:5; 1Kor 5:13
Deut. 17:8De 1:17
Deut. 17:8Nu 35:11
Deut. 17:81Kn 3:28; Jes 1:17; Jer 5:28
Deut. 17:81Kn 3:16
Deut. 17:8De 12:5; Ps 122:2, 5
Deut. 17:9De 19:17; 21:5; Hag 2:11; Mal 2:7
Deut. 17:91Sa 7:16
Deut. 17:9De 19:17; 21:5
Deut. 17:11Mal 2:7
Deut. 17:11De 5:32; 12:32; Jos 1:7; Spr 4:27
Deut. 17:12Ps 19:13; Spr 11:2; Ho 4:4
Deut. 17:12Heb 10:28
Deut. 17:12De 13:5; 1Kor 5:13
Deut. 17:13Nu 15:31; De 13:11; 19:20
Deut. 17:14De 7:1; Jos 1:3; Ps 44:2
Deut. 17:141Sa 8:5, 20; 10:19
Deut. 17:151Sa 9:17; 10:24; 16:12
Deut. 17:16De 20:1; 2Sa 8:4; Ps 20:7; Spr 21:31
Deut. 17:16Jes 31:1; 36:9; Ese 17:15
Deut. 17:171Kn 11:3; Ne 13:26
Deut. 17:17Job 31:24; Ps 62:10; 1Ti 6:9
Deut. 17:18De 31:9, 26; 2Kn 22:8
Deut. 17:192Kr 34:18
Deut. 17:19De 11:18; Ps 1:2; 119:97
Deut. 17:201Sa 15:17; 2Kr 32:25; Ps 131:1; Mr 10:42; 1Pe 5:5
Deut. 17:20De 5:32; 1Sa 13:13; 1Kn 15:5
Deut. 17:20Spr 10:27
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 17:1-20

Deuteronomium

17 “Jy mag aan Jehovah jou God geen bul of skaap offer waaraan ’n gebrek, enigiets slegs, is nie; want dit is iets verfoeiliks vir Jehovah jou God.+

2 “As daar in jou midde, in een van jou stede wat Jehovah jou God aan jou gee, ’n man of ’n vrou gevind word wat beoefen wat sleg is in die oë van Jehovah jou God deur sy verbond te oortree,+ 3 en hy ander gode gaan aanbid en hom voor hulle of voor die son of die maan of die hele leër van die hemel neerbuig,+ iets wat ek nie beveel het nie,+ 4 en dit vir jou vertel is, en jy dit gehoor en deeglik ondersoek ingestel het, en kyk! die waarheid van die saak is bevestig,+ hierdie verfoeilike ding is in Israel gedoen! 5 dan moet jy dié man of dié vrou wat hierdie slegte ding gedoen het, na jou poorte uitbring, ja, die man of die vrou, en jy moet so iemand met klippe stenig, en so iemand moet sterf.+ 6 Uit die mond van twee getuies of van drie getuies+ moet die een wat moet sterf, doodgemaak word. Hy sal nie uit die mond van een getuie doodgemaak word nie.+ 7 Die hand van die getuies moet eerste teen hom kom om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

8 “As ’n saak wat ’n regterlike beslissing vereis, te buitengewoon vir jou is,+ soos ’n saak waarby bloed vergiet is,+ waarby ’n wettige eis ingestel is+ of ’n gewelddaad gepleeg is, geskilpunte+ in jou poorte, dan moet jy opstaan en opgaan na die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+ 9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+ 10 Dan moet jy handel ooreenkomstig die woord wat hulle aan jou sal oordra uit dié plek wat Jehovah sal uitkies; en jy moet sorgvuldig handel volgens alles waaroor hulle jou onderrig. 11 Ooreenkomstig die wet waarop hulle jou sal wys en volgens die regterlike beslissing wat hulle aan jou bekend sal maak, moet jy handel.+ Jy mag nie afwyk van die woord wat hulle aan jou sal oordra nie, nie regs of links nie.+ 12 En die man wat hom vermetel gedra deur nie te luister na die priester wat daar staan om Jehovah jou God te dien, of na die regter nie,+ dié man moet sterf;+ en jy moet die kwaad uit Israel wegruim.+ 13 En die hele volk sal dit hoor en bang word,+ en hulle sal nie meer vermetel handel nie.

14 “Wanneer jy uiteindelik in die land kom wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy dit in besit geneem en daarin gewoon het,+ en jy gesê het: ‘Laat ek ’n koning oor my aanstel soos al die nasies wat rondom my is’,+ 15 moet jy vir seker ’n koning oor jou aanstel wat Jehovah jou God sal kies.+ Uit die midde van jou broers moet jy ’n koning oor jou aanstel. Jy sal geen uitlander, wat nie jou broer is nie, oor jou mag aanstel nie. 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ 17 Hy mag ook nie vir hom baie vrouens neem nie, sodat sy hart nie afwyk nie;+ ook mag hy nie vir hom silwer en goud grootliks laat toeneem nie.+ 18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+

19 “En dit moet voortdurend by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie voorskrifte te onderhou deur dit te doen;+ 20 sodat sy hart hom nie bo sy broers verhef nie+ en hy nie regs of links van die gebod afwyk nie,+ sodat hy sy dae in sy koninkryk kan verleng,+ hy en sy seuns in die midde van Israel.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel