Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 21:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:50
  • +2Kr 32:33
  • +2Kn 8:16

2 Kronieke 21:3

Kruisverwysings

  • +Ge 25:6
  • +2Kr 11:23; Spr 13:22
  • +2Kn 8:16
  • +Ge 43:33

2 Kronieke 21:4

Kruisverwysings

  • +Ge 4:8; Rig 9:5

2 Kronieke 21:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 8:17

2 Kronieke 21:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:9; Ho 4:1
  • +2Kn 8:18; 2Kr 22:2; Ne 13:26
  • +1Sa 2:30; 1Kn 16:25; 2Kr 29:6

2 Kronieke 21:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:16
  • +2Sa 23:5; Ps 89:28; Jer 33:21
  • +2Sa 7:12
  • +1Kn 11:36; 2Kn 8:19; Ps 132:11

2 Kronieke 21:8

Kruisverwysings

  • +Ge 27:40
  • +2Kn 8:20
  • +1Kn 22:47

2 Kronieke 21:10

Kruisverwysings

  • +Jos 21:13; 2Kn 19:8
  • +Eks 3:6; De 32:21; 1Kn 11:33; 2Kr 15:2; Jer 2:13

2 Kronieke 21:11

Kruisverwysings

  • +De 12:2
  • +2Kn 21:11; Op 2:20
  • +De 4:27

2 Kronieke 21:12

Kruisverwysings

  • +Joh 3:13
  • +2Kn 2:1, 11
  • +2Kr 17:3
  • +1Kn 15:11; 2Kr 14:5

2 Kronieke 21:13

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:25, 33
  • +Eks 34:15; Jer 3:8
  • +2Kn 9:22; 2Kr 21:11
  • +Eks 20:13; 2Kr 21:4

2 Kronieke 21:14

Kruisverwysings

  • +Le 26:21; Ho 5:11; Mi 6:16
  • +Eks 20:5
  • +De 28:22

2 Kronieke 21:15

Kruisverwysings

  • +De 28:61; Han 12:23
  • +De 28:21

2 Kronieke 21:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:14; 2Kr 33:11; Esr 1:1; Jes 10:5
  • +Jos 13:2; 2Sa 8:1
  • +2Kr 9:14; 17:11
  • +2Kn 19:9; 2Kr 12:3; 14:12

2 Kronieke 21:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:26
  • +1Sa 30:3
  • +2Kr 22:6; 25:23

2 Kronieke 21:18

Kruisverwysings

  • +De 28:59; 2Kr 21:15; Pr 3:17; Han 12:23

2 Kronieke 21:19

Kruisverwysings

  • +2Sa 20:10
  • +2Kr 16:14; Jer 34:5

2 Kronieke 21:20

Kruisverwysings

  • +Spr 10:7; 11:10; 29:2; Pr 8:10; Jer 22:18
  • +1Kn 2:10
  • +2Kr 24:25; 28:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/11/15, bl. 32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 21:11Kn 22:50
2 Kron. 21:12Kr 32:33
2 Kron. 21:12Kn 8:16
2 Kron. 21:3Ge 25:6
2 Kron. 21:32Kr 11:23; Spr 13:22
2 Kron. 21:32Kn 8:16
2 Kron. 21:3Ge 43:33
2 Kron. 21:4Ge 4:8; Rig 9:5
2 Kron. 21:52Kn 8:17
2 Kron. 21:61Kn 14:9; Ho 4:1
2 Kron. 21:62Kn 8:18; 2Kr 22:2; Ne 13:26
2 Kron. 21:61Sa 2:30; 1Kn 16:25; 2Kr 29:6
2 Kron. 21:72Sa 7:16
2 Kron. 21:72Sa 23:5; Ps 89:28; Jer 33:21
2 Kron. 21:72Sa 7:12
2 Kron. 21:71Kn 11:36; 2Kn 8:19; Ps 132:11
2 Kron. 21:8Ge 27:40
2 Kron. 21:82Kn 8:20
2 Kron. 21:81Kn 22:47
2 Kron. 21:10Jos 21:13; 2Kn 19:8
2 Kron. 21:10Eks 3:6; De 32:21; 1Kn 11:33; 2Kr 15:2; Jer 2:13
2 Kron. 21:11De 12:2
2 Kron. 21:112Kn 21:11; Op 2:20
2 Kron. 21:11De 4:27
2 Kron. 21:12Joh 3:13
2 Kron. 21:122Kn 2:1, 11
2 Kron. 21:122Kr 17:3
2 Kron. 21:121Kn 15:11; 2Kr 14:5
2 Kron. 21:131Kn 16:25, 33
2 Kron. 21:13Eks 34:15; Jer 3:8
2 Kron. 21:132Kn 9:22; 2Kr 21:11
2 Kron. 21:13Eks 20:13; 2Kr 21:4
2 Kron. 21:14Le 26:21; Ho 5:11; Mi 6:16
2 Kron. 21:14Eks 20:5
2 Kron. 21:14De 28:22
2 Kron. 21:15De 28:61; Han 12:23
2 Kron. 21:15De 28:21
2 Kron. 21:161Kn 11:14; 2Kr 33:11; Esr 1:1; Jes 10:5
2 Kron. 21:16Jos 13:2; 2Sa 8:1
2 Kron. 21:162Kr 9:14; 17:11
2 Kron. 21:162Kn 19:9; 2Kr 12:3; 14:12
2 Kron. 21:171Kn 14:26
2 Kron. 21:171Sa 30:3
2 Kron. 21:172Kr 22:6; 25:23
2 Kron. 21:18De 28:59; 2Kr 21:15; Pr 3:17; Han 12:23
2 Kron. 21:192Sa 20:10
2 Kron. 21:192Kr 16:14; Jer 34:5
2 Kron. 21:20Spr 10:7; 11:10; 29:2; Pr 8:10; Jer 22:18
2 Kron. 21:201Kn 2:10
2 Kron. 21:202Kr 24:25; 28:27
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 21:1-20

2 Kronieke

21 Uiteindelik het Joʹsafat met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe+ in die Stad van Dawid; en sy seun Joram+ het in sy plek begin regeer. 2 En hy het broers gehad, Joʹsafat se seuns, Asarʹja en Jehiʹël en Sagariʹa en Asarʹja en Miʹgael en Sefatʹja; hulle almal was die seuns van Joʹsafat, die koning van Israel. 3 Gevolglik het hulle vader hulle baie geskenke+ gegee in silwer en in goud en in keurige dinge saam met versterkte stede in Juda;+ maar die koninkryk het hy aan Joram gegee,+ want hy was die eersgeborene.+

4 Toe Joram oor die koninkryk van sy vader opstaan, het hy sy posisie versterk, en daarom het hy al sy broers met die swaard doodgemaak,+ en ook party van die vorste van Israel. 5 Joram was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer.+ 6 En hy het in die weg van die konings van Israel+ gewandel, net soos die huis van Agab gedoen het; want Agab se dogter het sy vrou geword,+ en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ 7 En Jehovah wou die huis van Dawid nie verdelg nie,+ ter wille van die verbond+ wat hy met Dawid gesluit het, en net soos hy gesê het dat hy aan hom+ en aan sy seuns altyd ’n lamp sou gee.+

8 In sy dae het Edom+ in opstand gekom, onder die hand van Juda uit,+ en toe ’n koning oor hulle laat regeer.+ 9 Daarom het Joram saam met sy hoofde oorgetrek, en ook al die strydwaens saam met hom. En hy het in die nag opgestaan en die Edomiete verslaan wat hom en ook die hoofde van die strydwaens omsingel het. 10 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ terselfdertyd in opstand begin kom, onder sy hand uit, omdat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, verlaat het.+ 11 Hy het ook hoogtes+ op die berge van Juda gemaak, om die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap te laat hê+ en om Juda te verlei.+

12 Uiteindelik het daar vir hom ’n brief+ van die profeet Eliʹa+ af gekom wat gesê het: “Só het Jehovah, die God van u voorvader Dawid, gesê: ‘Omdat jy nie in die weë van jou vader Joʹsafat+ of in die weë van Asa,+ die koning van Juda, gewandel het nie, 13 maar jy in die weg van die konings van Israel+ wandel en Juda en die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap laat hê+ net soos die huis van Agab veroorsaak het dat onsedelike gemeenskap gepleeg word,+ en jy selfs jou eie broers, die huisgesin van jou vader, wat beter as jy was, doodgemaak het;+ 14 kyk! Jehovah dien jou volk+ en jou seuns+ en jou vrouens en al jou goed ’n swaar slag+ toe. 15 En jy sal aan baie siektes ly,+ aan ’n kwaal van jou ingewande, totdat jou ingewande uitgekom het weens die siekte, dag na dag.’”+

16 Toe het Jehovah die gees+ van die Filistyne+ en die Arabiere+ wat langsaan die Etiopiërs was,+ teen Joram opgewek. 17 En hulle het na Juda opgetrek en dit binnegedring en al die goed wat in die koning se huis+ te vinde was, en ook sy seuns en sy vrouens, weggevoer,+ en daar het vir hom geen seun oorgebly nie, behalwe Joʹahas,+ sy jongste seun. 18 En ná dit alles het Jehovah hom geteister met ’n siekte in sy ingewande waarvoor daar geen genesing was nie.+ 19 En in die latere dae, ja, toe die tydperk van twee volle jare verstryk het, het sy ingewande+ tydens sy siekte uitgekom, en hy het uiteindelik aan sy slegte kwale gesterf; en sy volk het nie vir hom ’n vuur aangesteek soos die vuur+ vir sy voorvaders nie. 20 Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer. Uiteindelik het hy weggegaan sonder dat hy begeer is.+ En hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe,+ maar nie in die grafte van die konings nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel