Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 6:1

Kruisverwysings

  • +Han 9:29
  • +Han 4:35; 1Ti 5:3; Jak 1:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 41-42

    Die Wagtoring,

    2006/7/15, bl. 16

Handelinge 6:2

Kruisverwysings

  • +Eks 18:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/8/15, bl. 26

Handelinge 6:3

Kruisverwysings

  • +De 1:13
  • +Han 6:10; 16:2; 1Ti 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 28

    1994/8/15, bl. 26

    1987/6/1, bl. 8

    Koninkryksbediening,

    2013/7, bl. 3

    Getuig, bl. 42

Handelinge 6:4

Kruisverwysings

  • +Han 2:42

Handelinge 6:5

Kruisverwysings

  • +Han 11:24
  • +Han 21:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2007/11/15, bl. 18

Handelinge 6:6

Kruisverwysings

  • +De 34:9; Han 8:17; 13:3; 14:23; 1Ti 4:14; 5:22; 2Ti 1:6

Handelinge 6:7

Kruisverwysings

  • +Han 12:24; 19:20
  • +Han 2:47
  • +Joh 12:42; Han 15:5
  • +Ro 16:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/4/1, bl. 10-11

Handelinge 6:8

Kruisverwysings

  • +Han 2:43

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 45-47

Handelinge 6:9

Kruisverwysings

  • +Han 18:24
  • +Han 23:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 16

Handelinge 6:10

Kruisverwysings

  • +Lu 21:15; Han 6:3
  • +Jes 54:17; Lu 21:15

Handelinge 6:11

Kruisverwysings

  • +Eks 23:1; Le 19:16
  • +1Kn 21:10; Mt 26:59

Handelinge 6:12

Kruisverwysings

  • +Lu 22:66

Handelinge 6:13

Kruisverwysings

  • +De 5:20; Spr 19:28
  • +Jer 26:11; Han 21:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

Handelinge 6:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

Handelinge 6:15

Kruisverwysings

  • +Mt 10:17
  • +Rig 13:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/10, bl. 32

    Die Wagtoring,

    2004/8/1, bl. 8

    1990/6/1, bl. 16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 6:1Han 9:29
Hand. 6:1Han 4:35; 1Ti 5:3; Jak 1:27
Hand. 6:2Eks 18:18
Hand. 6:3De 1:13
Hand. 6:3Han 6:10; 16:2; 1Ti 3:7
Hand. 6:4Han 2:42
Hand. 6:5Han 11:24
Hand. 6:5Han 21:8
Hand. 6:6De 34:9; Han 8:17; 13:3; 14:23; 1Ti 4:14; 5:22; 2Ti 1:6
Hand. 6:7Han 12:24; 19:20
Hand. 6:7Han 2:47
Hand. 6:7Joh 12:42; Han 15:5
Hand. 6:7Ro 16:26
Hand. 6:8Han 2:43
Hand. 6:9Han 18:24
Hand. 6:9Han 23:34
Hand. 6:10Lu 21:15; Han 6:3
Hand. 6:10Jes 54:17; Lu 21:15
Hand. 6:11Eks 23:1; Le 19:16
Hand. 6:111Kn 21:10; Mt 26:59
Hand. 6:12Lu 22:66
Hand. 6:13De 5:20; Spr 19:28
Hand. 6:13Jer 26:11; Han 21:28
Hand. 6:15Mt 10:17
Hand. 6:15Rig 13:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 6:1-15

Handelinge

6 En in dié dae, toe die dissipels vermeerder het, het daar ’n murmurering ontstaan van die Griekssprekende+ Jode teen die Hebreeussprekende Jode, omdat hulle weduwees in die daaglikse uitdeling oor die hoof gesien is.+ 2 Toe het die twaalf die menigte dissipels na hulle toe geroep en gesê: “Dit behaag ons nie om die woord van God te laat staan om voedsel aan tafels uit te deel nie.+ 3 Daarom, broers, soek+ vir julle sewe manne van goeie getuienis onder julle uit, vol gees en wysheid,+ dat ons hulle oor hierdie nodige aangeleentheid kan aanstel; 4 maar ons sal ons aan gebed en aan die bediening van die woord wy.”+ 5 En die woord het by die hele menigte byval gevind, en hulle het Steʹfanus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees,+ en Filippus+ en Proʹgorus en Nikaʹnor en Timon en Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antiogiʹë; 6 en hulle het hulle voor die apostels gestel, en dié het hulle, nadat hulle gebid het, die hande opgelê.+

7 Gevolglik het die woord van God aangehou groei,+ en die aantal dissipels het in Jerusalem geweldig bly toeneem;+ en ’n groot menigte priesters+ het aan die geloof gehoorsaam geword.+

8 En Steʹfanus, vol guns en krag, het groot voortekens en tekens+ onder die volk gedoen. 9 Maar sommige van dié wat tot die sogenaamde Sinagoge van die Vrygelatenes behoort het, en van die Sireneʹërs en Aleksandryne+ en van dié wat uit Siliʹsië+ en Asië was, het opgestaan om met Steʹfanus te redeneer; 10 en tog was hulle nie opgewasse teen die wysheid+ en die gees waarmee hy gepraat het nie.+ 11 Toe het hulle in die geheim manne oorgehaal om te sê:+ “Ons het hom lasterlike+ woorde teen Moses en God hoor sê.” 12 En hulle het die volk en die ouer manne en die skrifgeleerdes opgestook, en hulle het skielik op hom afgekom en hom met geweld gegryp en hom na die Sanʹhedrin gelei.+ 13 En hulle het valse getuies voorgebring,+ wat gesê het: “Hierdie man hou nie op om dinge teen hierdie heilige plek en teen die Wet te sê nie.+ 14 Ons het hom byvoorbeeld hoor sê dat hierdie Jesus die Nasarener hierdie plek sal afbreek en die gebruike wat Moses aan ons oorgelewer het, sal verander.”

15 En terwyl almal wat in die Sanʹhedrin gesit het, hom stip aangekyk het,+ het hulle gesien dat sy gesig soos die gesig van ’n engel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel