Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 7:1

Kruisverwysings

  • +Jes 52:7; Ro 10:15
  • +Ps 110:3
  • +Ps 45:13

Hooglied van Salomo 7:2

Kruisverwysings

  • +Spr 9:2; Hgl 8:2
  • +Hgl 2:2

Hooglied van Salomo 7:3

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:5

Hooglied van Salomo 7:4

Kruisverwysings

  • +Hgl 1:10; 4:4
  • +Hgl 4:1
  • +Nu 21:25; Jos 21:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 20

    1987/11/15, bl. 25

Hooglied van Salomo 7:5

Kruisverwysings

  • +Jes 35:2
  • +Hgl 6:5
  • +Est 8:15; Hgl 3:10
  • +Hgl 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/8/15, bl. 7

Hooglied van Salomo 7:6

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:7

Hooglied van Salomo 7:7

Kruisverwysings

  • +Ps 92:12
  • +Hgl 7:3; 8:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/9/15, bl. 32

Hooglied van Salomo 7:8

Kruisverwysings

  • +Mt 5:28; 1Ti 5:2

Hooglied van Salomo 7:9

Kruisverwysings

  • +Ps 104:15
  • +Spr 23:31

Hooglied van Salomo 7:10

Kruisverwysings

  • +Hgl 2:16; 6:3
  • +Hgl 2:14

Hooglied van Salomo 7:11

Kruisverwysings

  • +Hgl 8:1
  • +Hgl 1:14; 4:13

Hooglied van Salomo 7:12

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:11
  • +Hgl 2:13
  • +De 8:8; Hgl 6:11
  • +Hgl 1:4; 4:10

Hooglied van Salomo 7:13

Kruisverwysings

  • +Ge 30:14
  • +Hgl 4:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 7:1Jes 52:7; Ro 10:15
Hoogl. 7:1Ps 110:3
Hoogl. 7:1Ps 45:13
Hoogl. 7:2Spr 9:2; Hgl 8:2
Hoogl. 7:2Hgl 2:2
Hoogl. 7:3Hgl 4:5
Hoogl. 7:4Hgl 1:10; 4:4
Hoogl. 7:4Hgl 4:1
Hoogl. 7:4Nu 21:25; Jos 21:39
Hoogl. 7:5Jes 35:2
Hoogl. 7:5Hgl 6:5
Hoogl. 7:5Est 8:15; Hgl 3:10
Hoogl. 7:5Hgl 1:4
Hoogl. 7:6Hgl 4:7
Hoogl. 7:7Ps 92:12
Hoogl. 7:7Hgl 7:3; 8:10
Hoogl. 7:8Mt 5:28; 1Ti 5:2
Hoogl. 7:9Ps 104:15
Hoogl. 7:9Spr 23:31
Hoogl. 7:10Hgl 2:16; 6:3
Hoogl. 7:10Hgl 2:14
Hoogl. 7:11Hgl 8:1
Hoogl. 7:11Hgl 1:14; 4:13
Hoogl. 7:12Hgl 6:11
Hoogl. 7:12Hgl 2:13
Hoogl. 7:12De 8:8; Hgl 6:11
Hoogl. 7:12Hgl 1:4; 4:10
Hoogl. 7:13Ge 30:14
Hoogl. 7:13Hgl 4:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 7:1-13

Hooglied van Salomo

7 “Hoe pragtig het jou voetstappe in jou sandale geword,+ o gewillige+ dogter! Die rondings van jou heupe is soos sierade,+ die werk van ’n vakman se hande. 2 Jou naeltjie is ’n ronde bak. Laat die gemengde wyn+ nie daarin ontbreek nie. Jou maag is ’n hoop koring, omring met lelies.+ 3 Jou twee borste is soos twee lammers, die tweeling van ’n gaselooi.+ 4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring. Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+ by die poort van Bat-Ribbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon, wat op Damaskus uitkyk. 5 Jou kop op jou is soos die Karmel,+ en die lokke+ van jou kop is soos purperrooigekleurde wol.+ Die koning word gevange gehou deur die golwings.+ 6 Hoe pragtig is jy, en hoe lieflik is jy, o geliefde meisie, onder die verlustiginge!+ 7 Jou gestalte is soos ’n palmboom,+ en jou borste+ soos dadeltrosse. 8 Ek het gesê: ‘Ek sal teen die palmboom opklim, sodat ek sy dadelstingels kan gryp.’+ En laat jou borste tog soos trosse van die wingerdstok word, en die geur van jou neus soos appels, 9 en jou verhemelte soos die beste wyn+ wat vir my beminde glad na binne gly,+ wat saggies vloei oor die lippe van dié wat slaap.”

10 “Ek is my beminde s’n,+ en na my hunker hy.+ 11 Kom tog, o my beminde, laat ons uitgaan na die veld;+ laat ons tog tussen die hennaplante+ oornag. 12 Laat ons tog vroeg opstaan en na die wingerde gaan, sodat ons kan sien of die wingerdstok uitgespruit het,+ die bloeisel oopgegaan het,+ die granaatbome gebloei het.+ Daar sal ek jou my liefdesblyke gee.+ 13 Die liefdesappels+ het hulle geur gegee, en by ons ingange is daar allerhande keurige vrugte.+ Die nuwes sowel as die oues, o my beminde, het ek vir jou weggebêre.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel