Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 11:1

Kruisverwysings

  • +Flp 3:17; 2Te 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12

1 Korintiërs 11:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17; 2Te 2:15; 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/12/1, bl. 3-4

    1988/12/1, bl. 7

1 Korintiërs 11:3

Kruisverwysings

  • +Ro 14:9; Ef 4:15; Kol 2:10
  • +Ge 3:16; Ef 5:23; 1Pe 3:1
  • +1Kor 15:27, 28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/2, bl. 2-3

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 22

    2010/5/15, bl. 8-16

    2009/5/15, bl. 20

    2007/2/15, bl. 13-17

    2007/1/15, bl. 6

    1999/8/1, bl. 19-20

    1998/9/1, bl. 15

    1995/6/1, bl. 27

    1994/7/1, bl. 21

    Ontwaak!,

    2004/7/8, bl. 26-27

    1996/12/8, bl. 15

    Aanbid God, bl. 154

    Gesinsgeluk, bl. 31-32

    Kennis, bl. 134-136

    Redenering, bl. 101

    Ware vrede, bl. 136-138

1 Korintiërs 11:4

Kruisverwysings

  • +Ef 4:15

1 Korintiërs 11:5

Kruisverwysings

  • +Jl 2:28; Han 21:9
  • +Ef 5:23
  • +Jer 7:29; 1Kor 11:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 209-210

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 12-13

    2002/7/15, bl. 26-27

    Redenering, bl. 419-421

1 Korintiërs 11:6

Kruisverwysings

  • +De 21:12
  • +Ge 24:65

1 Korintiërs 11:7

Kruisverwysings

  • +Ge 1:27; Jak 3:9
  • +Ro 3:23
  • +Ge 2:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 419-420

1 Korintiërs 11:8

Kruisverwysings

  • +Ge 2:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 419-420

1 Korintiërs 11:9

Kruisverwysings

  • +Ge 2:18

1 Korintiërs 11:10

Kruisverwysings

  • +Ge 24:65
  • +Pr 5:6; 1Kor 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 211-212

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 24

    2002/7/15, bl. 27

    Redenering, bl. 419-420

1 Korintiërs 11:11

Kruisverwysings

  • +Ge 2:24

1 Korintiërs 11:12

Kruisverwysings

  • +Ge 2:21
  • +Ge 3:16; Job 14:1
  • +2Kor 5:18

1 Korintiërs 11:15

Kruisverwysings

  • +Hgl 7:5
  • +Jer 13:18

1 Korintiërs 11:16

Kruisverwysings

  • +Ro 2:8; 1Ti 6:4

1 Korintiërs 11:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:22

1 Korintiërs 11:18

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:10; 3:3

1 Korintiërs 11:19

Kruisverwysings

  • +Han 20:30; 1Kor 1:12; Ga 5:20; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1
  • +De 13:3; Lu 2:35; 1Jo 2:19

1 Korintiërs 11:20

Kruisverwysings

  • +Lu 22:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 28

1 Korintiërs 11:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 19

1 Korintiërs 11:22

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:34
  • +Jak 2:5

1 Korintiërs 11:23

Kruisverwysings

  • +Mt 26:20; Lu 22:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/3/15, bl. 4

    2003/2/15, bl. 12-13

    1993/3/15, bl. 4-5

    1990/2/15, bl. 15-17

1 Korintiërs 11:24

Kruisverwysings

  • +Mt 26:26; Mr 14:22
  • +Ro 7:4; 12:5; 1Kor 10:17; 12:27; Ef 4:12
  • +Lu 22:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 24-25

    2004/3/15, bl. 4

    1994/3/15, bl. 3-4

    1993/3/15, bl. 5-6

    1990/2/15, bl. 15-17

1 Korintiërs 11:25

Kruisverwysings

  • +Mt 26:27; Mr 14:23; 1Kor 10:16
  • +Jer 31:31; Heb 8:8; 9:15
  • +Lu 22:20; Heb 9:14; 12:24; 1Pe 1:2, 19
  • +Eks 12:14; Ps 119:24, 144

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 25

    2003/1/1, bl. 31

    1994/3/15, bl. 3-4

    1993/3/15, bl. 6

    1990/2/15, bl. 15-16, 17-18

1 Korintiërs 11:26

Kruisverwysings

  • +Heb 9:25
  • +Ef 1:7; Heb 9:15
  • +1Te 4:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 16

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 27

    2008/7/15, bl. 27

    2004/3/15, bl. 6-7

    2003/4/1, bl. 5-6

    2003/2/15, bl. 13

    2003/1/1, bl. 31

    1993/3/15, bl. 4-5

    1990/2/15, bl. 13-14

1 Korintiërs 11:27

Kruisverwysings

  • +Mr 3:29
  • +Heb 10:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/1, bl. 27-28

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 21-22

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

    2003/2/15, bl. 17-19

    1996/4/1, bl. 6-8

1 Korintiërs 11:28

Kruisverwysings

  • +2Kor 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

    1991/3/15, bl. 21-22

1 Korintiërs 11:29

Kruisverwysings

  • +Ro 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 19-20

1 Korintiërs 11:30

Kruisverwysings

  • +Ef 5:14; 1Te 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

1 Korintiërs 11:31

Kruisverwysings

  • +Op 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 15, 19-20

1 Korintiërs 11:32

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:10
  • +Spr 3:11; Heb 12:5
  • +2Pe 3:7
  • +2Pe 2:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 15

1 Korintiërs 11:33

Kruisverwysings

  • +Mt 26:26

1 Korintiërs 11:34

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:22
  • +1Kor 11:29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 11:1Flp 3:17; 2Te 3:9
1 Kor. 11:21Kor 4:17; 2Te 2:15; 3:6
1 Kor. 11:3Ro 14:9; Ef 4:15; Kol 2:10
1 Kor. 11:3Ge 3:16; Ef 5:23; 1Pe 3:1
1 Kor. 11:31Kor 15:27, 28
1 Kor. 11:4Ef 4:15
1 Kor. 11:5Jl 2:28; Han 21:9
1 Kor. 11:5Ef 5:23
1 Kor. 11:5Jer 7:29; 1Kor 11:15
1 Kor. 11:6De 21:12
1 Kor. 11:6Ge 24:65
1 Kor. 11:7Ge 1:27; Jak 3:9
1 Kor. 11:7Ro 3:23
1 Kor. 11:7Ge 2:23
1 Kor. 11:8Ge 2:22
1 Kor. 11:9Ge 2:18
1 Kor. 11:10Ge 24:65
1 Kor. 11:10Pr 5:6; 1Kor 4:9
1 Kor. 11:11Ge 2:24
1 Kor. 11:12Ge 2:21
1 Kor. 11:12Ge 3:16; Job 14:1
1 Kor. 11:122Kor 5:18
1 Kor. 11:15Hgl 7:5
1 Kor. 11:15Jer 13:18
1 Kor. 11:16Ro 2:8; 1Ti 6:4
1 Kor. 11:171Kor 11:22
1 Kor. 11:181Kor 1:10; 3:3
1 Kor. 11:19Han 20:30; 1Kor 1:12; Ga 5:20; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1
1 Kor. 11:19De 13:3; Lu 2:35; 1Jo 2:19
1 Kor. 11:20Lu 22:19
1 Kor. 11:221Kor 11:34
1 Kor. 11:22Jak 2:5
1 Kor. 11:23Mt 26:20; Lu 22:14
1 Kor. 11:24Mt 26:26; Mr 14:22
1 Kor. 11:24Ro 7:4; 12:5; 1Kor 10:17; 12:27; Ef 4:12
1 Kor. 11:24Lu 22:19
1 Kor. 11:25Mt 26:27; Mr 14:23; 1Kor 10:16
1 Kor. 11:25Jer 31:31; Heb 8:8; 9:15
1 Kor. 11:25Lu 22:20; Heb 9:14; 12:24; 1Pe 1:2, 19
1 Kor. 11:25Eks 12:14; Ps 119:24, 144
1 Kor. 11:26Heb 9:25
1 Kor. 11:26Ef 1:7; Heb 9:15
1 Kor. 11:261Te 4:17
1 Kor. 11:27Mr 3:29
1 Kor. 11:27Heb 10:29
1 Kor. 11:282Kor 13:5
1 Kor. 11:29Ro 2:2
1 Kor. 11:30Ef 5:14; 1Te 5:6
1 Kor. 11:31Op 3:3
1 Kor. 11:322Kor 5:10
1 Kor. 11:32Spr 3:11; Heb 12:5
1 Kor. 11:322Pe 3:7
1 Kor. 11:322Pe 2:20
1 Kor. 11:33Mt 26:26
1 Kor. 11:341Kor 11:22
1 Kor. 11:341Kor 11:29
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 11:1-34

1 Korintiërs

11 Word navolgers van my, net soos ek dit van Christus is.+

2 En ek prys julle, omdat julle in alles aan my dink en aan die oorleweringe vashou+ net soos ek dit aan julle oorgedra het. 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof is van elke man;+ en die man is die hoof van die vrou;+ en God is die hoof van die Christus.+ 4 Elke man wat met iets op sy hoof bid of profeteer, doen sy hoof skande aan;+ 5 maar elke vrou wat met ’n onbedekte hoof bid of profeteer,+ doen haar hoof skande aan,+ want dit is een en dieselfde asof sy ’n vrou met ’n geskeerde hoof is.+ 6 Want as ’n vrou haar nie bedek nie, laat haar hare dan ook afgesny word; maar as dit vir ’n vrou ’n skande is as haar hare afgesny of geskeer is,+ laat sy haar dan bedek.+

7 Want ’n man behoort nie sy hoof bedek te hê nie, aangesien hy God se beeld+ en heerlikheid+ is; maar die vrou is die man se heerlikheid.+ 8 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man;+ 9 en boonop is die man nie ter wille van die vrou geskep nie, maar die vrou ter wille van die man.+ 10 Daarom behoort die vrou ’n teken van gesag op haar hoof te hê+ weens die engele.+

11 Wat meer is, in verband met die Here is die vrou nie sonder die man nie en die man ook nie sonder die vrou nie.+ 12 Want net soos die vrou uit die man is,+ so is die man ook deur middel van die vrou;+ maar alles is uit God.+ 13 Oordeel self: Is dit gepas dat ’n vrou onbedek tot God bid? 14 Leer die natuur self julle nie dat dit ’n man tot oneer strek as hy lang hare het, 15 maar dat dit ’n vrou tot heerlikheid strek as sy lang hare het nie?+ Want haar hare is haar in die plek van ’n hoofbedekking gegee.+ 16 As dit egter lyk asof iemand ten gunste van ’n ander gewoonte argumenteer+—ons het geen ander nie, en die gemeentes van God ook nie.

17 Maar terwyl ek hierdie instruksies gee, prys ek julle nie, omdat julle nie ten goede nie maar ten kwade vergader.+ 18 Want in die eerste plek hoor ek dat daar verdeeldhede onder julle bestaan wanneer julle in ’n gemeente bymekaarkom;+ en in sekere mate glo ek dit. 19 Want daar moet ook sektes+ onder julle wees, sodat die goedgekeurdes ook onder julle openbaar kan word.+

20 Wanneer julle dan op een plek bymekaarkom, is dit nie moontlik om die Here se aandmaal te eet nie.+ 21 Want wanneer julle dit eet, eet elkeen vooraf sy eie aandmaal, sodat die een honger is maar ’n ander dronk. 22 Julle het tog sekerlik huise om in te eet en te drink, nie waar nie?+ Of verag julle die gemeente van God en maak julle dié beskaamd wat niks het nie?+ Wat sal ek vir julle sê? Sal ek julle prys? Hierin prys ek julle nie.

23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgedra het, dat die Here Jesus in die nag+ waarin hy oorgelewer sou word, ’n brood geneem het, 24 en nadat hy gedank het, het hy dit gebreek+ en gesê: “Dit beteken my liggaam,+ wat vir julle is. Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”+ 25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.” 26 Want so dikwels+ as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, hou julle aan om die dood+ van die Here te verkondig, totdat hy kom.+

27 Gevolglik sal enigeen wat op onwaardige wyse die brood eet of die beker van die Here drink, skuldig wees+ met betrekking tot die liggaam en die bloed+ van die Here. 28 Laat ’n mens homself eers ná noukeurige ondersoek+ goedkeur, en laat hom só van die brood eet en uit die beker drink. 29 Want hy wat eet en drink, eet en drink ’n oordeel+ oor homself as hy die liggaam nie onderskei nie. 30 Daarom is baie onder julle swak en sieklik, en ’n hele paar slaap+ in die dood. 31 Maar as ons onderskei wat ons is, sal ons nie geoordeel word nie.+ 32 Wanneer ons egter geoordeel word,+ word ons deur Jehovah gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld+ veroordeel sal word nie.+ 33 Daarom, my broers, wanneer julle bymekaarkom om dit te eet,+ wag vir mekaar. 34 As iemand honger is, laat hom by die huis eet,+ sodat julle nie tot ’n oordeel bymekaarkom nie.+ Maar die oorblywende sake sal ek in orde bring wanneer ek daar kom.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel