Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 15:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:1
  • +1Kr 16:1; Ps 132:5; Han 7:46

1 Kronieke 15:2

Kruisverwysings

  • +Nu 4:15; De 10:8; 31:9; Jos 3:3; 1Kr 15:15
  • +Eks 40:15; Nu 8:15; 18:2; De 21:5

1 Kronieke 15:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 13:5
  • +2Sa 6:12

1 Kronieke 15:4

Kruisverwysings

  • +Nu 3:3, 9; 1Kr 6:49

1 Kronieke 15:5

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:11

1 Kronieke 15:6

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:1
  • +1Kr 6:30

1 Kronieke 15:7

Kruisverwysings

  • +Nu 3:17
  • +1Kr 23:8

1 Kronieke 15:8

Kruisverwysings

  • +Eks 6:22
  • +1Kr 15:11

1 Kronieke 15:10

Kruisverwysings

  • +Eks 6:18; 1Kr 6:18

1 Kronieke 15:11

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:17; 1Kr 12:28
  • +1Sa 22:20; 1Kn 2:35
  • +1Kr 15:5
  • +1Kr 6:30
  • +1Kr 15:7
  • +1Kr 15:8
  • +1Kr 15:9

1 Kronieke 15:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:34; 24:31
  • +1Sa 7:1

1 Kronieke 15:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:3; 1Kr 13:7
  • +2Sa 6:8; 1Kr 13:11
  • +Nu 4:15; 7:9; De 31:9

1 Kronieke 15:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 29:15, 34

1 Kronieke 15:15

Kruisverwysings

  • +Eks 25:14
  • +Eks 37:5; Nu 4:6; 2Kr 5:9

1 Kronieke 15:16

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:31; 15:27
  • +1Kn 10:12; 2Kr 5:13
  • +1Kr 16:5; Ps 33:2
  • +Ps 149:3
  • +2Kr 5:12

1 Kronieke 15:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:33; 25:5
  • +1Kr 6:39; 25:2; Ps 83:opskrif
  • +1Kr 6:44

1 Kronieke 15:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:9
  • +1Kr 16:5
  • +1Kr 15:21; 16:5

1 Kronieke 15:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:33; 25:1; 2Kr 5:12
  • +1Kr 15:17
  • +1Kr 13:8

1 Kronieke 15:20

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:18
  • +Ps 46:opskrif

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808

1 Kronieke 15:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:5
  • +1Sa 10:5; 1Kr 25:6; Ps 92:3
  • +Ps 6:opskrif

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1829

1 Kronieke 15:22

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:27
  • +1Kr 25:7; Spr 22:29

1 Kronieke 15:23

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:21

1 Kronieke 15:24

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:6; 2Kr 15:14; 23:13

1 Kronieke 15:25

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:12
  • +1Kn 8:1
  • +Nu 31:14; 1Sa 8:12
  • +2Sa 6:5
  • +1Kr 13:14

1 Kronieke 15:26

Kruisverwysings

  • +Han 26:22
  • +2Sa 6:13

1 Kronieke 15:27

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:22
  • +1Kn 10:12; 1Kr 9:33; 2Kr 5:12
  • +1Sa 2:18

1 Kronieke 15:28

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:15; 1Kr 13:8
  • +2Sa 6:15
  • +1Kr 16:6
  • +1Kr 15:16
  • +2Sa 6:5

1 Kronieke 15:29

Kruisverwysings

  • +Nu 10:33; 1Kr 17:1; Heb 9:4
  • +1Sa 18:27; 2Sa 3:13
  • +Eks 15:20; Ps 30:11
  • +2Sa 6:16; Spr 11:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 15:12Sa 7:1
1 Kron. 15:11Kr 16:1; Ps 132:5; Han 7:46
1 Kron. 15:2Nu 4:15; De 10:8; 31:9; Jos 3:3; 1Kr 15:15
1 Kron. 15:2Eks 40:15; Nu 8:15; 18:2; De 21:5
1 Kron. 15:31Kr 13:5
1 Kron. 15:32Sa 6:12
1 Kron. 15:4Nu 3:3, 9; 1Kr 6:49
1 Kron. 15:51Kr 15:11
1 Kron. 15:61Kr 6:1
1 Kron. 15:61Kr 6:30
1 Kron. 15:7Nu 3:17
1 Kron. 15:71Kr 23:8
1 Kron. 15:8Eks 6:22
1 Kron. 15:81Kr 15:11
1 Kron. 15:10Eks 6:18; 1Kr 6:18
1 Kron. 15:111Sa 22:20; 1Kn 2:35
1 Kron. 15:111Kr 15:5
1 Kron. 15:111Kr 6:30
1 Kron. 15:111Kr 15:7
1 Kron. 15:111Kr 15:8
1 Kron. 15:111Kr 15:9
1 Kron. 15:112Sa 8:17; 1Kr 12:28
1 Kron. 15:121Kr 9:34; 24:31
1 Kron. 15:121Sa 7:1
1 Kron. 15:132Sa 6:3; 1Kr 13:7
1 Kron. 15:132Sa 6:8; 1Kr 13:11
1 Kron. 15:13Nu 4:15; 7:9; De 31:9
1 Kron. 15:142Kr 29:15, 34
1 Kron. 15:15Eks 25:14
1 Kron. 15:15Eks 37:5; Nu 4:6; 2Kr 5:9
1 Kron. 15:161Kr 6:31; 15:27
1 Kron. 15:161Kn 10:12; 2Kr 5:13
1 Kron. 15:161Kr 16:5; Ps 33:2
1 Kron. 15:16Ps 149:3
1 Kron. 15:162Kr 5:12
1 Kron. 15:171Kr 6:33; 25:5
1 Kron. 15:171Kr 6:39; 25:2; Ps 83:opskrif
1 Kron. 15:171Kr 6:44
1 Kron. 15:181Kr 25:9
1 Kron. 15:181Kr 16:5
1 Kron. 15:181Kr 15:21; 16:5
1 Kron. 15:191Kr 6:33; 25:1; 2Kr 5:12
1 Kron. 15:191Kr 15:17
1 Kron. 15:191Kr 13:8
1 Kron. 15:201Kr 15:18
1 Kron. 15:20Ps 46:opskrif
1 Kron. 15:211Kr 16:5
1 Kron. 15:211Sa 10:5; 1Kr 25:6; Ps 92:3
1 Kron. 15:21Ps 6:opskrif
1 Kron. 15:221Kr 15:27
1 Kron. 15:221Kr 25:7; Spr 22:29
1 Kron. 15:231Kr 9:21
1 Kron. 15:241Kr 16:6; 2Kr 15:14; 23:13
1 Kron. 15:252Sa 6:12
1 Kron. 15:251Kn 8:1
1 Kron. 15:25Nu 31:14; 1Sa 8:12
1 Kron. 15:252Sa 6:5
1 Kron. 15:251Kr 13:14
1 Kron. 15:26Han 26:22
1 Kron. 15:262Sa 6:13
1 Kron. 15:271Kr 15:22
1 Kron. 15:271Kn 10:12; 1Kr 9:33; 2Kr 5:12
1 Kron. 15:271Sa 2:18
1 Kron. 15:282Sa 6:15; 1Kr 13:8
1 Kron. 15:282Sa 6:15
1 Kron. 15:281Kr 16:6
1 Kron. 15:281Kr 15:16
1 Kron. 15:282Sa 6:5
1 Kron. 15:29Nu 10:33; 1Kr 17:1; Heb 9:4
1 Kron. 15:291Sa 18:27; 2Sa 3:13
1 Kron. 15:29Eks 15:20; Ps 30:11
1 Kron. 15:292Sa 6:16; Spr 11:12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 15:1-29

1 Kronieke

15 En hy het voortgegaan om vir hom huise+ te bou in die Stad van Dawid; en hy het vir die ark van die ware God ’n plek gereedgemaak+ en ’n tent daarvoor opgeslaan. 2 Toe het Dawid gesê: “Niemand mag die ark van die ware God dra nie, behalwe die Leviete, want Jehovah het húlle uitgekies om die ark van Jehovah te dra+ en om hom tot onbepaalde tyd te dien.”+ 3 Toe het Dawid die hele Israel in Jerusalem bymekaar laat kom+ om die ark+ van Jehovah op te bring na die plek wat hy daarvoor gereedgemaak het.

4 En Dawid het die seuns van Aäron+ en die Leviete versamel; 5 van die seuns van Kehat: Uʹriël,+ die hoof, en sy broers, honderd-en-twintig; 6 van die seuns van Meraʹri:+ Asaʹja,+ die hoof, en sy broers, tweehonderd-en-twintig; 7 van die seuns van Gersom:+ Joël,+ die hoof, en sy broers, honderd-en-dertig; 8 van die seuns van Eliʹsafan:+ Semaʹja,+ die hoof, en sy broers, tweehonderd; 9 van die seuns van Hebron: Eʹliël, die hoof, en sy broers, tagtig; 10 van die seuns van Usʹsiël:+ Amminaʹdab, die hoof, en sy broers, honderd-en-twaalf. 11 Daarbenewens het Dawid die priesters Sadok+ en Abjaʹtar+ en die Leviete Uʹriël,+ Asaʹja+ en Joël,+ Semaʹja+ en Eʹliël+ en Amminaʹdab geroep, 12 en hy het vir hulle gesê: “Julle is die hoofde+ van die vaderhuise van die Leviete. Heilig+ julle, julle en julle broers, en julle moet die ark van Jehovah, die God van Israel, opbring na die plek wat ek daarvoor gereedgemaak het. 13 Omdat julle dit die eerste keer nie gedoen het nie,+ het Jehovah ons God teen ons losgebreek,+ want ons het hom nie volgens die gebruik gesoek nie.”+ 14 Die priesters en die Leviete het hulle dus geheilig+ om die ark van Jehovah, die God van Israel, op te bring.

15 Toe het die seuns van die Leviete die ark van die ware God begin dra,+ net soos Moses deur Jehovah se woord beveel het, op hulle skouers met die draaghoute op hulle.+ 16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.

17 Toe het die Leviete Heman,+ die seun van Joël, opgestel, en van sy broers Asaf,+ die seun van Beregʹja; en van die seuns van Meraʹri, hulle broers, Etan,+ die seun van Kusaʹja; 18 en saam met hulle hulle broers van die tweede afdeling:+ Sagariʹa,+ Ben en Jaäsiël en Semiʹramot en Jehiʹël en Unni, Eliʹab en Benaʹja en Maäseʹja en Mattitʹja en Elifeʹle en Mikneʹja, en Obed-Edom+ en Jeïel, die poortwagters, 19 en die sangers Heman,+ Asaf+ en Etan, met die kopersimbale om hard te speel;+ 20 en Sagariʹa en Aʹsiël+ en Semiʹramot en Jehiʹël en Unni en Eliʹab en Maäseʹja en Benaʹja met snaarinstrumente ingestem op Alamot,+ 21 en Mattitʹja+ en Elifeʹle en Mikneʹja en Obed-Edom en Jeïel en Asasʹja met harpe+ ingestem op Sjeminit,+ om as musiekleiers op te tree; 22 en Kenanʹja,+ die hoof van die Leviete oor die drawerk; hy het instruksies vir die drawerk gegee, want hy was bedrewe daarin;+ 23 en Beregʹja en Elʹkana, die poortwagters+ vir die Ark; 24 en die priesters Sebanʹja en Joʹsafat en Netaʹnel en Amaʹsai en Sagariʹa en Benaʹja en Eliëser wat voor die ark van die ware God hard op die trompette+ geblaas het, en Obed-Edom en Jehiʹa, die poortwagters vir die Ark.

25 En Dawid+ en die ouer manne van Israel+ en die hoofde+ oor duisend het saamgeloop om die ark van die verbond van Jehovah met blydskap+ uit die huis van Obed-Edom+ op te bring. 26 En toe die ware God die Leviete gehelp het+ terwyl hulle die ark van die verbond van Jehovah dra, het hulle sewe jong bulle en sewe ramme geoffer.+ 27 En Dawid was geklee in ’n moulose oorkleed van fyn weefstof, en ook al die Leviete wat die Ark gedra het en die sangers en Kenanʹja,+ die hoof oor die drawerk deur die sangers;+ maar Dawid het ’n linne-efod+ aangehad. 28 En al die Israeliete het die ark van die verbond van Jehovah met gejuig+ en met die geskal van die horing+ en met trompette+ en met simbale+ opgebring, terwyl hulle hard op snaarinstrumente en harpe gespeel het.+

29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel