Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 13:1

Kruisverwysings

  • +De 18:22; Jer 6:13; Ese 13:2; Sag 13:4
  • +Jer 23:25; 27:9
  • +Mr 13:22; 2Te 2:9

Deuteronomium 13:2

Kruisverwysings

  • +Jer 28:9; Mt 7:22

Deuteronomium 13:3

Kruisverwysings

  • +Jes 8:19
  • +De 8:2; Ps 66:10; Mt 24:24; 1Kor 11:19; 2Te 2:11
  • +De 6:5; 10:12; Mt 22:37

Deuteronomium 13:4

Kruisverwysings

  • +De 10:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 16-17

Deuteronomium 13:5

Kruisverwysings

  • +Jes 9:15
  • +De 18:20; Jer 14:14; Sag 13:3
  • +De 6:14
  • +De 17:7; 1Kor 5:13

Deuteronomium 13:6

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:1
  • +1Kn 11:4; 2Pe 2:1

Deuteronomium 13:8

Kruisverwysings

  • +Spr 1:10; Ga 1:8
  • +Ese 9:5

Deuteronomium 13:9

Kruisverwysings

  • +Eks 22:20; 32:27; Nu 25:5
  • +De 17:7

Deuteronomium 13:10

Kruisverwysings

  • +Le 20:2, 27; De 17:5
  • +Eks 13:3

Deuteronomium 13:11

Kruisverwysings

  • +De 17:13; 19:20; 1Ti 1:20; 5:20

Deuteronomium 13:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:12; 1Kn 21:10; Jud 19
  • +2Kn 17:21

Deuteronomium 13:14

Kruisverwysings

  • +De 17:4; 19:15; 1Ti 5:19; Heb 10:28

Deuteronomium 13:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:6
  • +Eks 22:20; Le 27:28

Deuteronomium 13:16

Kruisverwysings

  • +Jos 6:24
  • +Jos 8:28; Jer 49:2; Mi 1:6

Deuteronomium 13:17

Kruisverwysings

  • +Jos 6:18; 7:1
  • +Jos 7:26; 22:20
  • +Eks 33:19; Ps 78:38
  • +Ge 22:17; 26:4; 28:14

Deuteronomium 13:18

Kruisverwysings

  • +De 12:32; Ne 1:5; Ps 119:4; 1Jo 5:3
  • +Eks 15:26; De 6:18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 13:1De 18:22; Jer 6:13; Ese 13:2; Sag 13:4
Deut. 13:1Jer 23:25; 27:9
Deut. 13:1Mr 13:22; 2Te 2:9
Deut. 13:2Jer 28:9; Mt 7:22
Deut. 13:3Jes 8:19
Deut. 13:3De 8:2; Ps 66:10; Mt 24:24; 1Kor 11:19; 2Te 2:11
Deut. 13:3De 6:5; 10:12; Mt 22:37
Deut. 13:4De 10:20
Deut. 13:5Jes 9:15
Deut. 13:5De 18:20; Jer 14:14; Sag 13:3
Deut. 13:5De 6:14
Deut. 13:5De 17:7; 1Kor 5:13
Deut. 13:61Sa 18:1
Deut. 13:61Kn 11:4; 2Pe 2:1
Deut. 13:8Spr 1:10; Ga 1:8
Deut. 13:8Ese 9:5
Deut. 13:9Eks 22:20; 32:27; Nu 25:5
Deut. 13:9De 17:7
Deut. 13:10Le 20:2, 27; De 17:5
Deut. 13:10Eks 13:3
Deut. 13:11De 17:13; 19:20; 1Ti 1:20; 5:20
Deut. 13:131Sa 2:12; 1Kn 21:10; Jud 19
Deut. 13:132Kn 17:21
Deut. 13:14De 17:4; 19:15; 1Ti 5:19; Heb 10:28
Deut. 13:152Kr 28:6
Deut. 13:15Eks 22:20; Le 27:28
Deut. 13:16Jos 6:24
Deut. 13:16Jos 8:28; Jer 49:2; Mi 1:6
Deut. 13:17Jos 6:18; 7:1
Deut. 13:17Jos 7:26; 22:20
Deut. 13:17Eks 33:19; Ps 78:38
Deut. 13:17Ge 22:17; 26:4; 28:14
Deut. 13:18De 12:32; Ne 1:5; Ps 119:4; 1Jo 5:3
Deut. 13:18Eks 15:26; De 6:18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 13:1-18

Deuteronomium

13 “As ’n profeet+ of ’n dromer+ van ’n droom in jou midde opstaan en jou ’n teken of ’n voorteken gee,+ 2 en die teken of die voorteken kom uit waaroor hy met jou gepraat het+ deur te sê: ‘Laat ons agter ander gode aan loop, wat jy nie geken het nie, en laat ons hulle dien’, 3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+ 4 Julle moet Jehovah julle God volg, en hom moet julle vrees en sy gebooie moet julle onderhou en na sy stem moet julle luister en hom moet julle dien en hom moet julle aankleef.+ 5 En dié profeet+ of dié dromer van die droom moet doodgemaak word,+ want hy het gepraat van opstand teen Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei en jou uit die slawehuis verlos het, om jou van die weg af te keer waarop Jehovah jou God jou beveel het om te wandel;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

6 “As jou broer, die seun van jou moeder, of jou seun of jou dogter of jou innig geliefde vrou of jou metgesel wat soos jou eie siel is,+ jou in die geheim probeer verlei deur te sê: ‘Laat ons ander gode gaan dien’,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie, 7 party van die gode van die volke wat rondom julle is, dié naby jou of dié ver van jou af, van die een einde van die land tot die ander einde van die land, 8 mag jy nie aan sy wens voldoen of na hom luister nie,+ ook mag jou oog nie vir hom jammer voel nie, en ook mag jy nie medelye voel+ of hom beskerm nie; 9 maar jy moet hom vir seker doodmaak.+ Jou hand moet eerste teen hom kom om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk.+ 10 En jy moet hom met klippe stenig, en hy moet sterf,+ omdat hy jou probeer afkeer het van Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.+ 11 Dan sal die hele Israel hoor en bang word, en hulle sal nie weer so ’n slegte ding in jou midde doen nie.+

12 “As jy hoor dat daar in een van jou stede, wat Jehovah jou God aan jou gee om daar te woon, gesê word: 13 ‘Deugniete het uit jou midde uitgegaan+ om die inwoners van hulle stad te probeer afkeer+ deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien”, wat julle nie geken het nie’, 14 dan moet jy soek en navors en deeglik navraag doen;+ en as die waarheid van die saak bevestig is, dat hierdie verfoeilike ding in jou midde gedoen is, 15 moet jy die inwoners van daardie stad vir seker met die skerpte van die swaard slaan.+ Gee dit en alles wat daarin is, en sy mak diere, deur die skerpte van die swaard aan vernietiging oor.+ 16 En al sy buit moet jy in die middel van sy openbare plein bymekaarbring, en jy moet die stad en al sy buit as ’n heeloffer aan Jehovah jou God met vuur verbrand,+ en dit moet tot onbepaalde tyd ’n puinhoop word.+ Dit mag nooit herbou word nie. 17 En hoegenaamd niks van wat deur die ban geheilig is, mag aan jou hand kleef nie,+ sodat Jehovah hom van sy brandende toorn kan afwend+ en inderdaad aan jou barmhartigheid kan skenk en hy beslis aan jou barmhartigheid kan bewys+ en jou kan vermenigvuldig, net soos hy vir jou voorvaders gesweer het.+ 18 Want jy moet na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie te onderhou+ wat ek jou vandag beveel, ten einde te doen wat reg is in die oë van Jehovah jou God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel