Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 14:1

Kruisverwysings

  • +2Ti 3:11
  • +Han 13:5
  • +Han 17:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 95

Handelinge 14:2

Kruisverwysings

  • +Han 13:45
  • +Ro 15:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/1, bl. 16

Handelinge 14:3

Kruisverwysings

  • +Han 5:12; 19:11; Heb 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/12/1, bl. 16

Handelinge 14:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 11

Handelinge 14:5

Kruisverwysings

  • +Han 14:19; 1Te 2:2; 2Ti 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 95-96

Handelinge 14:6

Kruisverwysings

  • +Mt 10:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 95-96

    Die Wagtoring,

    1993/6/1, bl. 3

    1990/6/15, bl. 11

Handelinge 14:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:17

Handelinge 14:8

Kruisverwysings

  • +Han 3:2

Handelinge 14:9

Kruisverwysings

  • +Mt 9:28

Handelinge 14:10

Kruisverwysings

  • +Jes 35:6; Han 3:8

Handelinge 14:11

Kruisverwysings

  • +Han 12:22; 28:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 11-12

Handelinge 14:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1816

    Die Wagtoring,

    2008/5/15, bl. 32

    1990/6/15, bl. 11-12

    1990/5/15, bl. 25

Handelinge 14:13

Kruisverwysings

  • +Da 2:46

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/5/15, bl. 25

Handelinge 14:15

Kruisverwysings

  • +Han 10:26
  • +Jak 5:17
  • +De 32:21; 1Sa 12:21; Jer 10:15
  • +1Te 1:9
  • +Ge 1:1; Eks 20:11; Ps 33:6; 146:6; Han 4:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 97-98

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 11-12

Handelinge 14:16

Kruisverwysings

  • +De 18:14; Han 17:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/1, bl. 11

    1990/6/15, bl. 11-12

    Skepper, bl. 176

Handelinge 14:17

Kruisverwysings

  • +Han 17:27; Ro 1:20
  • +Ps 65:10; 147:8; Jer 5:24; Mt 5:45
  • +Ps 145:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 7

    Ontwaak!,

    nr. 3 2021 bl. 14

    Nader aan Jehovah, bl. 272-273

    Die Wagtoring,

    2013/7/1, bl. 11

    1990/6/15, bl. 11-12

    Getuig, bl. 97-98

    Skepper, bl. 77-80, 176

Handelinge 14:19

Kruisverwysings

  • +Han 17:13
  • +2Kor 6:9; 11:25; 2Ti 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 13

Handelinge 14:20

Kruisverwysings

  • +Han 16:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 28-29

Handelinge 14:21

Kruisverwysings

  • +Mt 28:19

Handelinge 14:22

Kruisverwysings

  • +Han 11:23
  • +Mt 10:38; Joh 15:19; Ro 8:17; 1Te 3:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 13

    2014/9/15, bl. 13

Handelinge 14:23

Kruisverwysings

  • +Tit 1:5
  • +Han 13:3
  • +Han 20:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 99

    Verkondigers, bl. 207-208, 218

Handelinge 14:24

Kruisverwysings

  • +Han 13:13

Handelinge 14:26

Kruisverwysings

  • +Han 13:1
  • +1Kor 15:10

Handelinge 14:27

Kruisverwysings

  • +Han 15:4; 21:19
  • +Han 11:18; 1Kor 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 101

Handelinge 14:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 28

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 14:12Ti 3:11
Hand. 14:1Han 13:5
Hand. 14:1Han 17:4
Hand. 14:2Han 13:45
Hand. 14:2Ro 15:31
Hand. 14:3Han 5:12; 19:11; Heb 2:4
Hand. 14:5Han 14:19; 1Te 2:2; 2Ti 3:11
Hand. 14:6Mt 10:23
Hand. 14:71Kor 1:17
Hand. 14:8Han 3:2
Hand. 14:9Mt 9:28
Hand. 14:10Jes 35:6; Han 3:8
Hand. 14:11Han 12:22; 28:6
Hand. 14:13Da 2:46
Hand. 14:15Han 10:26
Hand. 14:15Jak 5:17
Hand. 14:15De 32:21; 1Sa 12:21; Jer 10:15
Hand. 14:151Te 1:9
Hand. 14:15Ge 1:1; Eks 20:11; Ps 33:6; 146:6; Han 4:24
Hand. 14:16De 18:14; Han 17:30
Hand. 14:17Han 17:27; Ro 1:20
Hand. 14:17Ps 65:10; 147:8; Jer 5:24; Mt 5:45
Hand. 14:17Ps 145:16
Hand. 14:19Han 17:13
Hand. 14:192Kor 6:9; 11:25; 2Ti 3:11
Hand. 14:20Han 16:1
Hand. 14:21Mt 28:19
Hand. 14:22Han 11:23
Hand. 14:22Mt 10:38; Joh 15:19; Ro 8:17; 1Te 3:4
Hand. 14:23Tit 1:5
Hand. 14:23Han 13:3
Hand. 14:23Han 20:32
Hand. 14:24Han 13:13
Hand. 14:26Han 13:1
Hand. 14:261Kor 15:10
Hand. 14:27Han 15:4; 21:19
Hand. 14:27Han 11:18; 1Kor 16:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 14:1-28

Handelinge

14 En in Ikoʹnium+ het hulle saam in die sinagoge+ van die Jode ingegaan en op so ’n wyse gespreek dat ’n groot menigte Jode sowel as Grieke+ gelowiges geword het. 2 Maar die Jode wat nie geglo het nie, het die siele van mense van die nasies opgestook+ en het hulle ten kwade teen die broers beïnvloed.+ 3 Hulle het dus ’n geruime tyd daaraan bestee om met vrymoedigheid te spreek op gesag van Jehovah, wat getuig het van die woord van sy onverdiende goedhartigheid deur te gee dat tekens en voortekens deur middel van hulle hande plaasvind.+ 4 Die menigte van die stad was egter verdeeld, en party was vir die Jode, maar ander vir die apostels. 5 En toe ’n gewelddadige poging deur mense van die nasies sowel as die Jode saam met hulle heersers aangewend is om hulle minagtend te behandel en hulle met klippe te gooi,+ 6 het hulle, toe hulle daarvan vertel is, na die stede Likaoʹnië, Listra en Derbe en die omliggende gebied gevlug;+ 7 en daar het hulle voortgegaan om die goeie nuus bekend te maak.+

8 En in Listra het daar ’n sekere man gesit wat nie sy voete kon gebruik nie, kreupel van sy moeder se skoot af,+ en hy het nooit geloop nie. 9 Hierdie man het geluister terwyl Paulus gepraat het, en dié het, toe hy hom stip aankyk en sien dat hy geloof het+ om gesond gemaak te word, 10 met ’n harde stem gesê: “Staan regop op jou voete.” En hy het opgespring en begin loop.+ 11 En toe die skare sien wat Paulus gedoen het, het hulle hulle stem verhef en in Likaoʹnies gesê: “Die gode+ het soos mense geword en het na ons toe neergedaal!” 12 En hulle het Barʹnabas Zeus begin noem, maar Paulus Hermes, aangesien hy die woordvoerder was. 13 En die priester van Zeus, wie se tempel voor die stad was, het bulle en sierkranse na die poorte gebring en wou saam met die skare offerandes bring.+

14 Toe die apostels Barʹnabas en Paulus egter hiervan hoor, het hulle hulle boklere geskeur en tussen die skare ingespring terwyl hulle uitgeroep 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+ 16 In die vergange geslagte het hy al die nasies toegelaat om in hulle weë voort te gaan,+ 17 hoewel hy homself inderdaad nie sonder getuienis gelaat het nie deurdat hy goed gedoen het+ deur vir julle reëns+ uit die hemel en vrugbare tye te gee en julle harte geheel en al met voedsel en vrolikheid te vul.”+ 18 Maar selfs deur hierdie dinge te sê, het hulle die skare nouliks verhinder om offerandes aan hulle te bring.

19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+ 20 Toe die dissipels egter rondom hom gaan staan, het hy opgestaan en in die stad ingegaan. En die volgende dag het hy saam met Barʹnabas na Derbe+ vertrek. 21 En nadat hulle die goeie nuus aan daardie stad bekend gemaak en ’n hele paar dissipels gemaak het,+ het hulle na Listra en na Ikoʹnium en na Antiogiʹë teruggekeer 22 en die siele van die dissipels versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly en gesê: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”+ 23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het.

24 En hulle het deur Pisiʹdië gegaan en in Pamfiʹlië+ gekom, 25 en nadat hulle die woord in Perge gespreek het, het hulle afgegaan na Attaʹlië. 26 En daarvandaan het hulle na Antiogiʹë+ weggeseil, waar hulle vroeër aan die onverdiende goedhartigheid van God toevertrou is vir die werk wat hulle ten volle uitgevoer het.+

27 Toe hulle daar aangekom en die gemeente bymekaargeroep het, het hulle begin vertel+ van die baie dinge wat God deur middel van hulle gedoen het en dat hy vir die nasies die deur tot geloof oopgemaak het.+ 28 Toe het hulle ’n geruime tyd by die dissipels deurgebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel