Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 10:1

Kruisverwysings

  • +Eks 6:23; 1Kr 24:2
  • +Eks 27:3; Le 16:12
  • +Eks 30:35; Le 16:12
  • +Eks 30:9; Le 10:9; 16:2; Jes 28:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 22

Levitikus 10:2

Kruisverwysings

  • +Nu 16:35
  • +Le 22:9; Nu 26:61

Levitikus 10:3

Kruisverwysings

  • +Jes 29:23; Ese 20:41; Mt 6:9
  • +Eks 19:22; Jes 52:11
  • +Jes 49:3; Joh 13:31; 2Te 1:10

Levitikus 10:4

Kruisverwysings

  • +Eks 6:18
  • +Han 5:6

Levitikus 10:6

Kruisverwysings

  • +Le 21:10; Nu 6:7
  • +Nu 16:22; Jos 7:1

Levitikus 10:7

Kruisverwysings

  • +Le 21:12
  • +Eks 28:41; Le 8:12

Levitikus 10:9

Kruisverwysings

  • +Spr 31:5; Jes 28:7; Ese 44:21; Ho 4:11; Ef 5:18; 1Ti 3:3, 8; Tit 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 17

    2004/12/1, bl. 21

    2004/5/15, bl. 22

    “Hele Skrif”, bl. 27

Levitikus 10:10

Kruisverwysings

  • +Ese 22:26; 44:23

Levitikus 10:11

Kruisverwysings

  • +De 24:8; 33:10; 2Kr 17:9; Ne 8:8; Jer 18:18; Mal 2:7

Levitikus 10:12

Kruisverwysings

  • +Eks 29:2; Le 6:16
  • +Le 21:22

Levitikus 10:13

Kruisverwysings

  • +Le 6:26; Nu 18:10

Levitikus 10:14

Kruisverwysings

  • +Eks 29:26; Le 7:31; 9:21; Nu 18:11
  • +Le 7:34
  • +Le 22:13

Levitikus 10:15

Kruisverwysings

  • +Le 8:29; Nu 18:18
  • +1Kor 9:13

Levitikus 10:16

Kruisverwysings

  • +Le 9:3, 15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 12

Levitikus 10:17

Kruisverwysings

  • +Le 6:26; 7:6; Ese 44:29
  • +Eks 28:38; Nu 18:1; Jes 53:11; Joh 1:29; 2Kor 5:21; Heb 9:28; 1Pe 2:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 12

Levitikus 10:18

Kruisverwysings

  • +Le 6:30
  • +Le 6:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 12

Levitikus 10:19

Kruisverwysings

  • +Le 9:8, 12
  • +Le 6:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 12

Levitikus 10:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 10:1Eks 6:23; 1Kr 24:2
Lev. 10:1Eks 27:3; Le 16:12
Lev. 10:1Eks 30:35; Le 16:12
Lev. 10:1Eks 30:9; Le 10:9; 16:2; Jes 28:7
Lev. 10:2Nu 16:35
Lev. 10:2Le 22:9; Nu 26:61
Lev. 10:3Jes 29:23; Ese 20:41; Mt 6:9
Lev. 10:3Eks 19:22; Jes 52:11
Lev. 10:3Jes 49:3; Joh 13:31; 2Te 1:10
Lev. 10:4Eks 6:18
Lev. 10:4Han 5:6
Lev. 10:6Le 21:10; Nu 6:7
Lev. 10:6Nu 16:22; Jos 7:1
Lev. 10:7Le 21:12
Lev. 10:7Eks 28:41; Le 8:12
Lev. 10:9Spr 31:5; Jes 28:7; Ese 44:21; Ho 4:11; Ef 5:18; 1Ti 3:3, 8; Tit 1:7
Lev. 10:10Ese 22:26; 44:23
Lev. 10:11De 24:8; 33:10; 2Kr 17:9; Ne 8:8; Jer 18:18; Mal 2:7
Lev. 10:12Eks 29:2; Le 6:16
Lev. 10:12Le 21:22
Lev. 10:13Le 6:26; Nu 18:10
Lev. 10:14Eks 29:26; Le 7:31; 9:21; Nu 18:11
Lev. 10:14Le 7:34
Lev. 10:14Le 22:13
Lev. 10:15Le 8:29; Nu 18:18
Lev. 10:151Kor 9:13
Lev. 10:16Le 9:3, 15
Lev. 10:17Le 6:26; 7:6; Ese 44:29
Lev. 10:17Eks 28:38; Nu 18:1; Jes 53:11; Joh 1:29; 2Kor 5:21; Heb 9:28; 1Pe 2:24
Lev. 10:18Le 6:30
Lev. 10:18Le 6:26
Lev. 10:19Le 9:8, 12
Lev. 10:19Le 6:29
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 10:1-20

Levitikus

10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak+ geneem en dit gebring en vuur daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas, en hulle het onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie voorgeskryf het nie. 2 Hierop het ’n vuur van Jehovah uitgegaan en hulle verteer,+ sodat hulle voor Jehovah gesterf het.+ 3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.

4 Toe het Moses Miʹsael en Elʹsafan, die seuns van Usʹsiël,+ Aäron se oom, geroep en vir hulle gesê: “Kom nader, dra julle broers weg voor die heiligdom tot buite die kamp.”+ 5 Hulle het toe nader gekom en hulle in hulle priesterklere tot buite die kamp gedra, net soos Moses gespreek het.

6 Daarna het Moses vir Aäron en vir Eleaʹsar en Iʹtamar, sy ander seuns, gesê: “Julle mag julle kop nie onversorg laat+ en julle klere nie skeur nie, sodat julle nie sterf nie en sodat hy nie verontwaardig raak teenoor die hele vergadering nie;+ maar julle broers van die hele huis van Israel sal huil oor die brand, wat Jehovah laat brand het. 7 En julle mag nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie, sodat julle nie sterf nie,+ want Jehovah se salfolie is op julle.”+ En hulle het gedoen volgens Moses se woord.

8 En Jehovah het met Aäron gepraat en gesê: 9 “Moenie wyn of sterk drank drink nie,+ jy en jou seuns saam met jou, wanneer julle in die tent van samekoms ingaan, sodat julle nie sterf nie. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, 10 om ’n onderskeid te maak tussen wat heilig en wat onheilig is en tussen wat onrein en wat rein is,+ 11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.”

12 Toe het Moses met Aäron gepraat en met Eleaʹsar en Iʹtamar, sy seuns wat oorgebly het: “Neem die graanoffer+ wat van Jehovah se vuuroffers oorgebly het en eet dit ongesuurd naby die altaar, want dit is iets hoogheiligs.+ 13 En julle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is jou toegewese deel en die toegewese deel van jou seuns uit Jehovah se vuuroffers; want so is ek beveel. 14 En julle moet die bors van die beweegoffer+ en die boud van die heilige deel+ op ’n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou,+ want dit is gegee as jou toegewese deel en die toegewese deel van jou seuns uit die gemeenskapsoffers van die kinders van Israel. 15 Hulle moet die boud van die heilige deel en die bors van die beweegoffer+ saam met die vuuroffers van die stukke vet bring om die beweegoffer voor Jehovah heen en weer te beweeg; en dit moet dien as ’n toegewese deel+ tot onbepaalde tyd vir jou en jou seuns saam met jou, net soos Jehovah beveel het.”

16 En Moses het deeglik gesoek na die sondofferbok,+ en kyk! dit was verbrand. Daarom het hy toornig geword op Eleaʹsar en Iʹtamar, Aäron se seuns wat oorgebly het, en gesê: 17 “Waarom het julle die sondoffer nie op die heilige plek geëet nie,+ aangesien dit iets hoogheiligs is en hy dit aan julle gegee het om verantwoording te doen vir die oortreding van die vergadering, ten einde vir hulle versoening te doen voor Jehovah?+ 18 Kyk! Die bloed daarvan is nie binne-in die heiligdom gebring nie.+ Julle moes dit vir seker in die heiligdom geëet het, net soos ek beveel is.”+ 19 Hierop het Aäron met Moses gepraat en gesê: “Kyk! Vandag het hulle hulle sondoffer en hulle brandoffer voor Jehovah aangebied,+ terwyl sulke dinge oor my begin kom het; en as ek vandag die sondoffer geëet het, sou dit bevredigend gewees het in Jehovah se oë?”+ 20 Toe Moses dit hoor, was dit bevredigend in sy oë.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel