Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 27
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 27:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:12; Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
  • +2Kn 15:33

2 Kronieke 27:2

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:2; 2Kr 17:3
  • +2Kn 15:34; 2Kr 26:4
  • +2Kr 26:16; Ps 119:120
  • +2Kn 15:35

2 Kronieke 27:3

Kruisverwysings

  • +Jer 20:2
  • +2Kr 33:14; Ne 3:26

2 Kronieke 27:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:5; 14:7
  • +Jos 14:12
  • +1Sa 23:15
  • +2Kr 17:12
  • +2Kn 9:17; 2Kr 26:10

2 Kronieke 27:5

Kruisverwysings

  • +Rig 11:4; 2Sa 10:1; 2Kr 20:1; Jer 49:1
  • +2Kr 2:10
  • +1Kn 5:11
  • +De 8:8; 2Kr 2:15
  • +2Kr 26:8

2 Kronieke 27:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 19:3; 26:5

2 Kronieke 27:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:36
  • +2Kn 8:23; 12:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 32

2 Kronieke 27:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:33

2 Kronieke 27:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:12
  • +2Sa 5:9; 1Kn 14:31
  • +2Kn 15:38

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 27:11Kr 3:12; Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
2 Kron. 27:12Kn 15:33
2 Kron. 27:22Kn 12:2; 2Kr 17:3
2 Kron. 27:22Kn 15:34; 2Kr 26:4
2 Kron. 27:22Kr 26:16; Ps 119:120
2 Kron. 27:22Kn 15:35
2 Kron. 27:3Jer 20:2
2 Kron. 27:32Kr 33:14; Ne 3:26
2 Kron. 27:42Kr 11:5; 14:7
2 Kron. 27:4Jos 14:12
2 Kron. 27:41Sa 23:15
2 Kron. 27:42Kr 17:12
2 Kron. 27:42Kn 9:17; 2Kr 26:10
2 Kron. 27:5Rig 11:4; 2Sa 10:1; 2Kr 20:1; Jer 49:1
2 Kron. 27:52Kr 2:10
2 Kron. 27:51Kn 5:11
2 Kron. 27:5De 8:8; 2Kr 2:15
2 Kron. 27:52Kr 26:8
2 Kron. 27:62Kr 19:3; 26:5
2 Kron. 27:72Kn 15:36
2 Kron. 27:72Kn 8:23; 12:19
2 Kron. 27:82Kn 15:33
2 Kron. 27:92Sa 7:12
2 Kron. 27:92Sa 5:9; 1Kn 14:31
2 Kron. 27:92Kn 15:38
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 27:1-9

2 Kronieke

27 Jotam+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jeruʹsa,+ die dogter van Sadok. 2 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy vader Ussiʹa gedoen het.+ Hy het net nie die tempel van Jehovah binnegedring nie.+ Die volk het egter nog verderflik gehandel.+ 3 Hy het die boonste poort+ van Jehovah se huis gebou, en aan die muur van Ofel+ het hy baie bouwerk gedoen. 4 En hy het stede+ in die bergstreek van Juda+ gebou, en in die boswêreld+ het hy vestings+ en torings+ gebou. 5 En hy het teen die koning van die kinders van Ammon+ oorlog gevoer en het uiteindelik die oorhand oor hulle gekry, sodat die kinders van Ammon hom in dié jaar honderd talente silwer en tienduisend kor+ koring+ en tienduisend kor gars+ gegee het. Dit het die kinders van Ammon hom betaal, ook in die tweede en die derde jaar.+ 6 En Jotam het hom bly versterk, want hy het sy weë voor Jehovah sy God berei.+

7 Wat die res van die aangeleenthede van Jotam+ en al sy oorloë en sy weë betref, kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en van Juda. 8 Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer.+ 9 Uiteindelik het Jotam met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom in die Stad van Dawid+ begrawe. En sy seun Agas+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel