Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 30
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 30:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:16
  • +Jos 16:4; 2Kr 17:2; 34:6; Ho 11:8
  • +Jos 17:5, 7; 2Kr 30:11
  • +De 16:2, 6
  • +Eks 12:43; Le 23:5; 2Kr 35:1; 1Kor 5:7

2 Kronieke 30:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +1Kr 28:8
  • +Nu 9:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 83

2 Kronieke 30:3

Kruisverwysings

  • +Eks 12:18
  • +2Kr 29:34

2 Kronieke 30:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 13:4

2 Kronieke 30:5

Kruisverwysings

  • +2Kr 24:9; 36:22
  • +Rig 20:1
  • +Rig 18:29; 1Sa 3:20
  • +2Kr 35:18
  • +De 12:32

2 Kronieke 30:6

Kruisverwysings

  • +Est 8:14
  • +1Kr 28:1
  • +De 30:10; 1Sa 7:3; Jer 4:1; Jl 2:13; Mal 3:7
  • +Eks 3:6
  • +2Kn 15:29
  • +1Kr 5:26; 2Kr 28:20

2 Kronieke 30:7

Kruisverwysings

  • +Ese 20:18; Sag 1:4
  • +2Kr 29:8

2 Kronieke 30:8

Kruisverwysings

  • +Eks 32:9; De 10:16; 2Kr 36:13; Ro 10:21
  • +Esr 10:11
  • +De 12:5
  • +Ps 132:13
  • +De 6:13; Jos 24:15; Mt 4:10
  • +2Kr 29:10; Ps 78:49

2 Kronieke 30:9

Kruisverwysings

  • +De 30:2
  • +1Kn 8:50
  • +Jer 29:14
  • +Eks 34:6
  • +Ne 9:17; Ps 86:5; Mi 7:18; 2Kor 1:3
  • +2Kr 15:2; Jes 55:7; Jak 4:8

2 Kronieke 30:10

Kruisverwysings

  • +Est 3:13
  • +2Kr 30:1
  • +2Kr 36:16; Han 17:32

2 Kronieke 30:11

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:16
  • +2Kr 12:6

2 Kronieke 30:12

Kruisverwysings

  • +Jer 32:39; 1Kor 1:10
  • +De 4:5; Pr 8:2; 1Te 4:2
  • +2Kr 29:25

2 Kronieke 30:13

Kruisverwysings

  • +Ps 84:7
  • +Le 23:6
  • +Nu 9:10, 11

2 Kronieke 30:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:22; 2Kr 34:7
  • +2Kr 28:24
  • +2Sa 15:23

2 Kronieke 30:15

Kruisverwysings

  • +Eks 12:3; 1Kor 5:7
  • +2Kr 5:11; 29:15

2 Kronieke 30:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:10
  • +Le 1:5

2 Kronieke 30:17

Kruisverwysings

  • +2Kr 29:34; 35:3
  • +Eks 12:6

2 Kronieke 30:18

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:10
  • +2Kr 30:1; 34:6
  • +2Kr 30:11
  • +Nu 9:10
  • +Le 23:5
  • +Jak 5:14
  • +Ps 25:8; 86:5; Mr 10:18

2 Kronieke 30:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 19:3; Esr 7:10; Ps 10:17
  • +Nu 9:6

2 Kronieke 30:20

Kruisverwysings

  • +Ps 103:3; Jes 57:18; Jak 5:16

2 Kronieke 30:21

Kruisverwysings

  • +Le 23:6; Lu 22:1; 1Kor 5:8
  • +De 12:7; 2Kr 7:10; Ne 8:10
  • +2Kr 29:25
  • +2Kr 29:24
  • +Ps 150:3

2 Kronieke 30:22

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:6
  • +Ps 47:7; Spr 12:8
  • +Le 23:6
  • +Le 3:1
  • +Le 26:40; Esr 10:11

2 Kronieke 30:23

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:2
  • +1Kn 8:65

2 Kronieke 30:24

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:7
  • +2Kr 35:8
  • +2Kr 29:34

2 Kronieke 30:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:20; 2Kr 11:1
  • +2Kr 11:13
  • +2Kr 30:11, 18
  • +Eks 12:49
  • +2Kr 15:9
  • +1Kr 16:10; Ps 92:4

2 Kronieke 30:26

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:66
  • +2Kr 7:10

2 Kronieke 30:27

Kruisverwysings

  • +Nu 6:23; De 10:8
  • +1Kn 8:43; Ps 68:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 30:12Kr 11:16
2 Kron. 30:1Jos 16:4; 2Kr 17:2; 34:6; Ho 11:8
2 Kron. 30:1Jos 17:5, 7; 2Kr 30:11
2 Kron. 30:1De 16:2, 6
2 Kron. 30:1Eks 12:43; Le 23:5; 2Kr 35:1; 1Kor 5:7
2 Kron. 30:21Kr 28:1
2 Kron. 30:21Kr 28:8
2 Kron. 30:2Nu 9:10, 11
2 Kron. 30:3Eks 12:18
2 Kron. 30:32Kr 29:34
2 Kron. 30:41Kr 13:4
2 Kron. 30:52Kr 24:9; 36:22
2 Kron. 30:5Rig 20:1
2 Kron. 30:5Rig 18:29; 1Sa 3:20
2 Kron. 30:52Kr 35:18
2 Kron. 30:5De 12:32
2 Kron. 30:6Est 8:14
2 Kron. 30:61Kr 28:1
2 Kron. 30:6De 30:10; 1Sa 7:3; Jer 4:1; Jl 2:13; Mal 3:7
2 Kron. 30:6Eks 3:6
2 Kron. 30:62Kn 15:29
2 Kron. 30:61Kr 5:26; 2Kr 28:20
2 Kron. 30:7Ese 20:18; Sag 1:4
2 Kron. 30:72Kr 29:8
2 Kron. 30:8Eks 32:9; De 10:16; 2Kr 36:13; Ro 10:21
2 Kron. 30:8Esr 10:11
2 Kron. 30:8De 12:5
2 Kron. 30:8Ps 132:13
2 Kron. 30:8De 6:13; Jos 24:15; Mt 4:10
2 Kron. 30:82Kr 29:10; Ps 78:49
2 Kron. 30:9De 30:2
2 Kron. 30:91Kn 8:50
2 Kron. 30:9Jer 29:14
2 Kron. 30:9Eks 34:6
2 Kron. 30:9Ne 9:17; Ps 86:5; Mi 7:18; 2Kor 1:3
2 Kron. 30:92Kr 15:2; Jes 55:7; Jak 4:8
2 Kron. 30:10Est 3:13
2 Kron. 30:102Kr 30:1
2 Kron. 30:102Kr 36:16; Han 17:32
2 Kron. 30:112Kr 11:16
2 Kron. 30:112Kr 12:6
2 Kron. 30:12Jer 32:39; 1Kor 1:10
2 Kron. 30:12De 4:5; Pr 8:2; 1Te 4:2
2 Kron. 30:122Kr 29:25
2 Kron. 30:13Ps 84:7
2 Kron. 30:13Le 23:6
2 Kron. 30:13Nu 9:10, 11
2 Kron. 30:142Kn 18:22; 2Kr 34:7
2 Kron. 30:142Kr 28:24
2 Kron. 30:142Sa 15:23
2 Kron. 30:15Eks 12:3; 1Kor 5:7
2 Kron. 30:152Kr 5:11; 29:15
2 Kron. 30:162Kr 35:10
2 Kron. 30:16Le 1:5
2 Kron. 30:172Kr 29:34; 35:3
2 Kron. 30:17Eks 12:6
2 Kron. 30:182Kr 30:10
2 Kron. 30:182Kr 30:1; 34:6
2 Kron. 30:182Kr 30:11
2 Kron. 30:18Nu 9:10
2 Kron. 30:18Le 23:5
2 Kron. 30:18Jak 5:14
2 Kron. 30:18Ps 25:8; 86:5; Mr 10:18
2 Kron. 30:192Kr 19:3; Esr 7:10; Ps 10:17
2 Kron. 30:19Nu 9:6
2 Kron. 30:20Ps 103:3; Jes 57:18; Jak 5:16
2 Kron. 30:21Le 23:6; Lu 22:1; 1Kor 5:8
2 Kron. 30:21De 12:7; 2Kr 7:10; Ne 8:10
2 Kron. 30:212Kr 29:25
2 Kron. 30:212Kr 29:24
2 Kron. 30:21Ps 150:3
2 Kron. 30:222Kr 32:6
2 Kron. 30:22Ps 47:7; Spr 12:8
2 Kron. 30:22Le 23:6
2 Kron. 30:22Le 3:1
2 Kron. 30:22Le 26:40; Esr 10:11
2 Kron. 30:232Kr 30:2
2 Kron. 30:231Kn 8:65
2 Kron. 30:242Kr 35:7
2 Kron. 30:242Kr 35:8
2 Kron. 30:242Kr 29:34
2 Kron. 30:251Kn 12:20; 2Kr 11:1
2 Kron. 30:252Kr 11:13
2 Kron. 30:252Kr 30:11, 18
2 Kron. 30:25Eks 12:49
2 Kron. 30:252Kr 15:9
2 Kron. 30:251Kr 16:10; Ps 92:4
2 Kron. 30:261Kn 8:66
2 Kron. 30:262Kr 7:10
2 Kron. 30:27Nu 6:23; De 10:8
2 Kron. 30:271Kn 8:43; Ps 68:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 30:1-27

2 Kronieke

30 En Hiskiʹa het na die hele Israel+ en Juda gestuur, en hy het selfs briewe aan Eʹfraim+ en Manasʹse+ geskryf, om na die huis van Jehovah+ in Jerusalem te kom om die pasga+ vir Jehovah, die God van Israel, te hou. 2 Die koning en sy vorste+ en die hele gemeente+ in Jerusalem het hulle egter voorgeneem om die pasga in die tweede maand+ te hou; 3 want hulle kon dit nie in dié tyd hou nie,+ omdat nie genoeg priesters+ hulleself geheilig het nie en ook omdat die volk nie in Jerusalem bymekaargekom het nie. 4 En die saak was reg in die oë van die koning en in die oë van die hele gemeente.+ 5 Toe het hulle besluit om die oproep+ deur die hele Israel te laat gaan, van Berseʹba+ tot Dan,+ om die pasga vir Jehovah, die God van Israel, in Jerusalem te kom hou; want hulle het dit nie as ’n menigte gedoen+ volgens wat geskrywe staan nie.+

6 Toe het die hardlopers+ met die briewe uit die hand van die koning en sy vorste+ deur die hele Israel en Juda gegaan, ja, volgens die gebod van die koning, en gesê: “Kinders van Israel, keer terug+ tot Jehovah, die God+ van Abraham, Isak en Israel, sodat hy kan terugkeer tot dié van julle wat ontkom het+ en oorgebly het uit die palm van die konings van Assiʹrië.+ 7 En moenie soos julle voorvaders+ en soos julle broers word wat ontrou teenoor Jehovah, die God van hulle voorvaders, gehandel het nie, sodat hy hulle ’n voorwerp van verbasing+ gemaak het, net soos julle sien. 8 Moet nou nie julle nek styf maak+ soos julle voorvaders gedoen het nie. Gee plek aan Jehovah+ en kom na sy heiligdom+ wat hy tot onbepaalde tyd geheilig het+ en dien+ Jehovah julle God, sodat sy brandende toorn+ van julle kan wyk. 9 Want wanneer julle tot Jehovah terugkeer,+ sal julle broers en julle seuns voorwerpe van barmhartigheid+ wees voor dié wat hulle gevange hou, en hulle sal toegelaat word om na hierdie land terug te keer;+ want Jehovah julle God is genadig+ en barmhartig,+ en hy sal die aangesig nie van julle afwend as julle tot hom terugkeer nie.”+

10 En die hardlopers+ het voortgegaan en van stad tot stad deur die hele land van Eʹfraim+ en Manasʹse gegaan, selfs tot by Seʹbulon; maar hulle het voortdurend die spot met hulle gedryf en hulle uitgelag.+ 11 Net enkelinge+ uit Aser en Manasʹse en uit Seʹbulon het hulle verneder+ sodat hulle na Jerusalem gekom het. 12 Die hand van die ware God was ook in Juda om hulle een hart+ te gee om die gebod+ van die koning en die vorste in die saak van Jehovah+ uit te voer.

13 En hulle het in Jerusalem bymekaargekom,+ ’n talryke volk, om die fees+ van die ongesuurde koeke in die tweede+ maand te hou, ’n baie groot gemeente. 14 Toe het hulle opgestaan en die altare+ verwyder wat in Jerusalem was, en al die reukaltare+ het hulle verwyder en toe in die Kidronstroomvallei+ gegooi. 15 Daarna het hulle die pasgaoffer+ op die veertiende dag van die tweede maand geslag; en die priesters en die Leviete was verneder, sodat hulle hulle geheilig het+ en brandoffers na die huis van Jehovah gebring het. 16 En hulle het op hulle plek bly staan+ volgens hulle reël, volgens die wet van Moses, die man van die ware God, terwyl die priesters+ die bloed gesprinkel het wat hulle uit die hand van die Leviete ontvang het. 17 Want baie in die gemeente het hulle nie geheilig nie; en die Leviete+ het toesig gehad oor die slag van die pasgaoffers+ vir almal wat nie rein was nie, om hulle aan Jehovah te heilig. 18 Want ’n groot deel van die volk, baie uit Eʹfraim+ en Manasʹse,+ Isʹsaskar en Seʹbulon,+ het hulle nie gereinig+ nie, want hulle het die pasga nie geëet volgens wat geskrywe staan nie;+ maar Hiskiʹa het vir hulle gebid+ en gesê: “Mag Jehovah wat goed is,+ toegeeflik wees teenoor 19 elkeen wat sy hart voorberei het+ om die ware God, Jehovah, die God van sy voorvaders, te soek, al was dit sonder die reiniging vir wat heilig is.”+ 20 Toe het Jehovah na Hiskiʹa geluister en die volk genees.+

21 So het die kinders van Israel wat hulle in Jerusalem bevind het, die fees+ van die ongesuurde koeke sewe dae lank met groot blydskap+ gehou; en die Leviete+ en die priesters+ het dag na dag met luide instrumente lof aan Jehovah gebring, ja, aan Jehovah.+ 22 Daarbenewens het Hiskiʹa gespreek tot die hart+ van al die Leviete wat met voortreflike oordeelkundigheid teenoor Jehovah gehandel het.+ En hulle het die vasgestelde feesmaal sewe dae lank geëet+ en gemeenskapsoffers+ gebring en belydenis gedoen+ aan Jehovah, die God van hulle voorvaders.

23 Toe het die hele gemeente besluit+ om dit nog sewe dae te hou,+ en hulle het dit met blydskap sewe dae lank gehou. 24 Want Hiskiʹa, die koning van Juda, het vir die gemeente duisend bulle en seweduisend skape bygedra,+ en die vorste+ het vir die gemeente duisend bulle en tienduisend skape bygedra; en priesters+ het hulleself in groot getalle bly heilig. 25 En die hele gemeente van Juda+ en die priesters en die Leviete+ en die hele gemeente wat uit Israel gekom het+ en die inwonende vreemdelinge+ wat uit die land van Israel gekom het+ en dié wat in Juda gewoon het, was bly.+ 26 En daar was groot blydskap in Jerusalem, want sedert die dae van Salomo,+ die seun van Dawid, die koning van Israel, was daar nie so iets in Jerusalem nie.+ 27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel