Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 5:1

Kruisverwysings

  • +Ge 29:32
  • +Ge 49:3
  • +Ge 35:22; 49:4; Le 20:11; De 27:20; 1Kor 5:1
  • +Ge 49:26; De 21:17; Jos 14:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

1 Kronieke 5:2

Kruisverwysings

  • +Ge 49:8, 10; Nu 2:3; 10:14; Rig 1:2; Ps 60:7
  • +Mt 2:6; Heb 7:14
  • +Ge 49:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

1 Kronieke 5:3

Kruisverwysings

  • +Ge 46:9
  • +Eks 6:14
  • +Nu 26:6

1 Kronieke 5:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:7

1 Kronieke 5:7

Kruisverwysings

  • +1Kr 7:40

1 Kronieke 5:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:4
  • +Nu 32:34; De 2:36
  • +Nu 32:38; Jes 15:2
  • +Jos 13:17; Ese 25:9

1 Kronieke 5:9

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18; De 1:7; Jos 1:4; 2Sa 8:3
  • +Jos 22:9; Hgl 4:1

1 Kronieke 5:10

Kruisverwysings

  • +Eks 23:30

1 Kronieke 5:11

Kruisverwysings

  • +Jos 13:24
  • +De 3:10
  • +Jos 12:5; 13:11

1 Kronieke 5:16

Kruisverwysings

  • +Ge 31:21; Nu 32:1; De 3:10
  • +De 3:13; 32:14; Jer 50:19
  • +De 3:4; 4:43; Jos 12:4; 20:8

1 Kronieke 5:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:32; 2Kr 27:1; Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1
  • +2Kn 14:16, 28

1 Kronieke 5:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 17:10
  • +Jos 4:12

1 Kronieke 5:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:10; Ps 83:6
  • +Ge 25:15
  • +1Kr 1:31

1 Kronieke 5:20

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:11; Ps 44:3
  • +Ps 9:10; 20:7; 22:4; Heb 11:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

1 Kronieke 5:21

Kruisverwysings

  • +Nu 31:32
  • +Nu 31:35

1 Kronieke 5:22

Kruisverwysings

  • +De 20:4; Jos 10:42; 23:10; 1Sa 17:47; 2Kr 20:15; Ro 8:31
  • +2Kn 15:29; 17:6

1 Kronieke 5:23

Kruisverwysings

  • +Nu 32:33; Jos 13:29
  • +Jos 13:30
  • +Rig 3:3
  • +Hgl 4:8; Ese 27:5
  • +De 4:48; Ps 42:6; 133:3

1 Kronieke 5:25

Kruisverwysings

  • +Rig 2:17; 8:33; 2Kn 17:10
  • +De 5:9; Rig 2:2; Ps 106:36

1 Kronieke 5:26

Kruisverwysings

  • +Esr 1:1; Spr 21:1
  • +2Kn 15:19
  • +Jes 10:5
  • +2Kn 15:29; 16:7
  • +2Kn 17:23
  • +2Kn 17:6; 18:11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 5:1Ge 29:32
1 Kron. 5:1Ge 49:3
1 Kron. 5:1Ge 35:22; 49:4; Le 20:11; De 27:20; 1Kor 5:1
1 Kron. 5:1Ge 49:26; De 21:17; Jos 14:4
1 Kron. 5:2Ge 49:8, 10; Nu 2:3; 10:14; Rig 1:2; Ps 60:7
1 Kron. 5:2Mt 2:6; Heb 7:14
1 Kron. 5:2Ge 49:26
1 Kron. 5:3Ge 46:9
1 Kron. 5:3Eks 6:14
1 Kron. 5:3Nu 26:6
1 Kron. 5:62Kn 16:7
1 Kron. 5:71Kr 7:40
1 Kron. 5:81Kr 5:4
1 Kron. 5:8Nu 32:34; De 2:36
1 Kron. 5:8Nu 32:38; Jes 15:2
1 Kron. 5:8Jos 13:17; Ese 25:9
1 Kron. 5:9Ge 15:18; De 1:7; Jos 1:4; 2Sa 8:3
1 Kron. 5:9Jos 22:9; Hgl 4:1
1 Kron. 5:10Eks 23:30
1 Kron. 5:11Jos 13:24
1 Kron. 5:11De 3:10
1 Kron. 5:11Jos 12:5; 13:11
1 Kron. 5:16Ge 31:21; Nu 32:1; De 3:10
1 Kron. 5:16De 3:13; 32:14; Jer 50:19
1 Kron. 5:16De 3:4; 4:43; Jos 12:4; 20:8
1 Kron. 5:172Kn 15:32; 2Kr 27:1; Jes 1:1; Ho 1:1; Mi 1:1
1 Kron. 5:172Kn 14:16, 28
1 Kron. 5:182Sa 17:10
1 Kron. 5:18Jos 4:12
1 Kron. 5:191Kr 5:10; Ps 83:6
1 Kron. 5:19Ge 25:15
1 Kron. 5:191Kr 1:31
1 Kron. 5:202Kr 14:11; Ps 44:3
1 Kron. 5:20Ps 9:10; 20:7; 22:4; Heb 11:33
1 Kron. 5:21Nu 31:32
1 Kron. 5:21Nu 31:35
1 Kron. 5:22De 20:4; Jos 10:42; 23:10; 1Sa 17:47; 2Kr 20:15; Ro 8:31
1 Kron. 5:222Kn 15:29; 17:6
1 Kron. 5:23Nu 32:33; Jos 13:29
1 Kron. 5:23Jos 13:30
1 Kron. 5:23Rig 3:3
1 Kron. 5:23Hgl 4:8; Ese 27:5
1 Kron. 5:23De 4:48; Ps 42:6; 133:3
1 Kron. 5:25Rig 2:17; 8:33; 2Kn 17:10
1 Kron. 5:25De 5:9; Rig 2:2; Ps 106:36
1 Kron. 5:26Esr 1:1; Spr 21:1
1 Kron. 5:262Kn 15:19
1 Kron. 5:26Jes 10:5
1 Kron. 5:262Kn 15:29; 16:7
1 Kron. 5:262Kn 17:23
1 Kron. 5:262Kn 17:6; 18:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 5:1-26

1 Kronieke

5 En die seuns van Ruben,+ die eersgeborene van Israel—want hy was die eersgeborene;+ maar omdat hy die rusbed van sy vader ontheilig het,+ is sy eersgeboortereg aan die seuns van Josef,+ die seun van Israel, gegee, sodat hy nie in die geslagsregister ingeskryf sou word vir die eersgeboortereg nie. 2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+— 3 die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel, was Hanog+ en Pallu,+ Hesron en Karmi.+ 4 Die seuns van Joël was sy seun Semaʹja, sy seun Gog, sy seun Siʹmeï, 5 sy seun Miga, sy seun Reaʹja, sy seun Baäl, 6 sy seun Beëra, wat deur Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, in ballingskap weggevoer is; hy was ’n owerste van die Rubeniete. 7 En sy broers volgens hulle families in die geslagsregister,+ volgens hulle afstammelinge, was Jeïel, die hoof, en Sagariʹa 8 en Bela, die seun van Asas, die seun van Sema, die seun van Joël+—hy het in Aʹroër+ en tot by Nebo+ en Baäl-Meon+ gewoon. 9 Selfs na die oostekant toe het hy gewoon tot waar ’n mens die wildernis ingaan by die Eufraatrivier,+ want hulle vee het talryk geword in die land Giʹlead.+ 10 En in die dae van Saul het hulle oorlog gevoer teen die Hagriete,+ wat deur hulle hand geval het; en toe het hulle in hulle tente gewoon oor die hele land oos van Giʹlead.

11 Wat die seuns van Gad+ teenoor hulle betref, hulle het in die land Basan+ gewoon tot by Salka.+ 12 Joël was die hoof, en Safam die tweede, en Janai en Safat in Basan. 13 En hulle broers wat tot die huis van hulle voorvaders behoort het, was Miʹgael en Mesulʹlam en Seba en Jorai en Jakan en Sia en Eber, sewe. 14 Dit was die seuns van Abiʹhail, die seun van Huri, die seun van Jaroʹag, die seun van Giʹlead, die seun van Miʹgael, die seun van Jesiʹsai, die seun van Jagdo, die seun van Bus; 15 Ahi, die seun van Abʹdiël, die seun van Guni, hoof van die huis van hulle voorvaders. 16 En hulle het in Giʹlead+ gewoon, in Basan+ en in sy afhanklike dorpe+ en op al die weivelde van Saron tot by hulle eindpunte. 17 Hulle is almal in die geslagsregister ingeskryf in die dae van Jotam,+ die koning van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die koning van Israel.

18 Wat die seuns van Ruben en die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse betref, van die dapper+ manne, manne wat die skild en swaard dra en die boog span en ervare in die oorlog is, vier-en-veertigduisend-sewehonderd-en-sestig het in die leër uitgetrek.+ 19 En hulle het begin oorlog voer teen die Hagriete+ en Jetur+ en Nafis+ en Nodab. 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+ 21 En hulle het hulle vee weggevoer:+ vyftigduisend van hulle kamele en tweehonderd-en-vyftigduisend skape en tweeduisend esels, en honderdduisend mensesiele.+ 22 Want baie het as gesneuweldes geval, omdat die geveg dié van die ware God was.+ En hulle het tot die tyd van die ballingskap+ in hulle plek gewoon.

23 Wat die seuns van die halwe stam van Manasʹse+ betref, hulle het in die land gewoon van Basan+ af tot by Baäl-Hermon+ en Senir+ en die berg Hermon.+ Hulle het talryk geword. 24 En dít was die hoofde van die huis van hulle voorvaders: Efer en Jisʹeï en Eʹliël en Asʹriël en Jeremia en Hodawʹja en Jagdiʹël, dapper, sterk manne, manne van naam, hoofde van die huis van hulle voorvaders. 25 En hulle het ontrou begin handel teenoor die God van hulle voorvaders en het onsedelike gemeenskap+ gehad met die gode+ van die volke van die land, wat God voor hulle uit verdelg het. 26 Gevolglik het die God van Israel die gees+ van Pul,+ die koning van Assiʹrië,+ ja, die gees van Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, opgewek, sodat hy die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse in ballingskap weggevoer+ en hulle na Halag+ en Habor en Hara en die Gosanrivier gebring het om daar te bly tot vandag toe.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel