Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 18:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:1
  • +1Sa 5:8; 27:4; 2Sa 1:20

1 Kronieke 18:2

Kruisverwysings

  • +Nu 24:17; Ps 60:8
  • +2Sa 8:2; 2Kn 3:4

1 Kronieke 18:3

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:3; 1Kn 11:23
  • +1Sa 14:47; 2Sa 10:6; Ps 60:opskrif
  • +2Kr 8:3
  • +Ge 15:18; Eks 23:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 11

    “Hele Skrif”, bl. 77

1 Kronieke 18:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:4; Ps 20:7
  • +Ps 33:17
  • +De 17:16; Jos 11:6

1 Kronieke 18:5

Kruisverwysings

  • +1Sa 14:47

1 Kronieke 18:6

Kruisverwysings

  • +Jes 7:8
  • +2Sa 8:6; Spr 13:22
  • +1Kr 17:8

1 Kronieke 18:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:16
  • +2Sa 8:7

1 Kronieke 18:8

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:8
  • +1Kn 7:23
  • +1Kn 7:15; Jer 52:20
  • +1Kn 7:45

1 Kronieke 18:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:9
  • +2Sa 8:3

1 Kronieke 18:10

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:10
  • +2Kr 9:24

1 Kronieke 18:11

Kruisverwysings

  • +Jos 6:19; 1Kr 29:14; 2Kr 5:1
  • +2Sa 8:11
  • +2Sa 8:12
  • +1Kr 20:1
  • +2Sa 5:25
  • +1Sa 27:8; 30:20

1 Kronieke 18:12

Kruisverwysings

  • +1Sa 26:6; 2Sa 3:30; 10:10; 20:6
  • +2Sa 21:17; 1Kr 2:16
  • +2Sa 8:13

1 Kronieke 18:13

Kruisverwysings

  • +Ge 25:23; 27:40
  • +2Sa 8:14; Ps 18:48; 144:10

1 Kronieke 18:14

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:11
  • +2Sa 8:15; 23:3; Ps 78:72

1 Kronieke 18:15

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:16; 1Kr 11:6
  • +1Kn 4:3

1 Kronieke 18:16

Kruisverwysings

  • +2Sa 20:25
  • +2Sa 8:17
  • +2Sa 20:25

1 Kronieke 18:17

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:18
  • +1Kn 1:38
  • +1Sa 30:14; Sef 2:5
  • +1Kn 1:44
  • +2Sa 8:18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 18:12Sa 8:1
1 Kron. 18:11Sa 5:8; 27:4; 2Sa 1:20
1 Kron. 18:2Nu 24:17; Ps 60:8
1 Kron. 18:22Sa 8:2; 2Kn 3:4
1 Kron. 18:32Sa 8:3; 1Kn 11:23
1 Kron. 18:31Sa 14:47; 2Sa 10:6; Ps 60:opskrif
1 Kron. 18:32Kr 8:3
1 Kron. 18:3Ge 15:18; Eks 23:31
1 Kron. 18:42Sa 8:4; Ps 20:7
1 Kron. 18:4Ps 33:17
1 Kron. 18:4De 17:16; Jos 11:6
1 Kron. 18:51Sa 14:47
1 Kron. 18:6Jes 7:8
1 Kron. 18:62Sa 8:6; Spr 13:22
1 Kron. 18:61Kr 17:8
1 Kron. 18:71Kn 10:16
1 Kron. 18:72Sa 8:7
1 Kron. 18:82Sa 8:8
1 Kron. 18:81Kn 7:23
1 Kron. 18:81Kn 7:15; Jer 52:20
1 Kron. 18:81Kn 7:45
1 Kron. 18:92Sa 8:9
1 Kron. 18:92Sa 8:3
1 Kron. 18:102Sa 8:10
1 Kron. 18:102Kr 9:24
1 Kron. 18:11Jos 6:19; 1Kr 29:14; 2Kr 5:1
1 Kron. 18:112Sa 8:11
1 Kron. 18:112Sa 8:12
1 Kron. 18:111Kr 20:1
1 Kron. 18:112Sa 5:25
1 Kron. 18:111Sa 27:8; 30:20
1 Kron. 18:121Sa 26:6; 2Sa 3:30; 10:10; 20:6
1 Kron. 18:122Sa 21:17; 1Kr 2:16
1 Kron. 18:122Sa 8:13
1 Kron. 18:13Ge 25:23; 27:40
1 Kron. 18:132Sa 8:14; Ps 18:48; 144:10
1 Kron. 18:141Kn 2:11
1 Kron. 18:142Sa 8:15; 23:3; Ps 78:72
1 Kron. 18:152Sa 8:16; 1Kr 11:6
1 Kron. 18:151Kn 4:3
1 Kron. 18:162Sa 20:25
1 Kron. 18:162Sa 8:17
1 Kron. 18:162Sa 20:25
1 Kron. 18:172Sa 8:18
1 Kron. 18:171Kn 1:38
1 Kron. 18:171Sa 30:14; Sef 2:5
1 Kron. 18:171Kn 1:44
1 Kron. 18:172Sa 8:18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 18:1-17

1 Kronieke

18 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan+ en hulle onderwerp en Gat+ en sy afhanklike dorpe uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Toe het hy Moab+ verslaan, en die Moabiete het Dawid se knegte geword wat skatting gebring het.+

3 En Dawid het Hadadeʹser,+ die koning van Soba,+ by Hamat+ verslaan terwyl hy gegaan het om sy mag aan die Eufraatrivier+ te vestig. 4 Verder het Dawid van hom duisend strydwaens en seweduisend ruiters en twintigduisend voetsoldate gevange geneem.+ Toe het Dawid die hakskeensenings van al die strydwaperde+ afgesny,+ maar hy het van hulle honderd strydwaperde laat oorbly. 5 Toe Sirië van Damaskus Hadadeʹser, die koning van Soba,+ kom help, het Dawid onder die Siriërs twee-en-twintigduisend man verslaan. 6 Daarna het Dawid garnisoene in Sirië van Damaskus+ geplaas, en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting gebring het.+ En Jehovah het Dawid redding gegee waar hy ook al gegaan het.+ 7 Ook het Dawid die ronde skilde+ van goud geneem wat die knegte van Hadadeʹser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.+ 8 En uit Tibhat+ en Kun, stede van Hadadeʹser, het Dawid baie groot hoeveelhede koper geneem. Daarvan het Salomo die kopersee+ en die pilare+ en die kopervoorwerpe gemaak.+

9 Toe Toü, die koning van Hamat,+ hoor dat Dawid die hele krygsmag van Hadadeʹser,+ die koning van Soba, verslaan het, 10 het hy onmiddellik sy seun Hadoʹram+ na koning Dawid toe gestuur om hom na sy welstand te vra en hom geluk te wens omdat hy teen Hadadeʹser geveg het sodat hy hom verslaan het (want Hadadeʹser het ervare geword in oorlogvoering teen Toü), en hy het allerhande goue en silwer-+ en kopervoorwerpe by hom gehad. 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+

12 Wat Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ betref, hy het die Edomiete in die Soutvallei verslaan,+ agtienduisend. 13 Toe het hy garnisoene in Edom geplaas, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+ 14 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer,+ en hy het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid uitgeoefen vir sy hele volk.+ 15 En Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leër,+ en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer. 16 En Sadok,+ die seun van Ahiʹtub, en Ahimeʹleg,+ die seun van Abjaʹtar, was priesters, en Sausa+ was sekretaris. 17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel