Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 21:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/7/15, bl. 5

1 Kronieke 21:2

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:16
  • +1Kr 27:23
  • +2Sa 17:11
  • +Rig 18:29; 2Sa 3:10
  • +2Sa 24:2

1 Kronieke 21:3

Kruisverwysings

  • +De 1:11
  • +2Sa 24:3

1 Kronieke 21:4

Kruisverwysings

  • +Pr 8:4
  • +2Sa 24:4
  • +2Sa 24:8

1 Kronieke 21:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/7/15, bl. 5

1 Kronieke 21:6

Kruisverwysings

  • +Nu 1:47
  • +1Kr 27:24

1 Kronieke 21:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 11:27

1 Kronieke 21:8

Kruisverwysings

  • +2Sa 12:13
  • +Ps 25:11; 51:1
  • +2Sa 24:10

1 Kronieke 21:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:11; 1Kr 29:29
  • +1Sa 9:9

1 Kronieke 21:10

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:12
  • +Spr 3:12

1 Kronieke 21:11

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:13

1 Kronieke 21:12

Kruisverwysings

  • +Le 26:26
  • +Le 26:17; De 28:25
  • +Le 26:25
  • +De 28:22, 27; 2Sa 24:13
  • +2Kn 19:35

1 Kronieke 21:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:14
  • +Eks 34:6; Ps 51:1; Jes 55:7; Klg 3:22
  • +2Kr 28:9

1 Kronieke 21:14

Kruisverwysings

  • +Nu 16:46
  • +2Sa 24:15

1 Kronieke 21:15

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:16
  • +Eks 32:14; De 32:36
  • +Ps 90:13
  • +2Sa 24:18; 2Kr 3:1
  • +2Sa 5:6

1 Kronieke 21:16

Kruisverwysings

  • +Nu 22:31
  • +Jos 5:13
  • +1Kn 21:27; 2Kn 19:1; Ps 35:13
  • +Nu 16:22

1 Kronieke 21:17

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:17; Ps 51:4
  • +Ps 44:11
  • +Eks 32:12

1 Kronieke 21:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:11
  • +2Sa 24:18; 2Kr 3:1

1 Kronieke 21:19

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:19

1 Kronieke 21:20

Kruisverwysings

  • +1Kr 21:15

1 Kronieke 21:21

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:20

1 Kronieke 21:22

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:21
  • +Ge 23:9
  • +Nu 25:8

1 Kronieke 21:23

Kruisverwysings

  • +Ge 23:11
  • +1Sa 6:14; 1Kn 19:21
  • +Jes 28:27
  • +2Sa 24:22
  • +2Sa 24:23

1 Kronieke 21:24

Kruisverwysings

  • +Ge 23:13

1 Kronieke 21:25

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:24

1 Kronieke 21:26

Kruisverwysings

  • +Eks 20:25; 2Sa 24:25
  • +1Sa 7:9; Ps 91:15
  • +Le 9:24; 1Kn 18:38; 2Kr 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 78

1 Kronieke 21:27

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:16; Ps 103:20

1 Kronieke 21:28

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:25

1 Kronieke 21:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 3:4; 1Kr 16:39; 2Kr 1:3

1 Kronieke 21:30

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:9; Ps 119:120

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 21:12Sa 24:1
1 Kron. 21:22Sa 8:16
1 Kron. 21:21Kr 27:23
1 Kron. 21:22Sa 17:11
1 Kron. 21:2Rig 18:29; 2Sa 3:10
1 Kron. 21:22Sa 24:2
1 Kron. 21:3De 1:11
1 Kron. 21:32Sa 24:3
1 Kron. 21:4Pr 8:4
1 Kron. 21:42Sa 24:4
1 Kron. 21:42Sa 24:8
1 Kron. 21:52Sa 24:9
1 Kron. 21:6Nu 1:47
1 Kron. 21:61Kr 27:24
1 Kron. 21:72Sa 11:27
1 Kron. 21:82Sa 12:13
1 Kron. 21:8Ps 25:11; 51:1
1 Kron. 21:82Sa 24:10
1 Kron. 21:92Sa 24:11; 1Kr 29:29
1 Kron. 21:91Sa 9:9
1 Kron. 21:102Sa 24:12
1 Kron. 21:10Spr 3:12
1 Kron. 21:112Sa 24:13
1 Kron. 21:12Le 26:26
1 Kron. 21:12Le 26:17; De 28:25
1 Kron. 21:12Le 26:25
1 Kron. 21:12De 28:22, 27; 2Sa 24:13
1 Kron. 21:122Kn 19:35
1 Kron. 21:132Sa 24:14
1 Kron. 21:13Eks 34:6; Ps 51:1; Jes 55:7; Klg 3:22
1 Kron. 21:132Kr 28:9
1 Kron. 21:14Nu 16:46
1 Kron. 21:142Sa 24:15
1 Kron. 21:152Sa 24:16
1 Kron. 21:15Eks 32:14; De 32:36
1 Kron. 21:15Ps 90:13
1 Kron. 21:152Sa 24:18; 2Kr 3:1
1 Kron. 21:152Sa 5:6
1 Kron. 21:16Nu 22:31
1 Kron. 21:16Jos 5:13
1 Kron. 21:161Kn 21:27; 2Kn 19:1; Ps 35:13
1 Kron. 21:16Nu 16:22
1 Kron. 21:172Sa 24:17; Ps 51:4
1 Kron. 21:17Ps 44:11
1 Kron. 21:17Eks 32:12
1 Kron. 21:182Sa 24:11
1 Kron. 21:182Sa 24:18; 2Kr 3:1
1 Kron. 21:192Sa 24:19
1 Kron. 21:201Kr 21:15
1 Kron. 21:212Sa 24:20
1 Kron. 21:222Sa 24:21
1 Kron. 21:22Ge 23:9
1 Kron. 21:22Nu 25:8
1 Kron. 21:23Ge 23:11
1 Kron. 21:231Sa 6:14; 1Kn 19:21
1 Kron. 21:23Jes 28:27
1 Kron. 21:232Sa 24:22
1 Kron. 21:232Sa 24:23
1 Kron. 21:24Ge 23:13
1 Kron. 21:252Sa 24:24
1 Kron. 21:26Eks 20:25; 2Sa 24:25
1 Kron. 21:261Sa 7:9; Ps 91:15
1 Kron. 21:26Le 9:24; 1Kn 18:38; 2Kr 7:1
1 Kron. 21:272Sa 24:16; Ps 103:20
1 Kron. 21:282Sa 24:25
1 Kron. 21:291Kn 3:4; 1Kr 16:39; 2Kr 1:3
1 Kron. 21:302Sa 6:9; Ps 119:120
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 21:1-30

1 Kronieke

21 En Satan het teen Israel opgestaan en Dawid aangehits+ om Israel te tel. 2 Toe het Dawid vir Joab+ en die hoofde van die volk gesê: “Gaan, tel+ Israel van Berseʹba+ tot Dan+ en bring dit vir my sodat ek hulle getal kan weet.”+ 3 Maar Joab het gesê: “Mag Jehovah by sy volk honderd keer meer byvoeg as wat hulle is.+ Behoort hulle nie, o my heer die koning, almal aan my heer as knegte nie? Waarom verlang my heer dit?+ Waarom sou hy vir Israel ’n oorsaak van skuld word?”

4 Die koning se woord+ het egter oor Joab geseëvier, sodat Joab uitgegaan+ en deur die hele Israel getrek het, waarna hy by Jerusalem gekom het.+ 5 Joab het toe die getal van die registrasie van die volk aan Dawid gegee; en die hele Israel was eenmiljoen-eenhonderdduisend man wat die swaard kon trek,+ en Juda vierhonderd-en-sewentigduisend man wat die swaard kon trek. 6 En Levi+ en Benjamin het hy nie onder hulle geregistreer nie,+ omdat die koning se woord vir Joab verfoeilik was.

7 En hierdie saak was sleg in die oë van die ware God,+ en daarom het hy Israel getref. 8 Gevolglik het Dawid vir die ware God gesê: “Ek het grootliks gesondig+ deurdat ek hierdie ding gedoen het. En sien dan nou asseblief u kneg se oortreding oor;+ want ek het baie dwaas opgetree.”+ 9 En Jehovah het met Gad,+ Dawid se siener,+ gepraat en gesê: 10 “Gaan, en jy moet met Dawid praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Drie dinge rig ek teen jou.+ Kies vir jou een daarvan, dat ek jou dit kan aandoen.”’”+ 11 Toe het Gad na Dawid toe gegaan+ en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Kies jy 12 of daar drie jaar hongersnood+ moet wees, of drie maande waarin jy voor jou teenstanders weggevee word+ en die swaard van jou vyande jou inhaal, of drie dae waarin die swaard van Jehovah,+ ja pes,+ in die land is, met Jehovah se engel wat verwoesting aanrig+ in die hele gebied van Israel.’ En sien nou wat ek die Een moet antwoord wat my stuur.” 13 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat my asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is oorvloedig;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+

14 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee, sodat daar van Israel sewentigduisend mense geval het.+ 15 Ook het die ware God ’n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes;+ en net toe hy dit begin verwoes, het Jehovah dit gesien en begin spyt voel oor die rampspoed;+ en daarom het hy vir die engel wat die verwoesting aangerig het, gesê: “Dit is genoeg!+ Laat nou jou hand sak.” En Jehovah se engel het naby die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet,+ gestaan.

16 Toe Dawid sy oë opslaan, het hy Jehovah se engel+ tussen die aarde en die hemel sien staan met sy ontblote swaard+ in sy hand, uitgestrek na Jerusalem; en Dawid en die ouer manne, met saklinne+ bedek, het dadelik op hulle gesig neergeval.+ 17 En Dawid het vir die ware God gesê: “Was dit nie ek wat gesê het dat ’n volkstelling gehou moet word nie, en is dit nie ek wat gesondig en onteenseglik kwaad gedoen het nie?+ Wat hierdie skape+ betref, wat het hulle gedoen? O Jehovah my God, laat u hand asseblief teen my en my vader se huis kom; maar nie as ’n plaag teen u volk+ nie.”

18 En wat Jehovah se engel betref, hy het Gad+ aangesê om vir Dawid te sê dat Dawid moet opgaan om vir Jehovah op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet,+ ’n altaar op te rig. 19 Toe het Dawid opgegaan volgens die woord van Gad wat hy in die naam van Jehovah gespreek het.+ 20 Intussen het Ornan+ omgedraai en die engel gesien; en sy vier seuns wat by hom was, het weggekruip. En Ornan was besig om koring te dors. 21 En Dawid het tot by Ornan gekom. Toe Ornan kyk en Dawid sien,+ het hy onmiddellik van die dorsvloer af uitgegaan en hom met sy gesig na die aarde voor Dawid neergebuig. 22 Toe het Dawid vir Ornan gesê: “Gee my tog die plek van die dorsvloer, sodat ek daarop vir Jehovah ’n altaar kan bou. Gee dit aan my+ vir die volle bedrag geld,+ sodat die plaag+ onder die volk gestuit kan word.” 23 Maar Ornan het vir Dawid gesê: “Neem dit vir u,+ en laat my heer die koning doen wat goed is in sy oë. Kyk, ek gee die beeste+ vir brandoffers en die dorsslee+ vir die hout+ en die koring as ’n graanoffer. Dit alles gee ek.”+

24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, maar ek sal dit vir seker vir die volle bedrag geld koop,+ want ek sal nie wat joune is, vir Jehovah neem om kosteloos brandoffers te bring nie.” 25 En Dawid het aan Ornan seshonderd goue sikkels in gewig vir die plek gegee.+ 26 Toe het Dawid daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en gemeenskapsoffers gebring, en hy het Jehovah aangeroep,+ wat hom toe met vuur+ uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord het. 27 En Jehovah het die woord tot die engel gespreek,+ wat toe sy swaard weer in sy skede gesteek het. 28 In dié tyd, toe Dawid sien dat Jehovah hom op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, geantwoord het, het hy daar offerandes bly bring.+ 29 Maar die tabernakel van Jehovah wat Moses in die wildernis gemaak het en die brandofferaltaar was toe op die hoogte in Giʹbeon.+ 30 En Dawid kon nie daarheen gaan om God te raadpleeg nie, want hy was verskrik+ weens die swaard van Jehovah se engel.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel