Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 13:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:1

2 Kronieke 13:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:2; 2Kr 11:20
  • +Jos 18:28; 1Sa 10:26
  • +1Kn 15:6

2 Kronieke 13:3

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:1
  • +Ps 33:16

2 Kronieke 13:4

Kruisverwysings

  • +Jos 17:15

2 Kronieke 13:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:13; 1Kr 17:14
  • +Ge 49:10; 2Sa 7:8; Ps 78:71
  • +1Kr 17:11; Ps 89:29; Lu 1:32
  • +Nu 18:19; Ps 89:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 20

2 Kronieke 13:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 10:2
  • +1Kn 11:26
  • +1Kn 11:27
  • +1Kn 12:20; 2Kr 10:18

2 Kronieke 13:7

Kruisverwysings

  • +Rig 9:4; Han 17:5
  • +De 13:13; 1Kn 21:10
  • +2Kr 10:16
  • +De 20:8

2 Kronieke 13:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 9:8
  • +Ps 33:16
  • +De 32:17; 1Kn 12:28; 2Kr 11:15; Ho 8:5

2 Kronieke 13:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:14
  • +1Kn 12:31, 33; 13:33
  • +De 32:17; 2Kn 19:18; Han 19:26

2 Kronieke 13:10

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; 2Kr 11:16
  • +Nu 16:40

2 Kronieke 13:11

Kruisverwysings

  • +Eks 29:39
  • +Eks 30:1; 2Kr 2:4
  • +Eks 25:30; Le 24:6; 1Kr 23:29; Mt 12:4
  • +Eks 25:31; 27:20; 2Kr 4:7
  • +Le 24:2
  • +Ge 26:5; Nu 9:19; De 11:1
  • +De 28:15; Ps 73:27

2 Kronieke 13:12

Kruisverwysings

  • +Nu 23:21; De 20:4; Ps 20:7; Ro 8:31
  • +Jos 6:4
  • +Nu 10:9
  • +Jes 45:9; Han 5:39
  • +Job 40:9; Jes 40:15; Heb 10:31

2 Kronieke 13:13

Kruisverwysings

  • +Jos 8:4

2 Kronieke 13:14

Kruisverwysings

  • +Jos 8:20
  • +2Kr 14:11; 18:31; Ps 46:1; 50:15; 118:12

2 Kronieke 13:15

Kruisverwysings

  • +Jos 6:16; Rig 7:18
  • +2Kr 13:1
  • +Nu 32:4; 2Kr 14:12

2 Kronieke 13:16

Kruisverwysings

  • +Rig 1:4

2 Kronieke 13:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:5; 1Kr 5:20; 2Kr 16:8; Ps 22:5; 37:5; 146:5; Na 1:7; 1Ti 4:10

2 Kronieke 13:19

Kruisverwysings

  • +Jos 12:9; Rig 21:19; 1Sa 13:2; 1Kn 12:29
  • +Joh 11:54

2 Kronieke 13:20

Kruisverwysings

  • +Ps 18:38
  • +1Sa 25:38; 2Sa 12:15; 1Kn 14:20; Han 12:23

2 Kronieke 13:21

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:12
  • +De 17:17; 2Sa 5:13; 1Kn 11:3
  • +Ps 127:5

2 Kronieke 13:22

Kruisverwysings

  • +2Kr 9:29; 12:15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 13:11Kn 15:1
2 Kron. 13:21Kn 15:2; 2Kr 11:20
2 Kron. 13:2Jos 18:28; 1Sa 10:26
2 Kron. 13:21Kn 15:6
2 Kron. 13:32Kr 11:1
2 Kron. 13:3Ps 33:16
2 Kron. 13:4Jos 17:15
2 Kron. 13:52Sa 7:13; 1Kr 17:14
2 Kron. 13:5Ge 49:10; 2Sa 7:8; Ps 78:71
2 Kron. 13:51Kr 17:11; Ps 89:29; Lu 1:32
2 Kron. 13:5Nu 18:19; Ps 89:28
2 Kron. 13:62Kr 10:2
2 Kron. 13:61Kn 11:26
2 Kron. 13:61Kn 11:27
2 Kron. 13:61Kn 12:20; 2Kr 10:18
2 Kron. 13:7Rig 9:4; Han 17:5
2 Kron. 13:7De 13:13; 1Kn 21:10
2 Kron. 13:72Kr 10:16
2 Kron. 13:7De 20:8
2 Kron. 13:82Kr 9:8
2 Kron. 13:8Ps 33:16
2 Kron. 13:8De 32:17; 1Kn 12:28; 2Kr 11:15; Ho 8:5
2 Kron. 13:92Kr 11:14
2 Kron. 13:91Kn 12:31, 33; 13:33
2 Kron. 13:9De 32:17; 2Kn 19:18; Han 19:26
2 Kron. 13:10Eks 19:5; 2Kr 11:16
2 Kron. 13:10Nu 16:40
2 Kron. 13:11Eks 29:39
2 Kron. 13:11Eks 30:1; 2Kr 2:4
2 Kron. 13:11Eks 25:30; Le 24:6; 1Kr 23:29; Mt 12:4
2 Kron. 13:11Eks 25:31; 27:20; 2Kr 4:7
2 Kron. 13:11Le 24:2
2 Kron. 13:11Ge 26:5; Nu 9:19; De 11:1
2 Kron. 13:11De 28:15; Ps 73:27
2 Kron. 13:12Nu 23:21; De 20:4; Ps 20:7; Ro 8:31
2 Kron. 13:12Jos 6:4
2 Kron. 13:12Nu 10:9
2 Kron. 13:12Jes 45:9; Han 5:39
2 Kron. 13:12Job 40:9; Jes 40:15; Heb 10:31
2 Kron. 13:13Jos 8:4
2 Kron. 13:14Jos 8:20
2 Kron. 13:142Kr 14:11; 18:31; Ps 46:1; 50:15; 118:12
2 Kron. 13:15Jos 6:16; Rig 7:18
2 Kron. 13:152Kr 13:1
2 Kron. 13:15Nu 32:4; 2Kr 14:12
2 Kron. 13:16Rig 1:4
2 Kron. 13:182Kn 18:5; 1Kr 5:20; 2Kr 16:8; Ps 22:5; 37:5; 146:5; Na 1:7; 1Ti 4:10
2 Kron. 13:19Jos 12:9; Rig 21:19; 1Sa 13:2; 1Kn 12:29
2 Kron. 13:19Joh 11:54
2 Kron. 13:20Ps 18:38
2 Kron. 13:201Sa 25:38; 2Sa 12:15; 1Kn 14:20; Han 12:23
2 Kron. 13:212Sa 5:12
2 Kron. 13:21De 17:17; 2Sa 5:13; 1Kn 11:3
2 Kron. 13:21Ps 127:5
2 Kron. 13:222Kr 9:29; 12:15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 13:1-22

2 Kronieke

13 In die agtiende jaar van koning Jeroʹbeam het Abiʹa oor Juda begin regeer.+ 2 Hy het drie jaar in Jerusalem regeer, en sy moeder se naam was Migaʹja,+ die dogter van Uʹriël uit Giʹbea.+ En daar was oorlog tussen Abiʹa en Jeroʹbeam.+

3 En Abiʹa het die oorlog begin met ’n krygsmag van vierhonderdduisend sterk krygsmanne,+ uitgesoekte manne. En Jeroʹbeam het hom in slagorde teen hom opgestel met agthonderdduisend uitgesoekte manne, dapper, sterk manne.+ 4 Abiʹa het toe op die berg Semaraʹim gaan staan, wat in die bergstreek van Eʹfraim+ is, en gesê: “Luister na my, o Jeroʹbeam en die hele Israel. 5 Behoort julle nie te weet dat Jehovah, die God van Israel, aan Dawid ’n koninkryk oor Israel tot onbepaalde tyd+ gegee het+ nie, aan hom en aan sy seuns,+ deur ’n soutverbond?+ 6 En Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, die kneg+ van Salomo, die seun van Dawid, het opgestaan en teen sy heer+ in opstand gekom.+ 7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.

8 “En nou dink julle dat julle opgewasse is teen die koninkryk van Jehovah in die hand van die seuns van Dawid,+ omdat julle ’n groot menigte is+ en die goue kalwers by julle is wat Jeroʹbeam vir julle as gode gemaak het.+ 9 Het julle nie Jehovah se priesters,+ die seuns van Aäron, en die Leviete verdryf nie, en hou julle nie aan om vir julle priesters te maak soos die volke van die lande nie?+ Elkeen wat gekom en sy hand deur middel van ’n jong bul en sewe ramme met mag gevul het, dié het ’n priester geword van wat geen gode is nie.+ 10 Wat ons betref, Jehovah is ons God,+ en ons het hom nie verlaat nie; maar priesters, die seuns van Aäron, dien Jehovah, en so ook die Leviete in die werk.+ 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+ 12 En kyk! by ons is die ware God aan die hoof+ met sy priesters+ en die alarmtrompette+ om die gevegsalarm teen julle te blaas. O kinders van Israel, moenie teen Jehovah, die God van julle voorvaders, veg nie,+ want julle sal nie suksesvol wees nie.”+

13 En wat Jeroʹbeam betref, hy het ’n hinderlaag laat omtrek om agter hulle te kom, sodat hulle voor Juda was en die hinderlaag agter hulle.+ 14 Toe dié van Juda omdraai, kyk, toe was die geveg voor en agter hulle.+ En hulle het tot Jehovah begin roep,+ terwyl die priesters hard op die trompette geblaas het. 15 En die manne van Juda het ’n oorlogskreet aangehef.+ En toe die manne van Juda ’n oorlogskreet aanhef, het die ware God Jeroʹbeam en die hele Israel voor Abiʹa+ en Juda verslaan.+ 16 En die kinders van Israel het voor Juda gevlug, en toe het God hulle in hulle hand gegee.+ 17 En Abiʹa en sy manskappe het hulle met ’n groot slagting verslaan; en van Israel het vyfhonderdduisend uitgesoekte manne as gesneuweldes geval. 18 So is die kinders van Israel in dié tyd verneder, maar die kinders van Juda het die oorhand gekry omdat hulle op Jehovah, die God van hulle voorvaders, gesteun het.+ 19 En Abiʹa het Jeroʹbeam agternagesit en stede van hom ingeneem: Bet-El+ en sy afhanklike dorpe en Jesaʹna en sy afhanklike dorpe en E‵frain en sy afhanklike dorpe.+ 20 En Jeroʹbeam het geen krag meer behou+ in die dae van Abiʹa nie; maar Jehovah het hom getref,+ sodat hy gesterf het.

21 En Abiʹa het hom bly versterk.+ Met verloop van tyd het hy vir hom veertien vrouens geneem+ en die vader van twee-en-twintig seuns+ en sestien dogters geword. 22 En die res van Abiʹa se aangeleenthede, ja, sy weë en sy woorde, is opgeteken in die uiteensetting van die profeet Iddo.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel