Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 11:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 8:26; 11:20; 2Kr 21:6; 22:10; 24:7
  • +2Kn 9:27; 2Kr 22:1
  • +2Kr 21:4; Ro 1:29

2 Konings 11:2

Kruisverwysings

  • +2Kr 22:11
  • +2Kn 12:1
  • +Rig 9:5; 2Kn 8:19; Ps 27:5

2 Konings 11:3

Kruisverwysings

  • +2Kr 22:12; Ps 12:8; Jes 3:12; Mal 3:15; 1Ti 2:12

2 Konings 11:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:9; 2Kr 23:1
  • +2Kn 11:15, 19
  • +1Sa 8:11; 22:17; 2Sa 18:19; 1Kn 14:27
  • +1Sa 18:3; 2Kn 23:3; 2Kr 15:12
  • +De 6:13; Jer 12:16; Heb 6:16

2 Konings 11:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:1

2 Konings 11:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 23:5
  • +1Kn 6:1

2 Konings 11:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:4
  • +2Kr 23:8

2 Konings 11:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 23:9

2 Konings 11:11

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:11; 2Sa 15:1; 1Kn 14:27
  • +Eks 40:6; 1Kn 8:22; 2Kr 4:1

2 Konings 11:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:2; 2Kr 23:11
  • +2Sa 1:10; Ps 132:18
  • +Eks 25:21; 31:18
  • +1Kn 1:38
  • +Eks 30:23; 1Kn 1:39
  • +1Kn 1:40; Ps 47:1
  • +1Kn 1:34; Ps 72:15; Pr 10:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/2/1, bl. 31

2 Konings 11:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 23:12

2 Konings 11:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:3; 2Kr 34:31
  • +2Kr 5:12
  • +1Kn 1:40; Spr 29:2
  • +2Kn 11:1, 3
  • +2Kr 23:13

2 Konings 11:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:4; 2Kr 23:9
  • +2Kr 23:14

2 Konings 11:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 23:15
  • +1Kn 7:1
  • +Ge 9:6; Eks 21:12; Le 24:17; Nu 35:30

2 Konings 11:17

Kruisverwysings

  • +Jos 24:25
  • +De 5:3
  • +1Sa 10:25; 2Sa 5:3
  • +2Kr 23:16

2 Konings 11:18

Kruisverwysings

  • +De 12:3
  • +De 7:25
  • +2Kr 23:17
  • +De 13:5, 9
  • +2Kr 23:18

2 Konings 11:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:4, 15
  • +1Kn 14:27
  • +2Kr 23:20
  • +2Sa 7:16; 1Kr 29:23; Jer 17:25; 22:4

2 Konings 11:20

Kruisverwysings

  • +Spr 11:10; 29:2
  • +2Kr 23:21

2 Konings 11:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:2
  • +2Kr 24:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 11:12Kn 8:26; 11:20; 2Kr 21:6; 22:10; 24:7
2 Kon. 11:12Kn 9:27; 2Kr 22:1
2 Kon. 11:12Kr 21:4; Ro 1:29
2 Kon. 11:22Kr 22:11
2 Kon. 11:22Kn 12:1
2 Kon. 11:2Rig 9:5; 2Kn 8:19; Ps 27:5
2 Kon. 11:32Kr 22:12; Ps 12:8; Jes 3:12; Mal 3:15; 1Ti 2:12
2 Kon. 11:42Kn 11:9; 2Kr 23:1
2 Kon. 11:42Kn 11:15, 19
2 Kon. 11:41Sa 8:11; 22:17; 2Sa 18:19; 1Kn 14:27
2 Kon. 11:41Sa 18:3; 2Kn 23:3; 2Kr 15:12
2 Kon. 11:4De 6:13; Jer 12:16; Heb 6:16
2 Kon. 11:51Kn 7:1
2 Kon. 11:62Kr 23:5
2 Kon. 11:61Kn 6:1
2 Kon. 11:92Kn 11:4
2 Kon. 11:92Kr 23:8
2 Kon. 11:102Kr 23:9
2 Kon. 11:111Sa 8:11; 2Sa 15:1; 1Kn 14:27
2 Kon. 11:11Eks 40:6; 1Kn 8:22; 2Kr 4:1
2 Kon. 11:122Kn 11:2; 2Kr 23:11
2 Kon. 11:122Sa 1:10; Ps 132:18
2 Kon. 11:12Eks 25:21; 31:18
2 Kon. 11:121Kn 1:38
2 Kon. 11:12Eks 30:23; 1Kn 1:39
2 Kon. 11:121Kn 1:40; Ps 47:1
2 Kon. 11:121Kn 1:34; Ps 72:15; Pr 10:17
2 Kon. 11:132Kr 23:12
2 Kon. 11:142Kn 23:3; 2Kr 34:31
2 Kon. 11:142Kr 5:12
2 Kon. 11:141Kn 1:40; Spr 29:2
2 Kon. 11:142Kn 11:1, 3
2 Kon. 11:142Kr 23:13
2 Kon. 11:152Kn 11:4; 2Kr 23:9
2 Kon. 11:152Kr 23:14
2 Kon. 11:162Kr 23:15
2 Kon. 11:161Kn 7:1
2 Kon. 11:16Ge 9:6; Eks 21:12; Le 24:17; Nu 35:30
2 Kon. 11:17Jos 24:25
2 Kon. 11:17De 5:3
2 Kon. 11:171Sa 10:25; 2Sa 5:3
2 Kon. 11:172Kr 23:16
2 Kon. 11:18De 12:3
2 Kon. 11:18De 7:25
2 Kon. 11:182Kr 23:17
2 Kon. 11:18De 13:5, 9
2 Kon. 11:182Kr 23:18
2 Kon. 11:192Kn 11:4, 15
2 Kon. 11:191Kn 14:27
2 Kon. 11:192Kr 23:20
2 Kon. 11:192Sa 7:16; 1Kr 29:23; Jer 17:25; 22:4
2 Kon. 11:20Spr 11:10; 29:2
2 Kon. 11:202Kr 23:21
2 Kon. 11:212Kn 11:2
2 Kon. 11:212Kr 24:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 11:1-21

2 Konings

11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+ 2 Maar Joseʹba,+ die dogter van koning Joram, die suster van Ahaʹsia, het Joas,+ die seun van Ahaʹsia, geneem en hom gesteel onder die seuns van die koning uit wat doodgemaak moes word, en hom en sy versorgster in die binnekamer vir die slaapbanke ingebring, en hulle het hom vir die aangesig van Ataʹlia weggesteek,+ en hy is nie doodgemaak nie. 3 En hy het ses jaar lank by haar in die huis van Jehovah verborge gebly, terwyl Ataʹlia oor die land regeer het.+

4 En in die sewende jaar het Joʹjada+ die hoofde oor honderd van die Kariese+ lyfwag en van die hardlopers+ laat roep en hulle toe geneem en by hom gebring in die huis van Jehovah en ’n verbond met hulle gesluit+ en hulle laat sweer+ in die huis van Jehovah, waarna hy hulle die seun van die koning gewys het. 5 En hy het hulle beveel en gesê: “Dít is wat julle moet doen: ’n Derde van julle kom op die sabbat in en hou noulettend wag oor die koning se huis;+ 6 en ’n derde moet by die Fondamentpoort+ wees, en ’n derde moet by die poort agter die hardlopers wees; en julle moet om die beurt noulettend wag hou oor die huis.+ 7 En daar is twee afdelings onder julle wat almal op die sabbat uitgaan, en hulle moet noulettend wag hou oor die huis van Jehovah ten behoewe van die koning. 8 En julle moet ’n kring om die koning vorm, elkeen met sy wapens in sy hand; en elkeen wat in die rye inkom, moet doodgemaak word. En bly by die koning wanneer hy uitgaan en wanneer hy inkom.”

9 En die hoofde oor honderd+ het gedoen volgens alles wat die priester Joʹjada beveel het. Hulle het dus elkeen sy manne geneem wat op die sabbat inkom,+ saam met dié wat op die sabbat uitgaan, en toe by die priester Joʹjada gekom. 10 Die priester het toe aan die hoofde oor honderd die spiese en die ronde skilde gegee wat aan koning Dawid behoort het, wat in die huis van Jehovah was.+ 11 En die hardlopers+ het elkeen met sy wapens in sy hand bly staan, van die regterkant van die huis af tot by die linkerkant van die huis, by die altaar+ en by die huis, rondom naby die koning. 12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+

13 Toe Ataʹlia die geluid hoor van die volk wat hardloop, het sy dadelik na die volk toe gekom in die huis van Jehovah.+ 14 Toe het sy gesien, en kyk, die koning het volgens die gewoonte by die pilaar gestaan,+ en die hoofde en die trompetblasers+ by die koning, en die hele volk van die land was bly+ en het op die trompette geblaas. Onmiddellik het Ataʹlia+ haar klere geskeur en begin roep: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”+ 15 Maar die priester Joʹjada het die hoofde oor honderd, die aangesteldes van die krygsmag,+ beveel en vir hulle gesê: “Neem haar tussen die rye uit, en laat elkeen wat agter haar aan kom, met die swaard doodgemaak word!”+ Want die priester het gesê: “Sy moet nie in die huis van Jehovah doodgemaak word nie.” 16 En hulle het die hande aan haar geslaan en sy het deur die perde-ingang+ van die koning se huis+ gekom, en sy is daar doodgemaak.+

17 Toe het Joʹjada die verbond gesluit+ tussen Jehovah+ en die koning+ en die volk, dat hulle die volk van Jehovah sou wees; en ook tussen die koning en die volk.+ 18 Daarna het die hele volk van die land na die huis van Baäl gegaan en sy altare afgebreek;+ en sy beelde het hulle heeltemal stukkend gebreek,+ en hulle het die Baälpriester Mattan+ voor die altare doodgemaak.+

En die priester het opsieners oor die huis van Jehovah aangestel.+ 19 Verder het hy die hoofde oor honderd en die Kariese+ lyfwag en die hardlopers+ en die hele volk van die land geneem, sodat hulle die koning uit die huis van Jehovah sou afbring; en hulle het eindelik deur die hardloperspoort+ by die koning se huis gekom; en hy het op die troon+ van die konings gaan sit. 20 En die hele volk van die land was bly;+ en wat die stad betref, dit het rus gehad, en hulle het Ataʹlia by die koning se huis met die swaard doodgemaak.+

21 Joas+ was sewe jaar oud toe hy begin regeer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel